Verouderd

  • 1
Die denkwyse van die filosowe van weleer is van weinig waarde by die ontwikkeling van rasionele en logiese denke.
 
CM
  • 1

Kommentaar

  • Wie is die "filosowe van weleer"? Wanneer was "weleer"? Wat was die eienskappe van hulle "denkwyse"?
    Wat is "rasionele denke"? Wat is "logiese denke"? Is laagenoemdes een-eenduidige idees? Is "rasioneel" dieselfde as "logies", of oorvleuelend daarmee, of parallel daarmee, of verskillend?
    Wat maak 'n "denkwyse" vrugbaar vir "rasionele denke" of vir "logiese denke?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top