Pasgelaai

Waar is die intellektuele in die politiek?

Jason Lloyd Rubrieke 2015-08-18

"Die opbloei van populisme en die kwyning van intellektualisme in die ANC en DA is kommewerkend."

Wie se Afrikaans? Ommietafel by die Afrikaanse Taalmuseum

Jean Oosthuizen, Izak de Vries Portale 2015-08-18

"Baie van daardie mure wat Afrikaanse mense dekades lank in kampe verdeel het, is Vrydagaand afgebreek toe daar prontuit om die tafel gepraat is oor wie se Afrikaans."

Teaterresensie: Marion Holm vir beginners

Danie Botha Teater 2015-08-18

"Marion Holm bereik haar gehoor sonder aggressie, sonder treitering. Sy skep ’n atmosfeer van meelewing, van gesels met handelinge. Lekker, man, lekker."

Onderhoud: Huisgenoot-kykNET SuperSkouspel2015

Elsabe Laubscher, Naomi Meyer kykNET Portaal 2015-08-18

Daar's 'n "groot musikale energiegolf" agter die supersterre op die verhoog. Elsabe Laubser vertel van die orkes by die Huisgenoot-kykNET SuperSkouspel 2015.

Die mense by die kruisings

Hennie Fritz SêNet-briewe 2015-08-18

Dit is nou al maande wat dieselfde mense by dieselfde padkruising elke dag volgens 'n oënskynlike skofrooster by die motors 'n geldjie vra.

TT Cloete (1924–2015)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2015-08-18

“Pyn is kreatief; ek praat daarom van die gawe van pyn.” TT Cloete is op die ouderdom van 91 op 29 Julie 2015 oorlede.

Foto's: Ommietafel – wie se Afrikaans?

Izak de Vries Portale 2015-08-17

Izak de Vries deel sy foto's van dié feesviering.

Ons het ons verlede vergeet

Danny Titus Seminare en essays 2015-08-17

"Waarop die tokkelok Russel Botman met die klein Afro reageer: 'Vir wat moet ek bid?'"

Boekresensie: Bloedvreemd deur Juliana Coetzer

Douwleen Bredenhann Resensies 2015-08-17

"Soms kom ’n mens ’n boek teë wat jou feitlik onmiddellik laat vermoed dat dit een van die uitstaan-leeservarings gaan wees tussen die versameling van alles wat jy al in jou lewe onder oë gehad het. Bloedvreemd is só ’n boek."

'n Jammerte van menswees

CM SêNet-briewe 2015-08-17

Teen alle bewyse in, dring mense geslag na geslag daarop aan om ...

Die vryersklong

Humphries du Randt SêNet-briewe 2015-08-17 My jare lange vriend en buurman, wyle Gideon Huisamen, alombekend as gedugte prokureur en OP-rugbyman, maar ook formidabele verteller van ware gebeurtenisse, het een Sondag na een van Nanette se ewe formidabele noenmale vertel hoe sy meisie op Stellenbosch, Nanette natuurlik, hom genooi het om 'n paar dae tydens die Kersvakansie op hulle plaas "Kleinfontein" […]

Oneindige niks

CM SêNet-briewe 2015-08-17

'n Mens sal nooit weet ...

Wat word in 'n wynkelder gemaak?

Hannes Nel, Naomi Meyer Leefstyl 2015-08-14

By Lourensford word daar hierdie winter wyn én musiek gemaak. Hannes Nel, keldermeester, vertel nog.

NB-Uitgewers: Nuwe boeke gedurende Augustus 2015

LitNet Jonathan Ball-portaal 2015-08-14

NB-Uitgewers bied iets vir elke smaak op Koop-'n-Afrikaanse-boekdag en gedurende Augustus!

LAPA se nuwe boeke vir Augustus 2015

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2015-08-14

LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak op gedurende Augustus!

Boekresensie: Die onbekende Van Gogh deur Chris Schoeman

Naòmi Morgan Resensies 2015-08-14

"Hy skryf nie juis interessante briewe nie, het nie ‘n goeie verhouding met Vincent (in wie die leser éintlik belangstel) nie ..." Waarom 'n biografie oor Cornelis Van Gogh skryf?

LitNet: Jou Dorslandtrek

LitNet Nuusbrief 2015-08-14

LitNet: Jou Dorslandtrek

Aangename erkenning

CM SêNet-briewe 2015-08-14

As mense sou besef dat ...

Besoek aan Binnelandse Sake

Pieter SêNet-briewe 2015-08-14 Almal weet watse frustrasie dit is om die plek te besoek en hoeveel ure dit jou neem om iets uitgerig te kry, en daarom ook was ek baie bly toe ek verneem hier is ’n tak in ’n voorstad wat mens kan besoek wat in ’n besigheidskompleks geleë is. ’n Familielid besoek die plek toe […]

LitNet Akademies-resensie-essay: Brandwaterkom deur Alexander Strachan

Louise Viljoen Resensies 2015-08-13

Brandwaterkom is "’n roman wat die leser se aandag uit die staanspoor  vasvang en deurgaans behou".

Top