From the LitNet Archive
Original Publication Date: 2015-01-13
![]() |
|
![]() |
Sacred corpses "This is not to suggest that there is anything wrong with honouring the Charlie Hebdo dead, merely that our indifference to the deaths of people of colour in war-torn zones is shameful and needs to be challenged. No corpses are more sacred than others." |
![]() |
Charlie Hebdo: Seeing the bigger picture "The tragic killings in Paris are a window on how the War on Terror works, and how moderation can make it stop." |
![]() |
Charlie Hebdo: Ek dink hardop "Ekstremiste floreer op die ekstreme reaksie van ander. Verdraagsaamheid is hul grootste vyand." |
![]() |
From Jy-is-’n-drol to Je-suis-Charlie "Censorship now happens in many subtle ways. The bigger concern is self-censorship where the fear of violent retaliation, no matter how small, mutes the voice and cripples the word." |
![]() |
#Is ek Charlie? "Tussen die branders breek dit: 24 uur en 24 maniere om ’n storie te begin. Daar is nie ’n middel nie en die einde lê in die Père Lachaise-begraafplaas." |
![]() |
#IkBenKoss "Dit is maklik om die moer in te wees vir mense wat ander ouens skiet, maar doen ek as kunstenaar regtig genoeg om te keer dat mense uit moedeloosheid terroriste word?" |
![]() |
Vryheid van spraak: hoe vry is dit? "Die openbare pers met sy spraakvryheid pomp suurstof in ons demokratiese bestel in. Daarsonder dal die hele staatkundige bestel versmoor." |
![]() |
Comment on Karen Jayes: Seeing the bigger picture "Prescribing what 'good' or 'bad' satire is might also be a form of censorship. Tastes differ." |
![]() |
Ek is nie Charlie nie "Die daad van terrorisme is die ekstremiste se skuld. Hulle is ook nie onskuldig hier nie. Maar Charlie is ook nie onskuldig aan ekstremisme nie." |
![]() |
Satire als ideologische aanvalsstrategie "Die 'opdracht des schrijvers' en tekenaars is cruciaal. Charb en alle anderen mogen dan niet meer onder ons zijn, de geest waarvoor zij staan kan niet worden kapot gemaakt." |
![]() ![]() |
Botsings van beskawings? "Verdraagsaamheid en respek vir ander se geloofsoortuigings lê inderdaad aan die hart van Islam en die Christendom. Dié verdraagsaamheid spruit uit ’n diepliggende nederigheid wat Islam onder Moslems aanmoedig – dat daar nie slegs een waarheid is wat slegs een groep in pag het nie. Die Koran stel dit kategories dat 'God elke volk ’n profeet wat in hulle eie taal praat, gegee het'." |