Pasgelaai

Suzanne: "Ek wou baie graag ’n eerlike album maak"

Henry Cloete Musiek 2015-11-09

"Dit was vir my belangrik dat elke liedjie op die album ’n sterk liedjie moes wees. Ek wil graag strewe na gehalte in ’n tyd wat mense daarvoor vra."

Kuns: die stiefkind van skoolvakke

Corlie de Kock, Jean Oosthuizen Onderhoude 2015-11-09

Kunsonderrig by skole speel dikwels tweede viool vergeleke met vakke soos wiskunde en wetenskap. Jean Oosthuizen gesels met Corlie de Kock, ʼn kunsonderwyseres, oor die belangrikheid van kuns as skoolvak.

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2015-11-09

Leerders in graad 8: Hier is ’n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit nou af en oefen; die eksamen is om die draai.

Hoor jy die wind

Stefan Viljoen Kuberklas Kreatief 2015-11-09

"Hoor jy hoe huil die wind/ [...] miskien is sy hart ook gebreek vandag"

Gebroke harte

Stefan Viljoen Kuberklas Kreatief 2015-11-09

"lewe, nutteloos soos 'n derde wiel/ 'n hart sonder emosies"

An invitation: South African Drama and Theatre Heritage Project

Neil Cochrane Teater 2015-11-09

"We want to provide a safe repository for drama and theatre material in the Unisa Library Archive."

fliekNET – ’n geskenkkanaal vir die somervakansie

LitNet kykNET Portaal 2015-11-09

fliekNET is kykNET se geleentheidskanaal vir die somervakansie. Klik hier vir skedules en besonderhede. 

Review: Etta and Otto and Russell and James

Elzette Steenkamp Books and writers 2015-11-09

"Part The Unlikely Pilgrimage of Harold Fry, part Forrest Gump"

Uit Ouma se uitsetkis: Nico Moolman gesels met Naomi Meyer oor sy selfpublikasies

Nico Moolman, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2015-11-09

"Ek het in myself geglo en my ou meubels verkoop, driekwart op skuld gewaag en probeer."

Denneboom

Anton Döckel Poësie 2015-11-09

"Vreemdheems uit plek skuins / van koes vir ’n xenofobiese wind/ in ’n wêreld vir fynbos bedoel."

Onkennis en onkunde

CM SêNet-briewe 2015-11-09

So hier en daar waar dit bekend is dat die onwesens en onplekke van wysgere nie bestaan nie ...

ʼn Kort geskiedenis van linguistiek: vir Jan Rap

Angus SêNet-briewe 2015-11-09

Die mens het seker deur middel van taal gekommunikeer so lank as wat hy bestaan, maar dis maar ongeveer 3000 jaar gelede dat iemand belang gestel het daarin om taal te ondersoek ...

Regsalmanak: Bram Fischer

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-11-09

"Hy was immers ‘n keiharde Stalinis, is gesê."

Abnormaal verwaand

CM SêNet-briewe 2015-11-09

Volgens menige mens is sy of hy nie deel van die natuur nie ...

Lekker lag ou grote

Hennie Fritz SêNet-briewe 2015-11-09

Goeie komedie en lekkerlagstories was nog altyd op die meeste van ons  se lysie van voorkeure ...

'n Onderhoud met 'n uitgeweke skrywer: Ava Homa

Bettina Wyngaard Skrywersonderhoude 2015-11-09

"'n Kaleidoskoop van teenstrydighede": Bettina Wyngaard gesels met die Irannees-gebore Koerdiese skrywer, Ava Homa.

Breyten Breytenbach se versamelde toesprake – Parool/Parole

Johann Rossouw Resensies 2015-11-06

LitNet Akademies-resensie-essay: Die filosoof Johann Rossouw lees Breyten Breytenbach se versamelde toesprake. 

Wiskunde-eksamenhulp (graad 7 tot 11) vir leerders

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2015-11-06

Wiskundewenke vir leerders van graad 7 tot 11. LitNet plaas vroeg volgende week vraestelle vir die seniorfase, so kom doen gratis hersiening by ons.

'n Terugblik op #FeesMustFall en stellingnames deur PEN Afrikaans

Kerneels Breytenbach, Bettina Wyngaard PEN Afrikaans 2015-11-06

"As woordkunstenaars en intellektuele, is dit ons morele verantwoordelikheid om by te dra tot die openbare diskoers wat help bou aan ’n meer gesonde Suid-Afrikaanse demokrasie."

Die 81ste PEN International-kongres in Québec, Kanada

PEN Afrikaans, Danie Marais PEN Afrikaans 2015-11-06

Bettina Wyngaard en Danie Marais het as afgevaardigdes van PEN Afrikaans die 81ste PEN International-kongres in Québec, Kanada, tussen 13 en 16 Oktober vanjaar bygewoon.

Top