Pasgelaai
Filmresensie: Two days, one night
2015-07-21"Marion Cotillard se ingehoue, onderbeklemtoonde spel, wat haar vanjaar ’n Oscar-benoeming as beste aktrise besorg het, maak hierdie film al die kyk werd."
101 Detectives: Stories, and an interview with Ivan Vladislavić
2015-07-21On literary festivals: “But in my experience their primary function is to entertain readers. They appeal mainly to regular book buyers, to the people who join book clubs."
Filmresensie: Hollywood in my huis
2015-07-21"Wat ontvou, is ’n egte, roerende verhaal wat deur puik spel gedra word."
Adultery as actionable ground of action
2015-07-21"One can accept that since adultery is no longer wrongful, the interdict would also not be at the disposal of the innocent spouse, as wrongfulness is a requirement for the interdict."
Vonnisbespreking: Owerspel as gedingsvatbare aksiegrond
2015-07-21Wat is die impak van die hof se beslissing dat owerspel nie meer onregmatig is nie?
Ek is gay en was 'n predikant
2015-07-20"Ek het die Algemene Kommissie-vergadering gaan bywoon waar die grootste vraag nou eintlik was of ek myself dan as gay, biseksueel of deurmekaar sou beskryf. ... Dit was die slegste ervaring van enige kerklike instelling wat ek nog ooit beleef het."
Skuldig! Aan 'n poging om 'n misdryf te pleeg ...
2015-07-20"In Schoombie se geval het die appèlhof beslis dat hy wel aan poging tot brandstigting skuldig was."
LitNet: die Nagkoninkryk
2015-07-17"Is ons nie stadigaan besig om toe te laat dat ’n nuwe 'Kingdom of the Night', soos wat Elie Wiesel die totale oorname deur die bose (in sy geval Nazi-Duitsland) genoem het, in ons wêreld en in ons tyd verrys nie?"
Vir Dirk oor onder andere emigrasie
2015-07-17 Dag Dirk Jy vra in jou skrywe van gister (kommentaar onderaan my brief) of ek dink dat daar geen bandebrandery, klipgooiery en dies meer van die 60’s tot die vroeë 90’s was nie. Die antwoord is natuurlik nie. Daar was wel die soort van ding ná die 60’s toe die liberales (soos PW-hulle) oorgeneem het […]
Antwoord vir Angus steeds oor mengeltaal
2015-07-17 Beste Angus Ek reageer op jou kommentaar onderaan my brief van gister aan jou. Jy sê niemand, nie jy of dr Hesseling, het beweer dat Afrikaans van óf Maleis óf Portugees afstam nie. Ek weet nie hoekom maak jy so ’n stelling nie want ek het nooit beweer dat jy of dr Hesseling so-iets gesê […]
Internationale literaire ontmoetingen op Kwaku Festival
2015-07-17"Op zondag 19 juli aanstaande, om 15.00 uur, vindt tijdens het Kwaku Festival in Amsterdam een literair programma plaats waarin Zuid-Afrikaanse, Surinaamse en Nederlandse schrijvers en artiesten elkaar ontmoeten."
Video's en foto's: Dana Snyman se In die blou kamp word bekendgestel
2015-07-16Dana Snyman se boek In die blou kamp is Woensdag, 8 Julie by die Dros-restaurant in Willowbridge-Noord bekendgestel.
Oor Pluto, Jupiter en spirituele dillusie
2015-07-16 Daar is niks so blind soos iemand wat deur ideologie betower word nie. Ons sien daagliks voorbeelde daarvan wanneer selfmoord-bomgooiers hulleself die ewigheid inblaas in die nastrewing van hulle moeilik verstaanbare doelwitte. Hier, op die Sê word ons gereëld vergas met ’n blindheid van veel groter afmetings. Ons het te doen met ’n persoon wat […]
