Pasgelaai

Verbloemde kundigheid

CM SêNet-briewe 2015-10-12

In 'n regsgeding raak dit 'n dilemma ...

Die NG-kerk en gays

Jaco Fourie SêNet-briewe 2015-10-12 Nou toe nou! Die NG Kerk het uiteindelik besluit dat gays in die kerk volwaardig aanvaar moet word. Het hulle God oornag van mening laat verander, vanaf steniging tot boesemliefde vir gays? Aangesien die wederkoms nog nie plaasgevind het nie, gaan Hy gays wat in Sy naam in die voorafgaande eeue vir hulle dade tereggestel […]

Wenners van pryse by Clover Aardklop Nasionale Kunstefees aangekondig

LitNet Clover Aardklop 2015-10-09

Twee produksies het uitgetroon tydens die oorhandiging van pryse op vanjaar se Clover Aarklop Nasionale Kunstefees.

Waaraan sou jy dink?

Hennie Fritz SêNet-briewe 2015-10-09 By ’n verkeerslig, by die uitdraai na Kalksteenfontein, hardloop troppies klein seuntjies agter ’n sokkerbal aan. Die een klonkie skop die bal woer-woer hier tussen die motors in en met die grondvat, hier skuins voor my, spring ’n jongerige meisie met ’n baba aan die bors op en sy trap die bierkrat waarop sy gesit […]

LitNet: Jou simposium

LitNet Nuusbrief 2015-10-09 Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online.  

In Memoriam: Frank Martinus Arion (1936-2015)

Alfred Schaffer In memoriam 2015-10-08

"Arion wilde altijd nog die ene grote roman schrijven over die moeder, dat grote voorbeeld, de mythe in zijn leven. Het is er niet van gekomen."

Van ’n arm kleintyd na internasionale roem

Izak de Vries ATKV-Portaal 2015-10-08

"Onthou die naam Noluvuyiso Mpofu. Onthou haar as die meisie wat, sonder enige hulp, vir haarself geleer opera sing het."

Video: Bekendstelling van Donker Stroom deur Carel van der Merwe

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2015-10-08

Carel van der Merwe se opspraakwekende boek oor Eugène Marais, Donker Stroom, is verlede week in die Paarl bekendgestel. Kyk na 'n video van die gesprek.

Hans Huyssen’s Little Portrait of the World: Allegorical Wind Quintet with Narration (1993)

Martina Viljoen, Nicol Viljoen Academic research 2015-10-08

"The research question posed by the article focuses on the degree to which programmatic and symbolic elements of storytelling in Little Portrait aid in highlighting the composer’s commitment to matters of an existential nature."

Hans Huyssen se Little Portrait of the World: Allegorical Wind Quintet with Narration (1993)

Martina Viljoen, Nicol Viljoen LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2015-10-08

Martina Viljoen en Nicol Viljoen ondersoek die mate waartoe programmatiese en simboliese elemente van storievertelling in Little Portrait meewerk om die komponis se verbintenis tot kwessies van ’n eksistensiële aard te belig.

#SAS4_2015: 'n Nuwe Afrikaanse paradigma?

Gunther Pakendorf Seminare en essays 2015-10-08

"Interessant genoeg word Kaaps onmiskenbaar met die ras van sy sprekers geïdentifiseer, sonder dat daar erkenning gegee word aan die feit dat ‘n groot persentasie van bruin sprekers van Afrikaans nié Kaaps praat nie, en dat ras in die hele gebied van Worcester tot bo in die noorde juis nié ‘n onderskeidende faktor onder die sprekers van Afrikaans is nie: bruin en wit praat dieselfde variëteit."

Pratende slange

CM SêNet-briewe 2015-10-08

'n Mens is op sy gevaarlikste ...

Rassespanning kan deur kerk versag word

George Bekker SêNet-briewe 2015-10-08 Mens hoor van woede onder swartmense en dat dit só erg is dat dit tot rasse-uitbarstings kan lei. Aan die ander kant het ons 'n heeltemal ander situasie as 'n paar dekades gelede toe swartmense se lot grootliks deur wittes bepaal is. Wie die land regeer word nou in demokratiese verkiesings beslis, al is dit […]

Stompsinnig

CM SêNet-briewe 2015-10-08

’n Volgehoue geredekawel ...

#SAS4_2015: Quo vadis?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2015-10-07

"Ek het gehoop dat daar gekyk sou word na goed soos die taalbeleid aan universiteite, die voorgestelde kopieregwetgewing wat skrywers in die gesig staar, vryheid-van-spraak-kwessies wat dwarsoor die wêreld ’n groot bedreiging is en wat ook in Suid-Afrika kop uitsteek."

Hersieningsvraestel: Afrikaans Huistaal, graad 8

Hesti van der Mescht Notas, toetse en vraestelle 2015-10-07

Hesti van der Mescht, Afrikaansonderwyser by Paul Roos Gimnasium, deel ’n vraestel met die oog op hersiening.

Die smeulende lamppit en die geknakte riet: Die verhaal van ’n vader – Arnon Grunberg se roman Tirza

Lina Spies Boeke en skrywers 2015-10-07

Arnon Grunberg besoek Suid-Afrika van 19 tot 30 Oktober. In vooruitsig van hierdie besoek, het Lina Spies hierdie omvattende essay oor Grunberg se roman Tirza geskryf. Spies het die boek in Afrikaans vertaal.

#SAS4_2015: Foto's

Naomi Bruwer Boeke en skrywers 2015-10-07

Die vierde Swart Afrikaanse Skrywersimposium is die afgelope naweek by die Universiteit van die Weskaap aangebied. Die simposium, met die tema "'n nuwe Afrikaanse paradigma?", het verskeie paneelbesprekings ingesluit wat kwessies soos identiteit, die toekoms van Afrikaans, selfpublikasie en rubriekskryf aangespreek het.

Book review: Papwa - Golf's Lost Legend by Maxine Case

Paul Murray Books and writers 2015-10-07

"But ultimately no memorial, no biography, no written account or account of any other nature will be able to reflect the ignominy, hurt and shame that the crippling racial laws inflicted on the emotions of the majority of South Africans restricted from participating in the broadest possible opportunities – such as to play golf when they wanted to, loved it and were good at it. Case has at least achieved giving one a glimpse of the reality of their triumph and their loss. The story of Papwa is a glowing example."

Boekresensie: Brandwaterkom deur Alexander Strachan

Willie Burger Resensies 2015-10-07

"Saam met al hierdie ander tekste dra Strachan se roman beslis by tot nadenke oor geskiedenis en oor verraad."

Top