Die vierde Swart Afrikaanse Skrywersimposium is die afgelope naweek by die Universiteit van die Weskaap aangebied. Die simposium, met die tema "'n nuwe Afrikaanse paradigma?", het verskeie paneelbesprekings ingesluit wat kwessies soos identiteit, die toekoms van Afrikaans, selfpublikasie en rubriekskryf aangespreek het. Sleuteltoesprake is gelewer deur Hein Willemse en Adam Small.
Lees Bettina Wyngaard se indrukke van SAS4_2015
Lees Gunther Pakendorf se indrukke van SAS4_2015
Gunther Pakendorff en Hein Willemse
Duncan Brown, dekaan van Fakulteit Lettere, UWK
Steward van Wyk, voorsitter van Departement Afrikaans & Nederlands, UWK.
Hein Willemse het die sleuteltoespraak gelewer. Kyk na 'n uitstreksel daarvan.
Antjie Krog. Kyk hier na haar toespraak oor identiteit.
Waldimar Pelser, redakteur van Rapport
Danny Titus, ATKV: uitvoerende direkteur: kultuur
Henry Jeffreys
Anzil Kulzen. Kyk hier na haar toespraak oor die toekoms van Afrikaans.
Zane Eckleton. Kyk hier na sy toespraak oor die roman as biografiese vorm.
Annie Klopper en Ronel Foster
Adinda Vermaak
Danie van Wyk
Steward van Wyk
Pieter Odendaal. Kyk na sy toespraak oor die toekoms van Afrikaans.
Simon Seekoei
Wium van Zyl
Shirmoney Rhode. Lees Shirmoney se toespraak oor die toekoms van Afrikaans.
Vincent Oliphant
Robert Pearce
Valda Jansen
Ria Olivier
Elias P Nel, en agter is Yves T'Sjoen
Bettina Wyngaard. Kyk hier na haar toespraak oor die roman as biografiese vorm.
Bettina Wyngaard en Zane Eckleton
Simon Bruinders
Kirby van der Merwe
Heindrich Wyngaard
Willem Fransman Jr
Skryf en die hede: Vincent Oliphant, Willem Fransman Jr en Herman Lategan het onder leiding van Anastasia de Vries gesels oor rubriekskryf.
Anastasia de Vries
Herman Lategan
Vincent Oliphant
Hein Willemse
Floris A Brown
Nico Koopman
Ingrid Jones
Diana Ferrus
Michelle Linnert en Herman Lategan
Adam en Rosalie Small. Kyk na Adam Small se toespraak.
Abraham H de Vries
Willem de Vries
Foto's © Naomi Bruwer











































