Pasgelaai

Van Coke Kartel: "Ons het regtig nie te veel oor die songs en hoe dit moet klink gemediteer nie"

Henry Cloete Musiek 2015-09-22

"Alhoewel ons min live speel, is ons weer geolie na een rehearsal. As ’n band eers ’n band is, verdwyn daai moeilik."

Manny Walters: "I’m still grinding"

Henry Cloete Musiek 2015-09-21

"I have learnt and understood that monetising any art form comes with a lot of challenges ..."

Eugène Marais die Boheemse Boer in Londen

Jean Oosthuizen, Carel van der Merwe Skrywersonderhoude 2015-09-21

Een van die talle raaisels oor die lewe van die beroemde Afrikaanse letterkundige Eugène Marais handel oor sy jare in Londen toe hy in die regte studeer het. In ’n opspraakwekkende boek wat pas deur Tafelberg uitgegee is, kom die skrywer, Carel van der Merwe, met talle verrassende ontdekkinge vorendag wat hy met vers en kapittel staaf.

IBBY Honours List for 2015 and 2016

Izak de Vries Boeke en skrywers 2015-09-21

On 17 September 2015 IBBY SA announced the six South African books nominated to represent our country at the IBBY World Congress that will take place in Auckland, New Zealand, during 2016. Read more about and see photos of the announcement.

Afrikaans – an African language?

Ernst Kotzé Menings 2015-09-21

"From a diachronic viewpoint, Afrikaans has its roots in 17th-century Dutch, and has grown in African soil over a period of 360 years into a new language, distinct from other Western and Northern Germanic languages on all levels of linguistic description (morphological, phonological, syntactic and semantic), with the result that it has developed into an African language, a fact which is also reflected in its name."

Klein Armpie

oester SêNet-briewe 2015-09-21

Het die klein postuurmannetjie gekry by ons plaaslike Munisipale vullisgate ...

IBBY-toekennings: LAPA gloei van trots

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2015-09-18

"Die bekroonde skrywer Fanie Viljoen se jeugroman Uit is deur die Suid-Afrikaanse been van IBBY (International Board on Books for Young People) as ereboek in die kategorie vir Afrikaanse jeugliteratuur aangewys."

Boekresensie: En toe kom Tom deur Edward van de Vendel

Elanie Bieldt Resensies 2015-09-18

"Oor die algemeen sal die boek diereliefhebbers van 'n lekker storie voorsien, met 'n spannende klimaks en 'n gelukkige einde."

Open Stellenbosch: Beyond the rainbow, towards a change of climate

Mike van Graan English 2015-09-18

"Constitutions are about the 'promised land'; ours is certainly not a magic wand that has wiped out our history and made us all equal. To achieve this 'promised land' we need to be pragmatic, generous and human in our approaches to move from where we are, from what we have inherited, to what we would collectively like to be." 

Gehoorsaamheid aan ’n hoër gesag

Reggie Nel Seminare en essays 2015-09-18

"’n Mens sou kwalik die optredes van Juju en die EFF op dié stadium as burgerlike ongehoorsaamheid beskou, en tog is dit moontlik dat hul oortreding van parlementêre reëls miskien ’n voorbode is van iets meer omvangryk. Onderwerping aan die staat kan tog nie beteken ’n meedoen aan praktyke wat as onregverdig en gewelddadig ervaar word nie."

Resensie: Boomkastele: ‘n sprokie van ‘n stadsmens deur Schalk Schoombie

Johan Anker Resensies 2015-09-18

"Boomkastele, die debuutroman van Schalk Schoombie, is tegelykertyd ‘n moderne sprokie, ‘n roman oor die lewe in die stad en ‘n versameling van ‘n verskeidenheid hedendaagse tekste wat op verrassende wyse in die lewe van uiteenlopende karakters geïntegreer word ..."

Boekresensie: Split deur Debbie Loots

Elsibe Loubser McGuffog Resensies 2015-09-18

" ...dit is ‘n boek vir belese mense, mense wat hou van intellektuele prikkels, wat oor die samelewing nadink, wat oor verhoudings en kwessies van seksualiteit nadink, wat hoop om intelligente afleidings te maak."

Boekresensie: Voetspore op die ewenaar deur Johan Badenhorst

Dawid de Wet Resensies 2015-09-18

"’n Mens beleef jou reisdrome as jy hierdie dagboek lees en staan verstom oor wat die span al alles bereik het."

LitNet: Jou veertjie

LitNet Nuusbrief 2015-09-18

LitNet se weeklikse nuusbrief

Onderhoud met Geraldine Reymenants, afgevaardigde van die Vlaamse regering in Suid-Afrika

Geraldine Reymenants, Naomi Meyer NeerlandiNet 2015-09-17

"Zuid-Afrikanen zijn erg open en hartelijk, en blijven vaak optimistisch – ook als ze met kleine of grotere uitdagingen worden geconfronteerd."

US Woordfees stel eie leeskring bekend

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2015-09-16

Die US Woordfees Leeskring sal tien keer ʼn jaar (buiten Maart en Desember) byeen kom vir ʼn oggend van boeke, koffie of tee en ’n lekker sny koek.

Palmyra: die vernietiging van die tempels van die “Venesië van die Woestyn”

Izak Cornelius, Pieter GR de Villiers Onderhoude 2015-09-16

"Die Jodedom, Christendom en ook Islam het nie in ’n lugleegte ontstaan nie. Hulle het teen ’n bepaalde kultuurhistoriese agtergrond ontwikkel. Om hulle te begryp, word ou monumente en tekste bestudeer, ook besonderse plekke soos Palmyra."

Romeine 13:1–7: ’n Steekproef van die dinamiese verhouding tussen teks en konteks

Wynand Fourie Seminare en essays 2015-09-16

"Nie net is dit broodnodig nie, dit is ook uiters verantwoordelike akademiese rentmeesterskap wanneer die Bybel gelees word op die verskillende maniere waarvan die “pragmatiese” lees getuig."

Die probleem van mag, gesag en owerhede: Romeine 13 en 21ste-eeuse lesers

Nadia Marais Seminare en essays 2015-09-16

"ʼn Mens 'moet' tog sekerlik niks nie, veral nie wat betref gehoorsaamheid aan owerhede nie!"

Clover Aardklop 2015-teaterproduksie: Die Waarsêer

LitNet Teater 2015-09-16

"Die Waarsêer is meer as net ‘n storie. Dis gegrond op ware gebeure wat in die laat 1950’s op die klein dorpie Amersfoort afgespeel het."

Top