Pasgelaai
Richmond: Wat’s die telling?
2015-10-28BookBedonnerdfees 20 – Departement Kuns en Kultuur (Noord-Kaap) 0.
Chaos by skole oor ANA’s
2015-10-27Die jaarlikse nasionale assesseringstoetse by skole het vanjaar chaos in die onderwyssektor veroorsaak toe die vyf onderwysvakbonde hul lede opdrag gegee het om dit te boikot. Jean Oosthuizen het by Paul Colditz gaan aanklop om uit te vind waaroor die bohaai gaan.
Juggling die glasballe van ’n demokrasie
2015-10-27"Die toegewing van die presidensie om nie enige fooiverhoging in werking te stel in 2016 nie, voel soos ’n Pyrrhiese oorwinning. Niks het regtig verander nie. ’n Aankondiging dat die regering groter finansiële steun aan tersiêre inrigtings sal verleen, sou meer betekenisvol gewees het."
Inligting omtrent die Jan H Marais-prys vir 2016
2015-10-27Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die Jan H Marais-prys vir 2016. Die prysgeld beloop R500 000.
#FeesHaveFallen – Wat nou?
2015-10-27"Mens kort nie ’n graad om te weet die regering se aankondiging dat universiteitsgelde nie nou verhoog gaan word nie, die probleem net uitstel nie."
#feesmustfall: Lesse uit die verlede
2015-10-27"Een van die temas wat bearbei moet word in die debat wat gaan kom, is dié van taal. Daar sal geen transformasie wees as opvoeding bloot gaan verswart en verengels nie."
23 October 2015, South Africa
2015-10-27"I remembered/ Bantu education./ Hector Pieterson./ Youth taking to the streets."
LAPA se nuwe boeke vir Oktober 2015
2015-10-27LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende Oktober 2015.
Konfyt?
2015-10-27Piet is maar ons dorpsidioot. Die dude wat Saterdag sy motorfiets se enjin uithaal ...
Connell Cruise: "I’m still discovering the kind of artist I’d like to be"
2015-10-26"I try not to think about “following up” albums with new albums; the creativity has to flow naturally, and above all it must be real."
Onluste en die tragiese dood van 'n polisieman
2015-10-26 In die begin van die 1970's was ek in die polisiekollege. As deel van die opleiding moes ons deur traanrook hardloop en ek onthou dat dit my neus erg gebrand het, en natuurlik traan jou oë dan. Ons het ook 'n formasie geleer wat in die geval van onluste gebruik moes word, genoem die "D" […]
Webseminaar: NG Kerk Sinode se gay-besluit
2015-10-26In hierdie LitNet Akademies-webseminaar word die besluite omtrent selfdegeslagverhoudings wat op 9 Oktober 2015 in die Algemene Sinode van die NG Kerk geneem is, bespreek.
Fotoblad: #feesmustfall-betoging in Londen
2015-10-26Honderde mense in Londen het in solidariteit met die #feesmustfall-betogings na die Suid-Afrikaanse hoëkommissariaat in Londen opgeruk.
Ouers, moenie in die teater mors nie!
2015-10-26"Ouers, moenie oor die tieners treur nie! Die jongmense is beter as wat ons dink!"
When your office building is rebuilt while you are still working: A study about the influence of epistemological, political and national changes on teacher training in distance education
2015-10-26"The aim of the article is to make knowledge and experience gained over years available to novices in the field of teacher training."
Wanneer jou kantoorgebou herbou word terwyl jy werk: ’n Studie oor die invloed van epistemologiese, politieke en nasionale veranderinge op onderwysersopleiding in afstandsonderrig
2015-10-26"Die doel van die artikel is om van die kennis en ervaring wat oor die jare opgedoen is, beskikbaar te stel vir nuwelinge in die veld van onderwysersopleiding."
SA University Seminar
2015-10-23Follow and join the ongoing conversation on education, access, transformation, language and the Constitution. Contributions in any language and format are welcome.
