Pasgelaai

ATKV Handevat-Projek: Laat die kindertjies speel

Izak de Vries Menings 2015-03-04

Kinders moet speel en hulle moet aangemoedig word om te fantaseer. Dit was die boodskap wat op 20 Februarie by die Tshiamo Primary School in Vergenoeg, net buite Kimberley, uitgedra is. Izak de Vries deel sy foto's.

Dagga

2015-03-04

Siener van die suburbs by die US Woordfees 2015

2015-03-04 Siener van die suburbs, waarvoor PG du Plessis in 1972 die Hertzogprys ontvang het, is vanjaar op die US Woordfees.

Facebook en die kunstenaar: Selfportret

Ydi Coetsee, Naomi Meyer 2015-03-04 Ydi Coetsee is 'n kunstenaar van vandag: sy het 'n gesin se foto's van Facebook af geskilder. "’n Skildery is nie ’n illustrasie van ’n voorafbedagte konsep of stelling nie, al lyk dit met eerste oogopslag bloot soos ’n uitbeelding van iets."

Regstreekse uitsending van kykNET Fiëstas gaan die sterre behoorlik laat skitter

2015-03-04 Op 5 Maart 2015 rol kykNET vir die vyfde keer die bloutapyt uit vir ’n glansryke toekenningsgeleentheid om die rolspelers en talent in die Afrikaanse kunste te vereer. Hierdie glansryke geleentheid sal vir die tweede keer regstreeks uitgesaai word op kykNET, DStv kanaal-144.

Sheila in die Langeberge

Helene van Niekerk 2015-03-04

Klopjag: 'Dis definitief meer as net ’n band'

Henry Cloete 2015-03-04 "Vir ’n lang tyd moes ons speel om huur te betaal en nou speel ons om musiek te maak. Dis ’n baie bevrydende plek om te wees – dis amper soos om oor te begin, maar na meer as ’n duisend gigs saam."

Heinz Winckler: "Ek wens ek was al langer ’n onafhanklike kunstenaar"

Henry Cloete 2015-03-03 "Ek was nog nooit spyt oor my deelname aan Idols nie. Ek glo dit was die regte ding vir my. Ek wens wel daar was beter leiding itv my bestuur en besigheidsbestuur na die kompetisie."

’n Arabiese Lente in eietydse Suid-Afrika?

Wynand Greffrath, André Duvenhage LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2015-03-03

"Gegewe die hoë vlakke van sosio-ekonomiese ongelykheid, werkloosheid en armoede in Suid-Afrika, heers daar kommer dat die heersende plaaslike politieke klimaat ook ’n teelaarde vir revolusionêre regimeverandering verteenwoordig."

US Woordfees 2015: Toorwoorde roep my by D-Street Gallery

Ingrid Winterbach, Clare Menck, Vernon Swart 2015-03-03 Kunstenaars tree met mekaar in gesprek by hierdie uitstalling by die US Woordfees 2015 – Valiant Swart se lirieke ontmoet die skeppings van kunstenaars soos Ingrid Winterbach, Strijdom van der Merwe en Clare Menck.

Gendered modernities in motion

2015-03-03 This academic conference will take place at the Conference Centre of the Hatfield campus of the University of Pretoria and will be preceded by an excursion to the apartheid museum in Johannesburg on 8 April 2015.

Colloquium Neerlandistiek, Universiteit Pretoria

2015-03-03 Vanaf 9-14 maart 2015 is er op de campus van de Universiteit Pretoria in Hatfield, Pretoria een programma met muziek, film en literatuur voor de liefhebber van de Vlaamse en Nederlandse kunst en cultuur.

African Library: The Naked Gods by Chukwuemeka Ike

Annie Gagiano 2015-03-03 "A prize-winning author in his country of origin and also king of an Aro town in Eastern Nigeria, Ike is an alumnus of Ibadan University and his writing has a sophisticated satirical edge."

'n Reis na die verlede op moderne paaie

Elsona Viljoen Reis 2015-03-03 Sowat 20 000 kilometers in 50 dae. Ethiopië toe en terug ... Douvoordag is ons, die Du Plessis’s en die Burgers vanaf Robertson op pad noord terwyl die bakkies nog na polish ruik. M. Beard het geskryf: ‘Travel is more than the seeing of sights; it is a change that goes on, deep and permanent, […]

Francois Smith oor Fifty Shades of Grey

Francois Smith 2015-03-03 "Dit sal gou blyk dat ek ’n gaping probeer vat tussen die Franse filosowe Michel Foucault aan die een kant en Gille Deleuze en Piere-Felix Guattari aan die ander, maar dan is daar nog Freud op heelagter by wie ek verby moet kom. Altyd Freud op heelagter."

Die laaste rit

Liana Schönborn 2015-03-03

Allan Boesak (1945–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2015-03-03

"Die toekoms van Afrikaans hang af van die manier waarop Afrikaanssprekende mense in die taal met mekaar omgaan, want die taal sal doodgaan as ons dit steeds gebruik as net nog ’n knuppel om mekaar te bly slaan soos ons in die verlede die taal gebruik het." Lees Allan Boesak se skrywersprofiel.

WF 2015: Die Mars-uitstappie

Nicole Steinmann Kuberklas Kreatief 2015-03-03

 Die wag is verby! Lees die eerste inskrywing vir LitNet Akademies Kuberklas se wetenskapfiksie-skryfkompetisie hier.

Resensie: Woorde roes in die water deur Clinton V du Plessis

Marius Crous 2015-03-03 "Hier en daar tref ’n reël of woordkeuse of ironiese segging die leser se oog ..."

Charlie Seminar: Satire als ideologische aanvalsstrategie

Yves T'Sjoen Seminare en essays 2015-03-03

"Die 'opdracht des schrijvers' en tekenaars is cruciaal. Charb en alle anderen mogen dan niet meer onder ons zijn, de geest waarvoor zij staan kan niet worden kapot gemaakt."

Top