Pasgelaai
ABSA KKNK 2015: Gesprekke met Freek Robinson
2015-03-31 "En dan is ons besonder dankbaar dat die openbare beskermer, Thuli Madonsela, ingewillig het om ons gas te wees op die Donderdag." Freek Robinson vertel waarna feesgangers kan uitsien.
Vir Jaco oor sy storie
2015-03-31 Jy’t nou baie verwysings goed gegee maar kom ek gee nou vir jou ‘n kort opsomming van jou storie oor Dan Roodt: Jy’t op ‘n stadium gal afgegaan oor Dan Roodt, vir ons selfs ‘n skakel na sy werf gegee laat ons kan sien watse onsin hy skryf volgens jou. Toe sê ek dis ‘n […]
My taaltjie
2015-03-31 Die opskrif het ek bedink om Cecil John Rhodes en sy geesgenote in herinnering te roep – aangesien hulle nou in die nuus is. Rapport het homself Sondag in die skande gesteek met 'n reuse opskrif op die voorblad: “Eskom dril vir ramp.” Dit neem die leser 'n rukkie om te besef dat die “dril” […]
'n Voorstel vir Panda en Thomas
2015-03-31 Dat al die sterrekundiges oor die wêreld heen nou so saamsweer. Nes die spul Darwiniste en evolusioniste ...
Some notes from the workshop on "slow violence"
2015-03-31Lou-Marié Kruger, psychologist, researcher and convenor of a workshop based on Rob Nixon’s concept of "slow violence", shares notes by some of the presenters of this multi-disciplinary workshop held at Stellenbosch University.
Also Sprach Dirk Rigter
2015-03-30 Dirk antwoord nie maklik vrae nie want hy wil nie inligting hê nie, hy verdoesel sy stellings as vrae en die wat daarop antwoord stel vir hom net hulle onnoselheid ten toon. Mens kan dit retogoriese (nog nie in die woordeboek nie) stellings noem; hy stel iets kategories deur ‘n retoriese vraag. Vat nou maar […]
Verblindende opvoeding
2015-03-30 Die gelol met gewaande kennis is dat dit ‘n mens so beliegbaar laat. CM
Antwoorde vir Angus steeds oor taal
2015-03-30 Beste Angus Ek het hier in my agterkop dat ek jou steeds antwoorde, of ten minste kommentaar, skuld oor taal, denke ens. Jou stellings is iewers in die kommentaargedeeltes en ek kan dit nie opspoor nie (hierdie kommentaarfasiliteit werk nie lekker nie) maar wat ek kan onthou is die volgende: Ek wil nie hê Afrikaans […]
ABSA KKNK 2015: Liewe Heksie: Flower Power
2015-03-30 'n Amperse pantomime gebaseer op die stories en karakters deur Verna Vels. ABSA KKNK 4&ndash11 April 2015 en Bellville Burgersentrum 19–31 Mei 2015.ABSA KKNK 2015: Dirk Ligter
2015-03-30 Dirk Ligter is ’n legend van die Tankwa-Karoo. Uiteindelik word sy storie vertel.Boekrecensie: Ik kom terug door Adriaan van Dis
2015-03-30 "Veel boeken van Adriaan van Dis gaan over een vader die het gezin terroriseert met zijn oorlogstrauma. De moeder blijft een beetje op de achtergrond. Dat verandert in de nieuwste roman van Van Dis: Ik kom terug. In deze roman krijgt zijn moeder een stem."Res nullius
2015-03-30"Die Hypatia is 'n skip wat jare gelede naby Robbeneiland gesink het. Omdat dit nie meer onder die beheer van sy eienaar was nie, het dit 'n res nullius geword. 'n Sekere mnr Bell het die skip ondersoek en belanggestel in die reusagtige skroef ..."
Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Bekronings 2015
2015-03-27 Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op die volgende bekronings vir 2015 besluit. Hier is die volledige lys bekronings.PEN Afrikaans-gesprek: Volledige gesprek en foto's
2015-03-27 Op Woensdag 25 Maart 2015 het PEN Afrikaans hulle eerste oop gesprek aangebied by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Die tema was: “Watter impak kan die Afrikaanse skrywer nog in die hedendaagse Suid-Afrika maak?” Luister na die gesprek en kyk na foto's van die geleentheid.
