Pasgelaai
Leer ’n gemeenskap lees en skep ’n volhoubare toekoms vir Suid-Afrika
2015-09-09Die ATKV se aktiwiteite en projekte is daarop gerig om Afrikaanse geletterdheid op ’n inklusiewe en kreatiewe wyse te bevorder.
Kommentaar op ‘Wie se Afrikaans?’
2015-09-09 Die vraag 'wie se Afrikaans?' is al klaar 'n onsinnigheid. Taal kan byvoorbeeld nie gekaap word nie (soos dikwels die gebruikers van Standaardafrikaans beskuldig word) want as jy iets, sê maar 'n motor kaap, het jý die motor en die ou van wie dit gekaap is, het niks. Taal het nie kaart en transport nie […]
Vrae en vlugtelinge
2015-09-09 Sedert ’n bedrewe fotograaf en joernalis die fotoverhaal van ’n lewelose kinderlyfie op ’n Turkse strand die wêreld ingestuur het, het die ganse geloofsgemeenskap weer hul gebedsmatjies nader gepluk om vir hierdie gestorwe gesin en ander soos hulle in te tree. Die heiligstes tussen ons het lysies met selfopgelegde genot weerhoudings opgestel en die sosiale […]
'n Laggertjie
2015-09-09 Vir jare al, as daar deur anderskleuriges gehuil word oor die witheid van die Springbokspan het wittes gewys op die gebrek aan wittes in die sokkerspan en gevra hoekom geen haan daarna kraai nie. Hierdie verweer, kan jy maar sê, het naderhand verdwyn seker oor mense die futiliteit daarvan besef het, of begin agterkom het […]
That which cannot be cured by dreams: can consent to injury still exclude liability for sports injuries?
2015-09-09"Sports federations should do more to promote the safety of players so that they can avoid claims by retired or current players. Some sports federations, such as Athletics South Africa and the National Football League in the USA, have already felt the brunt of such claims. It is time that all sporting codes got their houses in order."
Wat die drome nie genees nie: kan toestemming tot benadeling steeds aanspreeklikheid weens sportbeserings uitsluit?
2015-09-09"Sportfederasies behoort meer te doen om die veiligheid van spelers te bevorder, sodat hulle latere eise van oudspelers kan vermy."
Laurinda Hofmeyr: "Ek weet nie presies wat my aantrek na sekere gedigte nie"
2015-09-08"Ek probeer doelbewus meer intuïtief werk en vir myself sê die idees wat in my kop kom, het waarde, ek kan dit maar vertrou, al is dit so eenvoudig of arbitrêr."
Cortina Whiplash: "Jy moet die bokse oopskop en omgooi"
2015-09-08"Daar is so baie stories wat jy nooit sal glo nie, maar een oggend op pad terug van ’n verskriklike mal vertoning in Clarens het Tessa ’n SMS gekry van ’n boer in die area wat vir haar ’n springboklammertjie en Angolese apie aangebied het as troeteldier."
Silwerskermfees 2015: Kortfilms
2015-09-08"Met dié soort gehalte het die Silwerskermfees in vier kort jare volwassenheid bereik. Ek meen dis tyd dat die fliekpubliek ook die voorreg kry om tydens die fees die kortfilms in deelnemende teaters te sien."
Stellenbosch and the cypher
2015-09-08"Afrikaans has never been the enemy; the use of the language to exclude people from conversation is the problem. Not the language!"
Filmresensie: That Sugar Film
2015-09-08"As daar nou een fliek is wat almal moet gaan kyk, is dit hierdie een."
Video en foto's: Bekendstelling van Jerzy Koch se omvattende geskiedenis van Afrikaanse letterkunde
2015-09-08Daniel Hugo het met Jerzy Koch in Stellenbosch Protea Boekwinkel oor A History of South African Literature: Afrikaans Literature 17th - 19th Centuries gesels.
It is time to listen to the youth
2015-09-08"The youth are actively participating. Expect them to indicate the pace at which we move forward."
Onderwyser se navraag beantwoord: hier is hulp om Ingrid Jonker se werk te verstaan
2015-09-08Karin Mitcham het onlangs mbt skolehulp by LitNet aangeklop. Helize van Vuuren snel haar, onderwysers en leerders te hulp met navorsingsmateriaal wat in hierdie artikel afgelaai kan word.
Bloedvreemd deur Juliana Coetzer
2015-09-08"Ek sien daarna uit om Coetzer se volgende boek te lees, want sy kan skryf."
Tien vrae: André Fourie oor Monochroom reënboog
2015-09-08"Dit titel verwys ook na ‘n blaai deur ‘n album vol monochroom foto’s van onthoutye en wonderlike (maar ook nie-so-wonderlike-nie), kleurvolle dae."
