Pasgelaai
Hartstories: 'n Saamrystorie vir Amore
2015-11-11Nadine Petrick skryf 'n brief aan Amore Bekker van RSG oor Hartstories: Huis toe met 'n ligter tred.
Bernard Stiegler se esteteologie en die nuwe otium van die volk
2015-11-11Johann Rossouw ontleed Bernard Stiegler se politieke ideaal, die nuwe otium van die volk.
Christus ongedaan – 'n evaluering van die betekenisverlies van die term gesalfde
2015-11-11Waar kom die naam Christus vandaan? In hierdie artikel herwin Pieter van Staden die aanvanklike kragtige inhoud van die woord.
Wenner van die LitNet Boekeliefde-kompetisie
2015-11-11En die wenner van die LitNet Boekeliefde-kompetisie is ...
US-rektor praat sy hart uit oor #FeesMustFall
2015-11-11Jean Oosthuizen gesels met die Universiteit Stellenbosch se rektor, prof Wim de Villiers, om uit te vind hoe hy oor die #FeesMustFall-veldtog voel en hoe dit hom en die universiteit geraak het.
Suid-Afrika se uitgespoegde druiwepit (vir Universiteit Stellenbosch)
2015-11-11"eers wanneer die druiwepit/ uitgespoeg lê op elk’ Matiestraat/ blink vaalrooi soos die pit ..."
Eerbiediglik dom
2015-11-11Daar is talle kursusse beskikbaar vir iemand om sy kennis te verbreed ...
Die hele doel van godsdiens
2015-11-11Ateïste sê daar is geen God nie, die Babiloniese verwarrende bakleierige menigtes onderling onder godsdienstiges sê daar is ...
Hotnotsgot: Bou jou eie Departement Afrikaans
2015-11-10Jason Lloyd beskryf sy ideale Afrikaans-departement.
Resensie: Buhr van die Bokveld, saamgestel deur Hermann Giliomee
2015-11-10Danie Botha resenseer 'n versameling skryfwerk van Johann Buhr, "een van die blinkste sterre van die jonger generasie van Afrikaanse joernaliste in die vyftien jaar nadat Afrikaans in 1925 ampstaal geword het”.
Vrede na bekgeveg oor boeke
2015-11-10Was boekvrate, skrywers en uitgewers bietjie dun van nerf toe hulle verlede week so uitgevaar het teen Standard Bank se Nitesh Patel?
Kort geskiedenis van die linguistiek (vervolg)
2015-11-10Teen die einde van die agtiende eeu het linguiste die ooreenkomste tussen tale ontdek en tot die gevolgtrekking gekom dat almal van een taal afkomstig is ...
Sit op die gat!
2015-11-10Hier rondom die middel van die 1970's het ek vir ses maande in Kimberley gewerk en in 'n kasarm van 'n selfsorg losieshuis gewoon ...
Seks en die NG Kerk
2015-11-10Ek lees in Die Burger van 7 November op die voorblad die sóveelste berig oor die NG Kerk en die gay-kwessie ...
Die wit vloek vir swart Suid-Afrika
2015-11-10Die beswaar van swart Suid-Afrikaners deesdae is dat wittes en veral Afrikaners in hierdie land ekonomies die bevoorregtes is ...
Jack Parow: "Ek is maar eintlik bietjie van ’n introvert, of ’n observer"
2015-11-09"Theunis Engelbrecht is so ’n cool bra, en dit was net ’n immense eer en plesier om saam met hom te werk. Ek beveel aan dat hy alle boeke wat gepubliseer word van nou af skryf, maak nie saak oor wie of wat dit is nie."
