Pasgelaai

To see a psyche rent

Chris Taljaard New writing 2015-06-26

"a psyche which is  rent ..."

Interview about Cape Rebels at the National Arts Festival

Paul Murray, Tony Jackman Lifestyle and entertainment 2015-06-25

An e-interview between Paul Murray and Tony Jackman about Cape of Rebels, a play which tackles freedom of the press in two different eras of upheaval in South Africa, and to be staged at the National Arts Festival.

Op die spoor van Barend van Niekerk

Gustaf Pienaar Gustaf Pienaar: Regsalmanak 2015-06-25

As skoolseun skryf hy 'n brief vir DF Malan. Wat het daarna van Barend van Niekerk geword?

Verouderd

CM SêNet-briewe 2015-06-25 Die denkwyse van die filosowe van weleer is van weinig waarde by die ontwikkeling van rasionele en logiese denke.   CM

Erfenis duurder as grond

Hennie Fritz SêNet-briewe 2015-06-25 Dit mag dalk net moontlik wees dat my nalatenskap groter waarde as die lees van my testament sal inhou. Êrens sal iemand tog iets erf en ander, moontlik niks. Ons gesinsvriend en my braaimaatjie is ’n klompie dae gelede saam met haar nooi veearts toe. Haar nooi het die middag egter alleen huis toe gekom. […]

Vonnisbespreking: Aksie weens onregmatige lyding vanweë gestremdheid (wrongful life)

Johann Neethling, Johan Potgieter LitNet Akademies (Regte) 2015-06-25

"Ons doen aan die hand dat die aksie weens onregmatige lyding vanweë gestremdheid wel binne die sfeer van die deliktereg erken behoort te word, omdat al die elemente van ’n delik goedskiks binne die toepassingsgebied van die aksie neerslag kan vind."

Vaughan Gardiner: "Ek hou daarvan om ’n hand te hê in alles wat ek vrystel"

Henry Cloete Musiek 2015-06-24

Die sanger en liedskrywer Vaughan Gardiner het pas ’n nuwe album, Sit vanaand op herhaal, uitgereik.

Denis Beckett's discussion of eight travel books at the JM Coetzee | Athol Fugard Festival 2015

Denis Beckett English 2015-06-24

"Darryl says I need only comment on why the winner  wins. But when I’ve won competitions I haven’t cared why I won. It’s when I  didn’t that I wanted to know what the judge thought of my entry. So my penance  for taking on this job is I give everyone a comment."

Reader's review: Wasted by Mark Winkler

Jonathan Amid Books and writers 2015-06-24

"If we are to listen to one  another, and to one another’s stories, we must be willing to recognise not only  our own wounds but the wounds of others."

Resensie: Die respektabele Meneer Hartslief deur Chris Karsten

Madri Victor Resensies 2015-06-24

"Chris Karsten se  wenresep in Die respektabele Meneer  Hartslief is dat hy weer eens genuanseerde karakters skep waarmee die  gewone leser kan identifiseer."

Deur die vaal sluier

Jeanne Mariette Hugo Fiksie 2015-06-24

Uit die konsentrasiekamp: Hier deel 'n skrywer wat weens haar huidige ouderdom nie in aanmerking kan kom vir die wetenskapfiksiekompetisie vir hoërskoolleerders nie, 'n verhaal waar twee fiktiewe karakters met mekaar in gesprek tree oor hul onderskeie wêrelde.

These networks

Chris Taljaard New writing 2015-06-24

  "Of our perception –  the wheezing, the binary beating ..."

Resensie: Geheime revolusie: Memoires van ’n Spioenbaas deur Niël Barnard en Tobie Wiese

Jaco Fouché Resensies 2015-06-24

"Ek het die boek byna  hand aan hand met my eie herinneringe aan die tagtigs gelees. Ek kon sê: in  1980 was ek so oud; in 1985 se noodtoestand was ek hier; in 1988, toe PW Botha  siek word, daar. En natuurlik onthou baie van ons seker een Sondagmiddag vroeg  in 1990 toe Nelson Mandela uit die tronk gestap het."

Winter saam met die ANC?

Harald Pakendorf Seminare en essays 2015-06-24

"Wat nie beteken dat  regimeverandering nie moontlik is nie. Dit is, en nie soos te veel mense aanneem,  noodwendig gelei deur die DA nie."

Julia Robert: "Vir ons is punk belangriker in terme van die houding"

Henry Cloete Musiek 2015-06-24

"In Kaapstad soek mense gereeld die wenresep vir rockmusiek. Ons wil net doen wat lekker voel en klink vir onsself, en ons dink graag die mense tel dít op."

Regsalmanak: Stemparade

Gustaf Pienaar Gustaf Pienaar: Regsalmanak 2015-06-24

"Met 'n stemparade, het die regter  beslis, behoort die stem ook uitgeken te word onder 'n aantal ander stemme,  anders het die uitkenning nie veel waarde nie."

Resensie: JM Coetzee and the Life of Writing deur David Attwell

Marianne de Jong Resensies 2015-06-24

"The Life of Writing bring die leser  effektief en intiem van aangesig tot aangesig met die al skrywende skrywer JM  Coetzee."

Duitse Vredesprys vir die skrywer-filosoof Navid Kermani

Loammi Wolf Seminare en essays 2015-06-23

Loammi Wolf skryf oor "die estetika van poësie as snypunt van kulture en gelowe".

Huldeblyk aan Jan Scholtz

Mysi Louw In memoriam 2015-06-23

"Ek was  bevoorreg om nóú saam met hom te werk aan Binnekring, Sonkring  en Triptiek en vele  ander storie-idees het ons saam met hom en sy span ontwikkel. Sy reekse was  altyd treffers en ons, by die ou TV1,  is  oorval met versoeke vir opvolgreekse."

Program: Breyten Breytenbach Boekefees 2015

Darryl David Feeste 2015-06-23

Die Breyten Breytenbach Boekefees 2015 vind binnekort in Montagu plaas: vanaf 3 tot 5 Julie 2015. Hier is die volledige program.

Top