Bettina Wyngaard het Vrydag 2 Oktober as deel van die Swart Afrikaanse Skrywersimposium by UWK gepraat oor biografieë en die roman as biografiese vorm.
"Om een of ander rede voel sommige mense bedreig deur middelklas, suksesvolle, talentvolle bruin en swart karakters."

