Video: #SAS4_2015 – Zane Eckleton oor biografieë en die roman as biografiese vorm

  • 0

Zane Eckleton het Vrydag 2 Oktober as deel van die Swart Afrikaanse Skrywersimposium by UWK gepraat oor biografieë en die roman as biografiese vorm.

"Ons moenie na 'n persoon kyk as 'iets' nie, maar as 'n mens. En ons as bruin mense, of dan bruin skrywers, moet ons karakters so uitbeeld dat ons na vore tree met waardigheid en onsself handhaaf in waardigheid."

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top