Pasgelaai

Open Book 2015: Rudie van Rensburg oor Judaskus en oor spanningslektuur

Rudie van Rensburg, Beyers de Vos Skrywersonderhoude 2015-09-02

"Die storie bly koning."

Tien vrae: Juliana Coetzer oor Bloedvreemd

Juliana Coetzer, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2015-09-02

"Elke ouer het drome vir sy kind, maak nie saak of dit onrealisties is nie. Ek moes elkeen van daardie drome laat gaan."

Woorde wat woorde laat wip

Herman Lategan Seminare en essays 2015-09-02

"Iemand, ʼn swaap, het my gevra hoekom ek nie net die adres gegoogle het nie. Huh? Hoe sou ek die mense wat in haar buurt gewoon het, leer ken het?"

Bekentenis van 'n verraaier

Hennie Fritz SêNet-briewe 2015-09-02

Die slim mense sê dat versoening en wedersydse aanvaarding die plaveistene vir die pad na volksgeluk moet wees ...

Onderhoud: Heindrich Wyngaard oor A home for Zephany

Heindrich Wyngaard, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2015-09-02

"... en straks die belangrikste, is daar die versugting om stories van my gemeenskap te vertel."

Tuin: "Ek glo nog in rock ’n roll"

Henry Cloete Musiek 2015-09-01

"Kyk, ek is seker ander mense hou van kommersiële musiek, en hulle mag, want smaak verskil. Ek is net nie een van daai mense nie."

Foto's en video: Open Stellenbosch se massabyeenkoms en optog

Naomi Bruwer Menings 2015-09-01

Die studentebeweging Open Stellenbosch het Dinsdagmiddag 'n massabyeenkoms en optog op Stellenbosch-kampus gehou.

'n Gesprek oor God van Klank

Joan-Mari Barendse, Paula Fourie, Wilken Calitz Seminare en essays 2015-09-01

"Musiek het twee funksies. Die een is plesier en die ander een is alles behalwe plesier."

Vrouemaand: net nog 'n betekenislose Hallmark-geleentheid?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2015-09-01

"Hierdie week weer is ’n vrou en haar drie dogters deur ’n groep mans verkrag. Gaan die kerkgroepe nou weer vra dat die mans se borgaansoek tog net uitgestel moet word tot September, sodat hulle nie in Augustus vrygelaat word nie?"

Foto's: Harlekijn en de Zuid Afrikaanse Dagen

Ingrid Glorie, Elize Zorgman NeerlandiNet 2015-09-01

Harlekijn en de Zuid-Afrikaanse Dagen het op 29 en 30 Augustus 2015 by Herman van Veen se landgoed in Soest plaasgevind. Suid-Afrikaanse en Nederlandse kunstenaars het opgetree en die bekendstelling van die CD byvoorbeeld het plaasgevind.

"Guts" en "Glory"

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2015-09-01 My laaste opdraf was aan die einde van die 1990-seisoen op 40 jarige ouderdom. Die baadjie van my klub en dié van die sub-unie pas nog. Hier en daar, wanneer daar ‘n tersaaklike “get together” is, trek ek dit aan. Dan word daar dingetjies opgeroep - onthou jy dit, onthou daai. Oor die jare het […]

Towards a more open and “pragmatic” reading of Romans 13:1–7?

Bernard Lategan Academic research 2015-09-01

"Romans 13:1–7 is a controversial text which continues to generate a wide spectrum of pro- and contra-readings. The passage raises (among others) questions regarding power and the origin of power, church and state, submission to authorities, civil disobedience and the pursuit of the common good."

Onderhoud: Die Suid-Afrikaanse vis- en seekoskookboek

Susina Jooste, Henk Stander, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2015-08-31

"Jou dis is so goed soos jou vis."

Ondiens van woorde

CM SêNet-briewe 2015-08-31

Met die ewige gespook ...

Moet ek of nie?

Reusedwerg SêNet-briewe 2015-08-31 Ek kry so maand of wat terug 'n telefoonoproep van 'n persoon wat vra of ek aan een of ander, gaan nie name noem nie, burgerregte-organisasie wil behoort. Ek vra toe die persoon soos ek dit deesdae doen, wat is daar in vir my. Maw wat se voordele kan ek as gehoorsame landsburger uit 'n […]

Foto's: Die Suid-Afrikaanse vis- en seekoskookboek word by The Private Hotel School bekendgestel

Naomi Bruwer PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2015-08-28

Die Suid-Afrikaanse vis- en seekoskookboek is Woensdagaand by The Private Hotel School bekendgestel. 

LAPA Uitgewers en skrywers kuier by die Bellville-biblioteek

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2015-08-28

Kom kuier saam op Donderdag 10 September 2015 om 17:30 vir 18:00. 

Lesersnavraag aan mede-onderwysers: Hulp versoek met die interpretasie van "Ontvlugting" deur Ingrid Jonker

Karin Mitcham Skole 2015-08-28

"Ek het ‘n paar teenstrydighede gevind in die bespreking en memorandumantwoorde wat gegee is vir Ingrid Jonker se gedig 'Ontvlugting' (Uit Ontvlugting, 1956). Sal u asseblief na my interpretasies en navrae kyk en laat weet wat u dink?'

African Library: The Last Will and Testament of Senhor da Silva Araújo by Germano Almeida

Annie Gagiano Books and writers 2015-08-28

"As continental Africans we tend to 'forget' the inclusion in its territorial circumference of several island states adjacent to the main land mass, the small multi-island state of Cape Verde ..."

Onderhoud: Anna Emm oor Meelon en die elektromagnetiese storm

Anna Emm, Naomi Meyer Skole 2015-08-28

"Elanie (die illustreerder) is 'n 15-jarige skooldogter van Hoërskool Edgemead in die Kaap."

Top