Pasgelaai
Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2011)
2015-11-03Matrikulante: hier is hulp. En graad elfs: volgende jaar is dit julle beurt – begin nou al met hersiening.
Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2009–2010)
2015-11-03Matrikulante: hier is hulp. En graad elfs: volgende jaar is dit julle beurt – begin nou al met hersiening.
PEN Afrikaans reageer op Nitesh Patel se apologie
2015-11-03"Nitesh Patel, die hoof van finansiële oplossings vir kliënte by Standard Bank, het in ’n kort verklaring aan PEN Afrikaans en aan Beeld sy eie en Standard Bank se volgehoue steun aan die kunste en aan die boekbedryf toegesê."
Wêreldbeker
2015-11-03 Ek sit Saterdagaand en kyk na die wêreldbeker eindstryd tussen Oostralië en Nieu-Seeland. Dit was met 'n effense nostalgie en hartseer dat ek na die wedstryd gekyk het. Die Springbokke het met twee punte teen Nieu-Seeland verloor. Die wedstryd kon enige kant toe gegaan het. Ek sien die All Black-span as 'n span wat net […]
Skrywerswerkswinkels – nog net 'n paar sitplekke oor
2015-11-02Die romanwerkswinkel wat deur Ingrid Winterbach aangebied gaan word, is reeds vol. Voornemende deelnemers sal moet spring om vir die ander drie werkswinkels in te skryf.
Anneke
2015-11-02Juliana Coetzer se outobiografiese roman Bloedvreemd oor haar dogter Anneke, wie se lewe op 'n jong ouderdom weens siekte vir altyd verander het, het onlangs verskyn. Hierdie verhaal verskyn nie in die boek nie.
Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2015
2015-11-02Die Universiteit van Wes-Kaapland kondig met graagte aan dat aansoeke ingewag word vir die Jan Rabie Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2015.
Verklaring van PEN Afrikaans teen Nitesh Patel van Standard Bank se uitsprake rakende boekaankope
2015-11-02"PEN Afrikaans dring aan dat Nitesh Patel van Standard Bank sy stelling oor die aankoop van boeke sal terugtrek. Standard Bank moet sigself ook in die openbaar van hierdie punt distansieer."
Al lê die berge nog so blues ...
2015-11-02Johannes Kerkorrel is dood. Lees Erns Grundling se huldeblyk uit 2002 se argief.
Amanda Strydom se lied aan Johannes Kerkorrel
2015-11-02"Ek het gedroom jy’t opgestaan uit jou dood
en aan my deur kom klop soos altyd
met blomme, wyn en brood."
Skrywer van die week: Nathan Trantraal
2015-11-02Treffend, vreesloos, Kaaps – Nathan Trantraal het pas die Ingrid Jonker-prys vir sy debuutbundel, Chokers en Survivors, verwerf.
Wenner van die Ingrid Jonker-prys 2015 vir Afrikaanse poësie
2015-10-31Die wenbundel word geloof vir die “sterk en pretensielose kommentaar” wat dit lewer op die “wanhopige sosiale milieu” van die Kaapse Vlakte.
Stellenbosch se oorlogsperdeplase (1899–1902)
2015-10-30Min weet dat twee historiese plase naby Stellenbosch tydens die Anglo-Boereoorlog oorlogsperde aan die Britse weermag voorsien het.
The tale of the merboy and the mother
2015-10-30"The merboy seemed heavier, his breathing was slow, steady,/ his wide eyes fixed skywards – snagged by a full moon."
Kompetisie: Stem vir jou NB-voorblad van 2015
2015-10-30Watter NB-fiksievoorblad is jou gunsteling?
South African writers dominate shortlist for Short Story Day Africa Prize
2015-10-30This year over 450 entries were received for the prize from over two dozen countries, both from writers living on the African continent and from writers in the African diaspora.
Antwoord vir Angus op sy kommentaar onderaan my brief van 22 Oktober 2015
2015-10-30 Beste Angus Ek was hewig geamuseerd met jou bewering dat ‘die pennie uiteindelik geval het’. Ek sou nou uiteindelik verstaan, ‘die spyker op die kop slaan’, met my stelling dat die grammatikus bloot grammatika, wat lankal reeds bestaan, opteken. Nou hoe nou; dis dan juis wat ek heeltyd, van die begin van ons gesprek oor […]
LitNet: Vlam in die sneeu
2015-10-29Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online.
