Pasgelaai

Die begin van 'n ruimer gesprek

Lulani Vermeulen, Charlene van der Walt Seminare en essays 2015-11-04

"Sy roep gelowiges op om verby dit wat die teks uitskree (ʼn dominante patriargale diskoers) te luister na die lewegewende alternatiewe stemme wat ons soms in die Skrif hoor fluister."

Resensie: Stories deur Julia Donaldson leer kinders om te lag

Amanda Botha Resensies 2015-11-04

Ses humoristiese verhaaltjies deur die bekroonde Skotse skrywer is nou ook in Afrikaans beskikbaar.

Regsalmanak: Oor “bomme” en 'n armsalige goudvissie

Gustaf Pienaar Rubrieke 2015-11-04

Lughawens en ligsinnighede: 'n regsgeleerde gee advies oor speelse verwysings na bomme in bagasie. 

Gerald Clark: "My wortels sal altyd ’n blou ondertoon hê"

Henry Cloete Musiek 2015-11-04

"Die 'sweet spot' lê daar waar jou kop en jou hart mekaar ontmoet en rustig gesels oor hul onderskeie motiewe."

Jeugresensie: Die laaste geveg deur CS Lewis

Nina Swart Resensies 2015-11-04

'n Knap veertienjarige resensent lees die laaste aflewering in die Narnia-reeks.

Oproep vir referate: kongres van die Afrikaanse Letterkundevereniging 2016

LitNet Akademies en skole 2015-11-04

Wêrelde en/in wêrelde: Lê jou referaatvoorstel vir 2016 se hoofkongres van die Afrikaanse Letterkundevereniging voor.

'n Babalela vir Kersfees

LitNet ATKV-Portaal 2015-11-04

Skenk ’n kopie van Babalela en laat ’n kind se ogies hierdie Kersfees blink.

Vrydagaand se kroeg

Daniel Denoux Fiksie 2015-11-04

"Die hare op sy arms staan penorent. Die geraas in die kroeg klink skielik veraf. Die naam weergalm in sy ore."

Resensie: Die silwer stoel deur CS Lewis

Marike van der Watt Resensies 2015-11-04

Marike van der Watt bespreek die vertaling van hierdie Narnia-verhaal.

Net vir geregtigheid

CM SêNet-briewe 2015-11-04

Weens die redelose aard van dogma ...

Wat is natuurlike en onnatuurlike seks volgens godsdiens?

Jaco Fourie SêNet-briewe 2015-11-04 Met die homoseksuele debat word gereeld na die natuur en veral na die diereryk verwys wanneer homoseksuele dade onder die mensdom as onnatuurlik beskryf word. Die wanvoorstelling wat weergee word is dat net onder die mensdom word homoseksuele anale penetrasie deur die penis ondervind, wat dit volgens sodanige argument homoseksuele dade as onnatuurlik beskryf, die […]

LitNet Boekeliefde-kompetisie

LitNet Skryfkompetisies 2015-11-03

"Koop 'n boek, verloor jou hart. Bespaar op boeke, verloor jou siel."

Resensie: Plasenta deur Peet Venter naelbytlekker

Madri Victor Resensies 2015-11-03

"Vergeet maar van fliek by Ster Kinekor."

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2015-11-03

Leerders in die intermediêre fase! Hier is ’n gratis wiskundehersieningsvraestel van die hele jaar se werk. Laai dit nou af en oefen; die eksamen is om die draai.

Rubriek: Wiskunde-eksamenhulp (intermediêre fase) vir ouers

Marise Oberholzer Notas, toetse en vraestelle 2015-11-03

"Terwyl die kinders nog volstoom besig is met aktiwiteite, is ouers dikwels reeds bekommerd oor die naderende eksamen. Help so jou kind."

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir graad 12 (2015)

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2015-11-03

Matrikulante 2016: hier is hulp – ses jaar se wiskundevraestelle en -memorandums!

Boekwurms looi bankier se spaarplanne

Jean Oosthuizen Boeke en skrywers 2015-11-03

"’n Voorstel dat boekliefhebbers biblioteek toe gaan of vriende se boeke leen as hulle geld wil bespaar het ’n storm in die kuberruim veroorsaak."

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2014)

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2015-11-03

Matrikulante: hier is hulp. En graad elfs: volgende jaar is dit julle beurt – begin nou al met hersiening.

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2013)

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2015-11-03

Matrikulante: hier is hulp. En graad elfs: volgende jaar is dit julle beurt – begin nou al met hersiening.

Wiskunde: Hersieningsvraestelle vir Graad 12 (2012)

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2015-11-03

Matrikulante: hier is hulp. En graad elfs: volgende jaar is dit julle beurt – begin nou al met hersiening.

Top