Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Jaarvergadering en simposium

  • 0

saawklogo

DIE SUID-AFRIKAANSE AKADEMIE VIR
WETENSKAP EN KUNS

 JAARVERGADERING EN SIMPOSIUM

1 en 2 Oktober 2015

Groenkloof Research Commons Ouditorium,
Mediasentrum - Biblioteek, 4de vlak, Groenkloofkampus
Universiteit van Pretoria

en

BEKRONINGSPLEGTIGHEID

2 Oktober 2015

Musaion, Hoofkampus, Universiteit van Pretoria

DIE SUID-AFRIKAANSE AKADEMIE VIR
WETENSKAP EN KUNS

JAARVERGADERING EN SIMPOSIUM
1 en 2 Oktober 2015

Program

Donderdag, 1 Oktober 2015

Algemene Jaarvergadering

Raadsaal van die Dekaan, Administrasiegebou,
Groenkloofkampus, Universiteit van Pretoria
H.v. George Storrar-rylaan en Leydsstraat, Groenkloof

08:00–09:15

Algemene Jaarvergadering van die SA Akademie

    • Verwelkoming: Prof. Wessel Pienaar, Voorsitter van die SA Akademie
    • Presensielys
    • Notule van die vorige vergadering
    • Uitslag van verkiesing van Akademieraad
    • Voorlegging en behandeling van die finansiële state
    • Voorlegging en behandeling van die jaarverslag van die Akademie
    • Ander sake
09:15–09:30 Konstituering van die nuwe Akademieraad. Die nuwe Dagbestuur en Finansiële Kommissie moet aangewys word.

09:30-10:00

Tee/ koffie en verversings

Groenkloof Research Commons Ouditorium,
Mediasentrum – Biblioteek, 4de vlak

 

Simposium
Donderdag, 1 Oktober 2015

Groenkloof Research Commons Ouditorium,
Mediasentrum - Biblioteek, 4de vlak, Groenkloofkampus, Universiteit van Pretoria

Tema:
DIE VERHOUDING/SPANNING TUSSEN
GLOBAAL EN LOKAAL

 

REGISTRASIE: Groenkloof Research Commons Ouditorium,
Mediasentrum - Biblioteek, 4de vlak, Groenkloofkampus

10:00–10:10

Verwelkoming: Prof. Wessel Pienaar, Voorsitter,
SA Akademie

Sessie 1

Wetenskaplike ontleding van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel soos internasionaal getakseer

 

Voorsitter: Mnr. Chris Klopper

10:10–10:30

Prof. Irma Eloff, Dekaan, Fakulteit Opvoedkunde, UP: Die geskiedenis van onderwysers-opleiding in Suid-Afrika

10:30–10:35

Vrae en bespreking

10:35–10:55

Dr. Michael le Cordeur, Fakulteit Opvoedkunde, US:Die voortbestaan van Afrikaans as universiteitstaal binne ’n meertalige, internasionale, akademiese omgewing: die taaldebat op Stellenbosch.

10:55–11:00

Vrae en bespreking

11:00–11:20

Dr. Huw Davies, Projekbestuurder, SAOU: Die implementering van openbare onderwys in die lig van internasionale vereistes

11:20–11:25

Vrae en bespreking

11:25–11:45

Dr. Hanlie Dippenaar, Vakhoof, Departement Engels, Fakulteit Opvoedkunde, Wellington kampus, KSUT:Implementering van gemeenskapsdiens – waar staan ons globaal?

11:45–11:50

Vrae en bespreking

11:50–12:00

Kort pouse

Sessie 2

Regsgeleerdheid

 

Voorsitter: Prof. Koos Malan

12:00–12:20

Me. Nedine Blom: Die impak van mensehandel op die wêreld van vandag en die uitdaging van gepaste remedies vir slagoffers.

12:20–12:25

Vrae en bespreking

12:25–12:45

Prof. Jannie Otto, Fakulteit Regte, Universiteit Johannesburg: Afrikaans as regstaal: uitdagings globaal en lokaal.

12:45–12:50

Vrae en bespreking

12:50–13:10

Dr. Helena van Coller, Fakulteit Regte, Rhodes Universiteit: Homoseksualiteit en die Kerk: dilemmas en uitdagings, lokaal en globaal.

13:10–13:15

Vrae en bespreking

13:15–14:15

Middagete

Sessie 3

Ruimte

 

Voorsitter: Prof. Japie Engelbrecht

14:15–14:35

Dr. Frans Venter, Physical Coherence Dynamics CC: 'n Fisikageörienteerde beredenering van Genesis 1:3, 'Laat daar Lig wees'.

14: 35–14:40

Vrae en bespreking

14:40–15:00

Prof. Matie Hoffman, Dept. Fisika, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein: 100 jaar na Einstein: "Lokalisme en Globalisme" in die Fisika

15:00–15:05

Vrae en bespreking

15:05–15:25

Prof. Herman Steyn, Groephoof van Satelliet Ingenieurswese, Rekenaar en Beheerstelsels, Dept. Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese, Universiteit van Stellenbosch: Die ontwikkeling en gebruik van momentum- en reaksiewiele as dié aktueerder wat die oriëntasiebeheer van ruimtesatelliete tot die Rosetta-landing moontlik maak

15:25–15:30

Vrae en bespreking

15:30–15:50

Prof. Justin Jonas, Rhodes Universiteit: Associate Director: Science & Engineering, SKA South Africa: The SKA Project in Africa

15:50–16:00

Vrae en bespreking

16:00–16:20

Koffie/tee en verversings

Sessie 4

Letterkunde en taalkunde

 

