Pasgelaai
Boekresensie: Labirint deur Chanette Paul
2015-08-18"Dit is die verrassende wendinge, onderhoudende taalgebruik en netjies verwikkelde intriges wat die leser intrek en van Labirint 'n boeiende en onvergeetlike spanningsroman maak."
’n Teologie van insluiting sê onvoorwaardelik “ja!” vir gays
2015-08-18"Heteroseksisme is presies soos seksisme en rassisme. Dit bevoorreg 'n bepaalde sosiale groep en diskrimineer teen die groep wat hulle 'die ander' noem."
Waar is die intellektuele in die politiek?
2015-08-18"Die opbloei van populisme en die kwyning van intellektualisme in die ANC en DA is kommewerkend."
Wie se Afrikaans? Ommietafel by die Afrikaanse Taalmuseum
2015-08-18"Baie van daardie mure wat Afrikaanse mense dekades lank in kampe verdeel het, is Vrydagaand afgebreek toe daar prontuit om die tafel gepraat is oor wie se Afrikaans."
Teaterresensie: Marion Holm vir beginners
2015-08-18"Marion Holm bereik haar gehoor sonder aggressie, sonder treitering. Sy skep ’n atmosfeer van meelewing, van gesels met handelinge. Lekker, man, lekker."
Onderhoud: Huisgenoot-kykNET SuperSkouspel2015
2015-08-18Daar's 'n "groot musikale energiegolf" agter die supersterre op die verhoog. Elsabe Laubser vertel van die orkes by die Huisgenoot-kykNET SuperSkouspel 2015.
Die mense by die kruisings
2015-08-18Dit is nou al maande wat dieselfde mense by dieselfde padkruising elke dag volgens 'n oënskynlike skofrooster by die motors 'n geldjie vra.
TT Cloete (1924–2015)
2015-08-18“Pyn is kreatief; ek praat daarom van die gawe van pyn.” TT Cloete is op die ouderdom van 91 op 29 Julie 2015 oorlede.
Ons het ons verlede vergeet
2015-08-17"Waarop die tokkelok Russel Botman met die klein Afro reageer: 'Vir wat moet ek bid?'"
Boekresensie: Bloedvreemd deur Juliana Coetzer
2015-08-17"Soms kom ’n mens ’n boek teë wat jou feitlik onmiddellik laat vermoed dat dit een van die uitstaan-leeservarings gaan wees tussen die versameling van alles wat jy al in jou lewe onder oë gehad het. Bloedvreemd is só ’n boek."
'n Jammerte van menswees
2015-08-17Teen alle bewyse in, dring mense geslag na geslag daarop aan om ...
Die vryersklong
2015-08-17 My jare lange vriend en buurman, wyle Gideon Huisamen, alombekend as gedugte prokureur en OP-rugbyman, maar ook formidabele verteller van ware gebeurtenisse, het een Sondag na een van Nanette se ewe formidabele noenmale vertel hoe sy meisie op Stellenbosch, Nanette natuurlik, hom genooi het om 'n paar dae tydens die Kersvakansie op hulle plaas "Kleinfontein" […]
Wat word in 'n wynkelder gemaak?
2015-08-14By Lourensford word daar hierdie winter wyn én musiek gemaak. Hannes Nel, keldermeester, vertel nog.
NB-Uitgewers: Nuwe boeke gedurende Augustus 2015
2015-08-14NB-Uitgewers bied iets vir elke smaak op Koop-'n-Afrikaanse-boekdag en gedurende Augustus!
LAPA se nuwe boeke vir Augustus 2015
2015-08-14LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak op gedurende Augustus!
Boekresensie: Die onbekende Van Gogh deur Chris Schoeman
2015-08-14"Hy skryf nie juis interessante briewe nie, het nie ‘n goeie verhouding met Vincent (in wie die leser éintlik belangstel) nie ..." Waarom 'n biografie oor Cornelis Van Gogh skryf?
