Video en foto's: Bekendstelling van Jerzy Koch se omvattende geskiedenis van Afrikaanse letterkunde

  • 0

A History of South ­African Literature: Afrikaans ­Literature 17th - 19th Centuries is die eerste deel van Jerzy Koch se omvattende literatuurgeskiedenis van die Afrikaanse letterkunde. Dit is deur Dominika ­Ferens uit Pools in Engels vertaal en het pas verskyn by Van Schaik-Uitgewers.  

Daniel Hugo het met Jerzy Koch in Stellenbosch Protea Boekwinkel gesels. In die gesprek is onder meer verwys na die belangrike rol wat sendingstasies in die vorming van Afrikaans gespeel het, 'n aspek wat nog nie in vorige literatuurgeskiedenisse soveel aandag gekry het nie.

_MG_9676

_MG_9670

Jerzy Koch

_MG_9671

Daniel Hugo

_MG_9681

Boeke word geteken.

_MG_9685

Hermann Giliomee

_MG_9682

Ena Jansen

_MG_9688

Zandra Bezuidenhout en Santa Hofmeyr-Joubert

_MG_9689

Dawie van Velden

_MG_9696

Jerzy Koch en Daniel Hugo

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top