Pasgelaai

LitNet: Jou boekehuis

2014-11-20 LitNet: Jou boekehuis

Jan Lion Cachet (1838–1912)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2014-11-20

Die Heer H Altman, visekonsul van Nederland, sê in sy huldeblyk aan Jan Leon Cachet: “Hij was ’n vriend en raadsman van baie. Hier is heengegaan een groot Nederlander ... ook een groot Afrikaander. Maar hij was ook een groot mens.”

Onderhoud: Winelands, wealth and work: transformations in the Dwars River Valley, Stellenbosch

Kees van der Waal, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2014-11-20

Marikana se mynprotes het in 2012 uitgebars. Later daardie jaar was daar ook werkersoproer in die wynlande. Onlangs was Dookoom se liedjie in die nuus. Kan arbeidsonrus weer plaasvind? Kees van der Waal vertel vir Naomi Meyer van sy studie van mense wat in 'n mooi streek en onder plofbare omstandighede woon. 

Bekendstelling van Antjie Krog se Mede-wete op Stellenbosch

2014-11-20 Antjie Krog het op Woensdag, 19 November, haar nuwe digbundel Mede-wete by Protea Boekwinkel in Stellenbosch bekend gestel.

ATKV-Herfsskool 2015

2014-11-20  Die ATKV-Skryfskool bied volgende jaar in Maart 'n skryfskool saam met Noordwes-Universiteit aan. Hou solank die datums oop.

Biebouw-resensie: Slim leuens deur Lien Roux-de Jager

Nanette van Rooyen 2014-11-19 "Slim leuens is ’n lekkerlees-misdaadroman."

Review: Tales of the Metric System by Imraan Coovadia

Karina Magdalena Szczurek 2014-11-19 "'(N)ovels are more important than ever … because they enable us to exercise our minds … allow us to step back and see where the history is taking us.' Coovadia’s latest testifies not only to the truth of this statement, but also to so much more."

Taal is die sleutel tot die kennisekonomie

Christo van der Rheede 2014-11-19  Toespraak gelewer deur Christo van der Rheede tydens die ATR se Kokertoekennings aan persone wat ’n groot bydrae gelewer het tot bemagtiging deur, en bevordering en beskerming van, Afrikaans te Potchefstroom.

Die voormoderne en moderne tyd se stryd vir vrygeskepte skone kuns

Frikkie Potgieter 2014-11-19 Frikkie Potgieter kom in sy artikel tot die gevolgtrekking dat diegene wat vrygeskepte kuns koester vandag die taak het om 'n ruimte vir sulke kuns te beding sonder om hulle tot essensialistiese argumente te wend aangesien sulke argumente betaalwaarde verloor het. Dít is een van die hooftake van die postmodernisme.

To whom does a music genre belong?

Rohan Magerman 2014-11-19 "Is it politically accurate to speak of 'white' or 'black' music? Why do we commonly designate hip hop to gangsters, reggae to Rastafarians, gospel to converted Christians, and bubblegum pop to teenage girls?"

Seks, siepsop en braaiboud

Jean Oosthuizen 2014-11-19 Die aktrise Yvonne van den Bergh se onthulling op Facebook dat sy BDSM beoefen het die tonge behoorlik los. Jean Oosthuizen het by die seksuoloog Johann Lemmer gaan kers opsteek om meer oor dié alternatiewe seksuele lewenstyl uit te vind.

Helgaard Steyn Awards at La Motte

2014-11-19  La Motte is passionate about the preservation of South Africa’s art heritage and as an addition to the contemporary exhibition of The Helgaard Steyn Awards in the La Motte Museum, the curator, Doctor Lydia de Waal will present a talk and guided walkabout of the exhibition featuring the winning works of the prestigious award between 1987 and 2013.

Vermaaklikheidsprogram: Die Boer, Durbanville

2014-11-18 Kyk wat is hierdie feesseisoen op Die Boer se vermaaklikheidsprogram.

Rosetta en Philae op soek na die geheime van komeet 67P

Christo Viljoen 2014-11-18 "Op sy sigsagsgewyse rondomtalie-kronkelweg deur die ruimte het Rosetta telkens berekend naby planete verby geskuur ten einde hulle swaartekrag te benut om die satelliet deur gravitasieslingering op ’n nuwe roete te plaas en te versnel."

Boekbekendstelling: Die vierde stem, 27 November, Durbanville

2014-11-18 Ilza Roggebrand gesels met Francois Bloemhof oor sy jongste spanningsroman, Die vierde stem.

Resensie: Waarom soveel Bybelvertalings? Die hoe, wat en waarom van Bybelvertalings

Christo HJ van der Merwe 2014-11-18 In sy resensie van Waarom soveel Bybelvertalings? ondersoek Christo van der Merwe die geslaagdheid waarmee Jan van der Watt die vraag na soveel Bybelvertalings en watter een van al die vertalings ? mens dan moet kies beantwoord.

’n Ongelukslagoffer se bydraende nalatigheid

Gustaf Pienaar 2014-11-18 "Dit was baie oortuigende argumente, maar die regter het bevind dat dít waarmee mnr Squire en Antonie besig was, suiwer in belang van die werkgewer was. Die taak wat hulle besig was om uit te voer, was om die planeetratkas van die aaneendelwer uit te haal."

André Swiegers: "Ek is nie op die tradisionele kultuurtrip nie ..."

Henry Cloete 2014-11-18 "Ek hou van wat ek doen. My loopbaan is ’n hoogtepunt vir my. Om songs te skryf, albums op te neem, optredes te doen. Negatiewes raak klein in hierdie werklikheid."

The South African Society for History Teaching's representative on the proposed one textbook policy

Rob Siebörger, Carine Janse van Rensburg 2014-11-18 "(L)earners will be led to think of school history as being contained and limited (“this is all you need to know to do well in history”), in complete contradiction to the essence of the discipline of history and to the multiplicity of sources of information available elsewhere."
Top