Voorsitter: Prof. Ina Wolfaardt-Gräbe

16:20–16:40

Prof. Ena Jansen, Moderne Nederlandse letterkunde, VU en hoogleraar Suid-Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit van Amsterdam: Soos familie. Stedelike huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste

16:40–16:45

Vrae en bespreking

16:45–17:05

Prof. Ernst Kotzé, Taalkundige kategorisering as ʼn bepalende faktor by besluitneming oor die romeinse skryfwyse van Japannese woorde in ʼn Afrikaans-Japannese woordeboek

17:05–17:10

Vrae en bespreking

17:10–17:30

Prof. Eep Francken, Neerlandicus, Universiteit van Leiden: De tweede schrijver van de Zuid-Afrikaanse Nederlandse literatuur

17:30–17:35

Vrae en bespreking

17:35–17:55

Dr. Geraldine Reymenants, Vlaamse verteenwoordiger in suidelike Afrika: Vlaanderen tegenover de wereld: de spreidstand van het literair-culturele tijdschrift "Dietsche Warande en Belfort" (1900-1940)

17:55–18:00

Vrae en bespreking

18:0019:00

Skemeronthaal
Groenkloof Research Commons Ouditorium, Mediasentrum - Biblioteek, Groenkloofkampus, Universiteit van Pretoria

 

Openingsplegtigheid
Groenkloof Research Commons Ouditorium, Mediasentrum - Biblioteek, Groenkloofkampus, Universiteit van Pretoria

 

Seremoniemeester: Dr. Dionē Prinsloo

19:00–19:05

Verwelkoming: Prof. Niek Grové, Registrateur, UP

19:05–19:20

Voorsittersrede: Prof. Wessel Pienaar

19:20–20:00

 

Gasspreker: Mnr. Tomas Baum, Directeur van het Vlaams Vredesinstituut, België: De Groot Oorlog voorbij: nalatenschap en verbeelding

20:00–20:20

Dr. Leopold Scholtz, Navorsingsgenoot, Universiteit van Stellenbosch: Die Eerste Wêreldoorlog as faktor vir Suid-Afrika se toetrede tot die internasionale gemeenskap

20:20–20:30

Bedankings en afsluiting: Prof. Irma Eloff.

 

Simposium
Vrydag, 2 Oktober 2015

Tema:
DIE VERHOUDING/SPANNING TUSSEN
GLOBAAL EN LOKAAL

Groenkloof Research Commons Ouditorium,
Mediasentrum - Biblioteek, 4de vlak
Groenkloofkampus, Universiteit van Pretoria

REGISTRASIE:  Groenkloof Research Commons Ouditorium,
Mediasentrum - Biblioteek, Groenkloofkampus

08:0008:30

Tee/ koffie  –  Registrasie

Sessie 5

Filosofie

 

Voorsitter: Prof. Albert Venter

08:30–08:50

Prof. Pieter Duvenage, Dept. Filosofie, Universiteit van die Vrystaat: Is daar ʼn Afrikaanse filosofiese tradisie?

08:50–08:55

Vrae en bespreking

08:55–09:15

Prof. Hussein Solomon, Dept. Politieke Wetenskap, Universiteit van die Vrystaat: Exploring the tension between the global and the local: Exploring the nexus between terrorism and identity in Africa.

09:15–09:20

Vrae en bespreking

09:2009:25

Kort pouse

Sessie 6

Afrikaanse Wikipedia

 

Voorsitter: Prof. Irma Eloff

09:25–10:15

Prof. Laurette Pretorius, Skool vir interdissiplinêre navorsing en nagraadse studies, Universiteit van Suid-Afrika: Die rol van die Afrikaanse Wikipedia in die uitbou van Afrikaans

10:1510:40

Tee/koffie en verversings

Sessie 7

Algemene sessie

 

Voorsitter: Prof. Johan de Villiers

10:40–11:00

Prof. Jannie Rossouw, Hoof: Skool vir Ekonomiese en Sakewetenskappe, Universiteit van die Witwatersrand en mnr. Fanie Joubert en me. Adéle Breytenbach, Dept. Ekonomie, Unisa: Interne spanning: twee scenario’s vir een toekoms in Suid-Afrika

11:00–11:05

Vrae en bespreking

11:05–11:25

Prof. Hennie van Coller en dr. Anthea van Jaarsveld, Dept. Afrikaans en Nederlands; Duits en Frans, Universiteit van die Vrystaat: Die spanning, lokaal en globaal in die verfilmings van "Geboortegrond" (1946) en "Disgrace" (2008)

11:25–11:30

Vrae en bespreking

11:30–11:50

Mnr. Pieter Mathews, Mathews en Genote Argitekte, Pretoria: Kreatief lokaal en globaal

11:50–11:55

Vrae en bespreking

11:5512:05

Kort pouse

Sessie 8

Universiteite en Afrikaans

 

Voorsitter: Prof. Irma Eloff

12:05–12:20

Dr. Theuns Eloff, F.W. de Klerk-stigting

12:20–12:35

Prof. Niek Grové, Registrateur, Universiteit van Pretoria

12:35–12:50

Mnr. Flip Buys, Akademia

12:50–13:10

Vrae en bespreking

13:10–13:25

Repliek deur die drie sprekers (5 minute per spreker)

13:25–13:30

Bedankings en afsluiting van simposium: Voorsitter van die Akademie

13:3014:15

Middagete (Groenkloof Research Commons Ouditorium)

19:00        

Bekroningsplegtigheid
Musaion, Universiteit van Pretoria,
(Hoofkampus, Lynnwoodweg)

Seremoniemeester: Prof. Irma Eloff, ondervoorsitter van die SA Akademie
Verwelkoming: Dr. Geraldine Reymenants, Vlaamse verteenwoordiger in suidelike Afrika

Onthaal

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top