Pasgelaai

Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar

LitNet NeerlandiNet 2015-10-23

Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se  Prestasie-prys wat nou verhoog is van R50 000 tot R75 000. Aansoeke moet die Sekretaris voor 31 Oktober bereik.

Navorsers en fasiliteerders vir kort projek oor moedertaalonderrig gesoek

LitNet PEN Afrikaans 2015-10-23

Twee Afrikaanssprekende navorsers en twee fasiliteerders word vir ’n korttermyn-navorsingsprojek oor Afrikaans as onderrigtaal op skoolvlak gesoek.

Die Stones van Suid-Afrika het die naweek in Tulbach gespeel

Louis Duvenage SêNet-briewe 2015-10-23

"Meanwhile brand die universiteit | maar iemand sal betaal ..."

#feesmustfall kan bydra tot ’n beter Suid-Afrika

Jean Oosthuizen, Piet Croucamp Onderhoude 2015-10-23

"Suid-Afrika is vandag beter af as ’n maand gelede, danksy die woede en angs van die swart middelklas."

#feesmustfall: Betogersgids 101

Izak de Vries Seminare en essays 2015-10-23

"Julle kán universiteite onherroeplik, en ten goede, verander as julle slim dink. Ek het nie die antwoorde nie. Gaan vind die antwoorde."

Kunsonderhoud: Cobus van Bosch oor Geheue

Cobus van Bosch, Naomi Meyer Kuns 2015-10-23

"[D]ie ABO was die eerste 'media-oorlog' – joernaliste van oor die wêreld het soontoe gestroom en selfs gewone soldate het vir die eerste keer kameras saamgedra – daar is baie visuele materiaal en dit was makliker as tevore om iets gepubliseer te kry."

Full Moon Picnic at the Taalmonument

LitNet Lifestyle and entertainment 2015-10-23

Come and take a closer look at the full moon from the Afrikaanse Taalmonument on Paarlberg, at the first Full Moon Picnic of the season on Saturday 24 October 2015.

Geestelike geletterdheid en die sekspolisie

Louis van der Riet Seminare en essays 2015-10-23

"Ons maak foute in die kerk. En dit is goed so. Want is worsteling (dood) en vreugde (opstanding) nie die enigste manier om ons te verlos van onsself nie – van wie ons dínk ons is en van ons vals keuses nie?"

Skrywer van die week: Abraham Phillips

LitNet Argief 2015-10-23

"As al die taal se sprekers hande vat en Afrikaans met liefde, eerlikheid en billikheid praat en uitbou, sal niemand hom kan stop of seermaak nie."

Doringbos

CM SêNet-briewe 2015-10-23

Barbaarse heersers het in kloosters en paleise ...

’n Verklaring deur PEN Afrikaans rakende #Feesmustfall | A statement by PEN Afrikaans regarding #Feesmustfall

LitNet PEN Afrikaans 2015-10-22

"Daar is ongetwyfeld vrae te vra oor die koste van opvoeding, maar ons is ewe bewus daarvan dat iemand langs die pad moet betaal."

Solidarity Protest London

LitNet Menings 2015-10-22

Calling all expats to the Student Solidarity Protest in London tomorrow. 

Abraham Phillips (1945–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2015-10-22

“As al die taal se sprekers hande vat en Afrikaans met liefde, eerlikheid en billikheid praat en uitbou, sal niemand hom kan stop of seermaak nie.”

LitNet: Jou olifant

LitNet Nuusbrief 2015-10-22 Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online.

Spoggerige kundigheid

CM SêNet-briewe 2015-10-22

Daar word baie bestee aan die bestudering van onsin ...

Antwoord op Angus se kommentaar onderaan my brief van 6 deser

Jan Rap SêNet-briewe 2015-10-22 Beste Angus Daardie groot woorde wat jy so rondgooi laat my dink jy verwar linguistiek met grammatika. Om ’n taal te kan praat moet jy die woordeskat hê en jy moet die grammatika ken, anders kan jy hom nie praat nie. As jy, onder andere, nie weet hoe om te verbuig en te vervoeg nie, […]

"There is it": an interview with Suzelle (DIY)

Suzelle DIY, Naomi Meyer Books and writers 2015-10-21

"Suzelle, which of your videos are your own personal favourites?"

Suid-Afrikaanse skrywers prominent by Frankfurt-boekeskou 2015

Catrina Wessels Jonathan Ball-portaal 2015-10-21

Die Frankfurt-boekeskou is die grootste en oudste in die wêreld. NB-Uitgewers was daar.

Boekresensie: Grave Murder deur Jana van der Merwe

Jacques Myburgh Resensies 2015-10-21

"Van der Merwe se joernalistieke vaardighede en kleurvolle skryfvaardighede gee aan die boek ’n boeiende element wat jou in die middel van die moordtoneel en die hofkamer plaas."

Book review: The Fetch by Finuala Dowling

Eva Hunter Books and writers 2015-10-21

"There is much to charm and delight — not least some very funny dialogue — in this story about a motley ('mixed') group of South Africans living their 'ordinary' lives and learning to express love for each other in practical ways."

Top