Pasgelaai

Aanpassings: Digitale immigrante in die land van digitale inwoners

Christa Morrison Seminare en essays 2015-07-08

"Die eerste generasie wat gebore is en grootgeword het in ʼn wêreld waar tegnologie die primêre bron is van inligting en kommunikasie, die sogenaamde digitale inwoners, se eerste taal is nie Afrikaans, Engels of Xhosa nie, dis digitaal."

Tieners, tegnologie en die thomas@-reeks

Carina Diedericks-Hugo Seminare en essays 2015-07-08

"Vir my is dit van die uiterste belang dat skrywers moet wéét wie hulle lesers is. En belangriker: die lesers respekteer."

LAPA Jeugromankompetisiewenner 2015: Onderhoud met Jan Vermeulen (kyk ook foto's)

Jan Vermeulen, Naomi Meyer PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2015-07-08

"Een ding wat my by die idee vir die skryf van hierdie roman gebring het, was die besef dat jongmense te dikwels uitgelewer is aan ons grootmense se grille en geite en besluite en oordele (selfs wat hulle geestelike en spirituele lewe betref)."

'n Haas moet doen wat 'n haas moet doen

Jaco Jacobs Seminare en essays 2015-07-08

"Tegnologie het dalk ’n invloed op die manier waarop ons stories vertel en die manier waarop ons stories lees. Maar aan die hart van die saak – die rede wáárom ons skryf en lees – het dit niks verander nie."

Reddeloos

CM SêNet-briewe 2015-07-08

Die verkondigers daarvan...

Griekse tragedie

Reusedwerg SêNet-briewe 2015-07-08 Ek is beslis nie 'n kenner van internasionale betrekkinge nie. Ek lees, kyk en hoor maar wat op die planeet van ons aangaan tussen die skepsels wat spore trap soos mens. Dit slaan my egter onderstebo wat die Grieke se reaksie was en het dit ook te kenne gegee. My gevolgtrekking is soos volg: Hulle […]

Net twee woorde

Hennie Fritz SêNet-briewe 2015-07-08 Vandag het ek twee, nee, vier woorde wat genadeloos bly vassteek: waan sin en min ag. Grammaties of semanties kan hierdie ooglopende spelfoute iemand êrens so pas die hoenders ingejaag het, maar, kom my agbare onbekende pluimveejagter, laat ons ontspan. Hierdie twee, nee, vier woorde het onlangs vir my weer waarde aan denke toegevoeg; meer […]

TheCITY: "We discuss social issues constantly ..."

Henry Cloete Musiek 2015-07-07

"We're all from vastly different backgrounds and our common interest in music and social issues is why we're together, so we try to relay that through the art we make together."

Elvis Blue: "Ek wil regtig nog altyd doen presies wat ek nou doen"

Henry Cloete Musiek 2015-07-07

"Ek moet eerlik wees en sê ek voel partymaal onkreatief, en ek is definitief nie altyd mal oor die goeters wat ek neerskryf nie."

Beer Adriaanse oor Buurtwag: "Ons benadering was om net toneel vir toneel ons alles te gee"

Henry Cloete TV 2015-07-07

Met Buurtwag was die risiko in groot rooi letters in kontrakte dikker as my voorarm uitgespel en dit het telkemale gevoel asof enigiets wat skeefloop, direk sou lei tot die dood, die tronk of kreatiewe ballingskap.

Akademici in Afrikaans

Gert van der Westhuizen Seminare en essays 2015-07-07

"Hier is ruimtes vir ware meertaligheid, op nuutgeskepte wyses wat nuwe beleide en houdings en samewerking nodig het."

It might get loud by Ingrid Winterbach (translated by Michiel Heyns): the uncut review

Chantelle Gray Resensies 2015-07-07

"Michiel Heyns beautifully retains the individual idiolects of characters in the translation, as well as giving careful consideration to Winterbach’s idiosyncratic language use, including Engfrikaans. In this way, It might get loud reveals itself as having the 'capacity to provoke new and singular responses' (Attridge 2004:75) that are accented."

Slim Jannie se Rooi Eed

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-07-07

"Broodryk het daarna 'n aksie teen genl Jan Smuts in sy hoedanigheid as eerste minister en minister van verdediging ingestel waarin hy die hof versoek het om die ooreenkoms wat hy met die Unieregering gesluit het toe hy die Rooi Eed onderteken het, ter syde te stel."

The all-encompassing material dimension of existence: aspects of new materialism in Marié Heese’s Vuurklip

Susan Meyer Academic research 2015-07-07

"Making use of the reading strategies rooted in new materialism, this study of Vuurklip seeks to establish what value or broadening of perspectives may be found in the specific ways landscape is portrayed in the novel."

Die allesomvattende materiële dimensie van ons bestaan: aspekte van die nuwe materialisme in Vuurklip van Marié Heese

Susan Meyer LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2015-07-07

"Marié Heese se roman Vuurklip (2013) word bestudeer met behulp van die leesstrategieë van die nuwe materialisme en om te bepaal watter waarde of verruimende perspektief te vind kan wees in die spesifieke voorstellingswyse van die landskap in hierdie roman."

Resensie: Siembamba – immergroen rympies vir kinders, saamgestel deur Wendy Maartens

Marèth van Schalkwyk Resensies 2015-07-07

"Ek vermoed die boek sal 'n nuttige aanvullende naslaanboek in enige laerskooljuffrou se arsenaal van poësiehulpbronne raak en vir ouers dien as 'n nostalgiese terugblik wat met hul kinders gedeel kan word."

LAPA Lekkerlit-wenner 2014: Onderhoud met Chanette Paul

Chanette Paul, Naomi Meyer PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2015-07-07

"Ek het immers aan die begin van my skryfloopbaan romanses geskryf, wat maar net die moderne weergawe van die sprokie is. Ewebeeld was so half en half ʼn korrektief op my romanses."

Resensie: Wynie – my bloed is blou deur Wynie Strydom (met Alita Steenkamp)

Org Potgieter Resensies 2015-07-07

"Dis ’n boek wat veral vir Blou Bul-ondersteuners en die groot aantal spelers en mense met wie Wynie se paaie gekruis het, ’n bate sal wees."

Recensie: Bewaar deze brieven als je eigen tekeningen door August Willemsen

Hendrik-Jan de Wit NeerlandiNet 2015-07-07

"De brievenbundel geeft een prachtig inkijkje in een vriendschap van bijna 50 jaar. De liefde voor elkaar vormt misschien niet de verbintenis, de liefde voor Portugal en Spanje wel."

Video: Martie Meiring gesels met Andreas van Wyk en Pieter Kapp

Naomi Bruwer Skrywersonderhoude 2015-07-07

Nalatenskappe sonder einde deur Pieter Kapp boekstaaf die bydrae wat Jannie Marais en die Marais-broers van Stellenbosch nagelaat het. Martie Meiring het by 'n bekendstelling in Stellenbosch Protea Boekwinkel gesels met Andreas van Wyk, voorsitter van die Het Jan Marais Nationale Fonds, en Pieter Kapp.

Top