Pasgelaai
Endler-konsertreeks, Korngold Projek 2 | Endler concert series, Korngold Project 2
2015-03-04 "Die musici se oorgawe aan die musiek was meesleurend, hul energie aansteeklik en hul fyn ingesteldheid op mekaar – in ’n werk wat by tye ’n redelik vinnige tempo handhaaf – loflik."Klaskamerklets: In gesprek met Coenraad Walters
2015-03-04 "Die onderwys probeer baie hard om studente vaardighede te laat aanleer en kennis te laat opdoen: die uitdaging is om ’n toekomsdimensie daaraan te verleen."Resensie: Kingsman: The Secret Service
2015-03-04 "Hierdie fliek is net reg vir ’n paar uur se genotvolle ontspanning!"Resensie: The Imitation Game
2015-03-04 The Imitation Game is meer menslike drama as historiese of oorlogfliek. Dit word hoog aanbeveel.Festival voor het Afrikaans 2016: Feesorganiseerders aan die woord
2015-03-04 Omtrent hierdie bydrae het die proefleser gesê: "Die teks is geskryf in 'n tussenvorm, ek dink prof Ronel Foster sou dit Nederkaans noem. Ek het so min as moontlik ingegryp en vertaal, maar wel seker gemaak elke woord is korrek gespel, of dit nou Nederlands is of Afrikaans."
ATKV Handevat-Projek: Laat die kindertjies speel
2015-03-04Kinders moet speel en hulle moet aangemoedig word om te fantaseer. Dit was die boodskap wat op 20 Februarie by die Tshiamo Primary School in Vergenoeg, net buite Kimberley, uitgedra is. Izak de Vries deel sy foto's.
