Pasgelaai
Die verskil tussen Kaaps en Afrikaans
2015-08-28 Oorspronklik bedoel as kommentaar op Jan Rap se kommentaar onderaan sy brief van 25 deser. Beste Jan Ek kan jou verseker, elke woord wat jy skryf word met ʼn fynkam bygekom, en ek verstaan Afrikaans, selfs beter as Engels. Verder het ek deeglike opleiding gehad om taal in al sy nuanses te verstaan en ondersoek […]
Open Book 2015: Dalena Theron oor Huisies van papier
2015-08-28"Daarby het ek gevoel dat die storie van 'n gesin met twee pa's of twee ma's iets is wat oopgeskryf moes word in Suid-Afrika."
SA Akademie wag voorleggings in vir die jaarlikse pryse aan skrywers van die beste Afrikaanse geakkrediteerde artikels
2015-08-27In die lig van die afname in die publikasie van geakkrediteerde akademiese artikels in Afrikaans stel die ATKV jaarliks ’n bedrag aan die SA Akademie beskikbaar vir die bekroning van wetenskaplike artikels in Afrikaans wat in geakkrediteerde tydskrifte verskyn het.
Bloemfonteinse Skrywersvereniging: Slypskool 2015 saam met Deon Meyer
2015-08-27Op 22 Augustus 2015 het die Bloemfonteinse Skrywersvereniging hul jaarlikse nasionale BSV- Slypskool in Bloemfontein aangebied. Hier is foto's.
Daar's waarheid in die wind
2015-08-27 Die bus van Siniesfontein loop vandag weer deur die laagte duskant wantroue en oor die bulte van goeie bedoelings, knersend op sy sukkelpad na die strydende inwoners van Skeptiesville. Soms kan ’n mens met ’n glimlag by enige bushalte wag en die beste uit die rit verwag, maar ander kere, is die blote gedagte daaraan […]
Onderhoud: Afrikaanse musiek in Nederland, byvoorbeeld ...
2015-08-27Ingrid Glorie vertel van die CD byvoorbeeld wat op Sondag 30 Augustus tydens die Harlekijn en de Zuid-Afrikaanse dagen-fees in Nederland bekendgestel word.
kykNET Silwerskermfees 2015: Boers at the End of the World | Boere op die aardsdrempel
2015-08-26"Afrikaans is fossilised there. Their idea of what it means to be Afrikaans comes from an earlier time. Interestingly, as the linguist Andries Coetzee points out in the film, this also means that they predate apartheid."
’n Verskuiwing na ’n oper en meer “pragmatiese” lees van Romeine 13:1–7?
2015-08-26"Romeine 13:1–7 bly ’n omstrede teks wat voortgaan om ’n groot verskeidenheid (dikwels botsende) interpretasies op te lewer. Die gedeelte roep vrae op oor mag, die verhouding tussen kerk en staat, onderwerping aan wat as ’n onregverdige regering ervaar word, burgerlike ongehoorsaamheid en nog meer."
Boekresensie: Woestynroos deur Vita du Preez
2015-08-26"Du Preez se ruimtebeskrywings is oor die algemeen geslaagd, veral dié van Namibië. Ek het tydens die een toneel nogal gewens ek was langs ‘n kampvuur op ‘n stil woestynnag."
Ena Jansen se toespraak by Ommietafel by die Afrikaanse Taalmuseum
2015-08-26" ...laat ons Afrikaans bly skryf én lees, én daarin rock, amok maak én lawaai."
Tilly die bloedhond
2015-08-26"'The paw of suspicion was pointed at (Shabalala),' soos 'n regter dit later treffend gestel het."
Standbeeldgedigte: Wenner aangekondig
2015-08-26Die wenner van LitNet se standbeeldgedigkompetisie is deur Lina Spies aangewys.
Boekresensie: Clint Eastwood van Wyk en die moordenaarsklok deur Pieter Verwey
2015-08-26"Pieter Verwey se debuut het báie vleis aan die been."
kykNET Silwerskermfees 2015: Onderhoud met Jaco Botha
2015-08-26"Die lewe bly maar die beste storieverteller."
Paul Ricoeur’s notion of transcendence in relation to time and narrative
2015-08-26"Ricoeur’s understanding of the narrative structure of human temporality involves a dialectical notion of the transcendence of time, a notion beyond customary dichotomies between transcendence and immanence."
Zengeance: "Ons plek is om mense te inspireer"
2015-08-26"Ek glo dat baie bands deesdae musiek so ernstig opvat en die emosionele deel daarvan verloor dat hulle soms vergeet dat hulle meestal vir hulself moet speel."
