Pasgelaai
Jong skrywers: Wen $1000 en kry ’n kans om opgeneem te word in die US Woordfees 2016-kortverhaalbundel
2015-11-06PEN Afrikaans soek twee jong kortverhaalskrywers tussen 18 en 30 jaar oud om te benoem vir ’n internasionale kompetisie waarin die wenner $1 000 en ’n reis na die volgende PEN International-kongres kan wen. Sluitingsdatum: 15 Desember 2015.
Knysna
2015-11-06"I’ve abandoned this poem/ to watch a kite weighted/ by a flower pot/ inhale and exhale"
LitNet op TV: Wat is 'n taal?
2015-11-06Afrikaanse ikone Pieter‑Dirk Uys, André P Brink, Karen Zoid, David Kramer, Riaan Cruywagen, Koos Kombuis, Emo Adams en Etienne van Heerden verskyn in LitNet se televisie-advertensie.
Julius Malema
2015-11-06"Malema, my Noah’s Ark./ My Jonah’s Whale./ The Johannesburg people’s patriarch./ My country of ice cream."
Ruimteskip onwelkom in die Kaap
2015-11-06ʼn “Ruimteskip” dreig om op een van die stad se histories geboue te land. Jean Oosthuizen gesels met Julian Melck oor die Melck-skuur in Kaapstad.
A quantification of small-worldedness in Afrikaans cultural networks in comparison with other complex networks
2015-11-06This article investigates the small world phenomenon in Afrikaans cultural networks, including the Afrikaans literary system and the Afrikaans film industry.
LitNet: Jou mite
2015-11-05Ikone en mitiese figure, boekeliefde en besparingswenke, sprokies en sterrestelsels, blues en brawe teoloeë – vandeesweek se nuusbrief is mities.
Boekresensie: Lafras Cuyper kanonnier deur Karl Kielblock
2015-11-05"En dit was veral Kielblock se skryfvaardigheid wat my geïnteresseer het toe ek na soveel jaar weer lees oor die seun wat uit die Kaap weggeloop het en op ’n Britse oorlogskip beland het. Sou ek teleurgesteld wees?"
Filmresensie: Abraham, 'n film deur Jans Rautenbach
2015-11-05"Op universele vlak resoneer Abraham se storie met elke kunstenaar wat nie verstaan word nie en wat uitgeskuif word; elkeen wat voortdurend gedryf word deur die drang om te skep; elkeen wat worstel met die onmag om deur hulle kuns uiting te gee aan hulle diepste wese."
Boekresensie: Die Ballade van Robbie de Wee en ander verhale deur Deon Meyer
2015-11-05"'Bottervisse in die jêm' is nog net so hartroerend soos wat dit in 1997 was. ‘n Onsentimentele verhaal oor ‘n siniese kunstenaar wat ‘n nuwe lus vir die lewe ontdek, danksy sy buurvrou se onbeskofte en skaamtelose seun. 'Om ‘n man te vang' is soortgelyk belowend; bewyse van ‘n meer volwasse skrywer. Dis ‘n pragtige verhaal."
’n Kwantifisering van kleinwêreldsheid in Afrikaanse kultuurnetwerke in vergelyking met ander komplekse netwerke
2015-11-05"Hierdie artikel stel ondersoek in na die kleinwêreldverskynsel in Afrikaanse kultuurnetwerke met spesifieke verwysing na die Afrikaanse filmbedryf en die Afrikaanse literêre sisteem."
Was Ingrid Jonker ’n slagoffer van die rooi skoene?
2015-11-05Ingrid Jonker is vanjaar ’n halfeeu lank oorlede. Hierdie indringende essay verbind die mite van die mens Ingrid Jonker met die sprokie van die rooi skoene en die destruktiewe dans.
'n Onderhoud oor elke skrywer se droom: die Jan Rabie & Marjorie Wallace Skrywersbeurs
2015-11-05"Ons kyk na die projekomskrywing en die werkplan, want ons wil weet of die projek haalbaar is, suksesvol afgehandel kan word en uiteindelik tot ’n publikasie sal lei. Ons wil ’n idee kry van die bewese skryfvermoë van die aansoeker, maar die agtergrond en aansien van die aansoeker is nie ’n faktor nie."
Fotoblad: Swellendam verwelkom die rooskoningin
2015-11-05Izak de Vries was by die boekbekendstelling van Rose – die Suid-Afrikaanse groeigids vir al vier seisoene deur rooskoningin Nan Steyn.
Melkweg en sy familie spiraal-sterrestelsels
2015-11-05Edwin Hubble (1889 — 1953) het bewys dat baie voorwerpe in die ruimte wat as nebulas binne die Melkweg aangesien was, in werklikheid sterrestelsels ver buite die grense van die Melkweg is en dat die Melkweg nie uniek en alleen is nie.
Writer of the Week: A decade of Lauren Beukes
2015-11-04This week LitNet celebrates one of South Africa's greatest literary exports, Lauren Beukes.
