Foto's: Die Afrikaanse Taalmonument word 40

  • 0

_MG_1153b

Die Taalmonument se veertigste verjaarsdag is Saterdagaand tydens 'n gesellige geleentheid by die monument gevier. By hierdie geleentheid is die eerste Neville Alexander-presigetoekennings oorhandig en is die nuwe uitstalling in die besoekersentrum geopen.

_MG_1035

Martelize Brink was die gasvrou van die aand.

_MG_1041

Jack Louw, direkteur van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument, het die gaste verwelkom.

_MG_1032

Marius Titus het sy gedig voorgelees wat opgeneem is in die ATM se Tuin van Digters-projek

_MG_1140

Janine Brown, Amila Erntzen en Amira Clayton

_MG_1129

Elias Nel preek oor bobbejaan wat heeltyd die berg klim.

_MG_1133

Laurinda Hofmeyr, Riku Lätti, Jackie en Churchil Naudé

_MG_1135

Eureka Barnard (SASNEV) en Marta Cocum

_MG_1137

Marius Titus en Petro Gordon

_MG_1115

Laurinda Hofmeyr

_MG_1043

Mbulelo Jokweni, hoofdirekteur: Nasionale Taaldiens, Departement van Kuns en Kultuur

_MG_1051

Mashudu Mashige, voorsitter van die ATM-raad, het die wenners van die eerste die Neville Alexander-prestigetoekennings aangekondig.

_MG_1057

Sabina Dumas van New Orleans Sekondêre Skool in die Paarl, mede-wenner van die Neville Alexander-prestigetoekenning.

_MG_1067

Johan Anker het die tweede Neville Alexander-toekenning ontvang namens die Wellington-kampus van die CPUT se Fakulteit van Onderwys.

_MG_1059

Mashudu Mashige oorhandig die toekennings.

_MG_1078

Hendrik Theys

_MG_1080

Annemarie van Zyl, kurator van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument, het aan die gaste die samestelling van die nuwe uitstalling verduidelik.

_MG_1100

Die nuwe uitstalling in die besoekersentrum beeld die geskiedenis van Afrikaans uit.

_MG_1096

Joan du Toit, eerste kurator van die Afrikaanse Taalmuseum, saam met Isabeau Botha

_MG_1092

Susan Theys, Elias Nel, Julia Nel en dr Hendrik Theys

_MG_1093

Mbulelo Jokweni en Gwasile Cynthia Zulu-Kabanyane

_MG_1105

Karen Benjamin het 'n gedig van Stef Bos voorgelees.

_MG_1122

Isabeau Botha, Bestuurder: Bemarking en Kommunikasie van Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument

10-Oktober-40-jaar-(171)

Abré de Villiers, Erna van Wijk (weduwee van die argitek van die Taalmonument, Jan van Wijk) en Laetitia Fourie [Foto deur Hendré Retief]

10-Okt-Taalmonument-40-amptelike-viering-1

Mashudu Mashige (voorsitter van die ATM-Raad), die Indonesiese Konsul-generaal Abdul Rachman Dudung, Isabeau Botha (ATM Bemarkingsbestuurder), Sabina Dumas, Robyn Dumas en prof Johan Anker (visedekaan van Fakulteit Onderwys, CPUT Wellington) [Foto deur Hendré Retief]

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top