Pasgelaai
Paul Ricoeur’s notion of transcendence in relation to time and narrative
2015-08-26"Ricoeur’s understanding of the narrative structure of human temporality involves a dialectical notion of the transcendence of time, a notion beyond customary dichotomies between transcendence and immanence."
Zengeance: "Ons plek is om mense te inspireer"
2015-08-26"Ek glo dat baie bands deesdae musiek so ernstig opvat en die emosionele deel daarvan verloor dat hulle soms vergeet dat hulle meestal vir hulself moet speel."
Coffee Snobs: "Dis redelik onwaarskynlik dat ’n band uit Groblersdal voortspruit"
2015-08-26"Ons het ’n volle nege maande lank aan hierdie album gewerk en daar was tye wat dit gevoel het of ons nooit gaan klaar kry nie!"
Denise Ackermann en die Man op die geleende donkie
2015-08-25Denise Ackermann en Elna Mouton het Saterdagoggend in Protea Boekwinkel gesels oor Ackermann se boek Surprised by the man on the borrowed donkey, uitgegee deur Lux Verbi.
Paul Ricoeur se begrip van transendensie met betrekking tot tyd en narratief
2015-08-25"Paul Ricoeur se verstaan van die narratiewe struktuur van menslike “tydlikheid” bevat ’n dialektiese begrip van die transendensie van tyd, ’n begrip wat meer inhou as die gebruiklike tweedeligheid van transendensie en immanensie."
kykNET Silwerskermfees 2015: Onderhoud met Antoinette Louw
2015-08-25"Want ons kan en ons het die talent. Ons hoef vir niks terug te staan nie."
Onderhoud, program en inligting: kykNET Silwerskermfees 2015
2015-08-25"Wie kan nié opgewonde raak oor ‘n filmfees in Kampsbaai nie?"
Kuberklas Kreatief: 'n Ander wêreld
2015-08-25"Sy draai vir ‘n laaste keer om na haar vriende en waai."
Boekresensie: Adrenalien die waarheid deur Leon van Nierop
2015-08-25"... die hare van die leser (sal) rys. En hy sal besef dat dié roman nie net nog ’n eenvoudige storielyn is oor ’n sukkelende skrywer wat ’n bestaan probeer maak nie."
Book review: The Tourism Coach by Shaun van Eck
2015-08-25"This book is a great practical guide for entrepreneurs and newcomers."
A closer look at the new affordability assessment regulations in terms of the National Credit Act 34 of 2005
2015-08-25"Credit providers are still free to use their own evaluative mechanisms etcetera, subject thereto that a fair and objective assessment is conducted. However, there is now the additional requirement that such mechanisms etcetera must not be inconsistent with the affordability assessment regulations made by the minister"
Die nuwe bekostigbaarheidsassessering-regulasies ingevolge die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 van naderby beskou
2015-08-25"Regulasie 23A word met maatreëls in verband met die kredietgewer se verpligting om die verbruiker se skuldterugbetalingsgeskiedenis ingevolge kredietooreenkomste in ag te neem, asook bepalings ter regulering van diverse aangeleenthede afgesluit. Die doel van hierdie bespreking is om regulasie 23A en die definisies wat daarmee verband hou, onder die loep te neem en oor die moontlike gevolge daarvan te besin."
Voorspel tot 'n Somerkersfees
2015-08-25 Twee broers, Pieter en Hendré van ons dorp het aan verskillende politieke partye behoort en voor die verkiesing hewig begin stry en rusie maak. Gevoelens het later so hoog geloop dat hulle enige kontak of kommunikasie vermy en so die bybelse seën van "hoe lieflik is dit dat broers saam woon" opsetlik geïgnoreer en 'n […]
Munisipale verkiesing 2016
2015-08-25 Volgende jaar is die munisipale verkiesings. Die nasionale nut daarvan – dien uitsluitlik as maatstaf hoe kiesers al hoe nader aan die opposisie, en veral na die DA begin oorhel al dan nie, ’n aanduiding hoe die regering moontlik in 2019 daar gaan uitsien. Maar wat is die plaaslike “track” rekord van die opposisie tot […]
Nog steeds die mengeltaalkwessie vir Angus
2015-08-25 Beste Angus In jou kommentaar onder aan my vorige brief in die verband beweer jy “Die feit dat Afrikaanssprekendes vandag nie weet waar hierdie woorde vandaan kom nie, is nie ʼn bewys dat Maleis-Portugees nie ʼn rol gespeel het in die vorming van Afrikaans nie, inteendeel dit is juis ʼn bewys dat dit het.” Maak […]
Afrikaans en Afrikaner
2015-08-24 Met Afrikaner, word hierin bedoel die vorige Kolonialis; die Kaaplander; die Voortrekker; die republikeinse Boer en vandag se Afrikaner. In teenstelling word die vermenging van Koi, San, Maleier; vandag se Bruinman, as Afrikaanses, (hulle keuse) aangesien. Afrikaans het grootliks sy oorsprong aan die Afrikaanses te danke, en die Afrikaanses se fisiese ontstaan grootliks aan die […]
Robert Conquest is dood
2015-08-24 Robert Conquest (15.07.1917 – 3.08.2015) is oorlede. Hy is veral vanweë sy boeke oor die Sowjetunie en by name Josef Stalin (1879-1953) bekend. Hierdie boeke is eintlik 'n uitvloeisel van voortgesette navorsing na voltooiing van sy doktorale proefskrif. Hy het baanbrekerswerk gedoen deur die afgryslikhede van 'n kommunistiese bewind wêreldkundig te maak, bv die groot […]
