Skole

KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.

Grondwoorde: ’n digkompetisie vir hoërskoolleerlinge in KwaZulu-Natal

Naomi Meyer, Wouter Gildenhuys Onderhoude 2018-05-03

"Die doel van die kompetisie is om die gebruik van die Afrikaanse die taal te bevorder onder hedendaagse leerlinge, om ondersteuning aan opkomende aspirantdigters te verleen en om brûe te bou tussen 'n meer diverse groep leerders."

Rympies vir kleintjies en kleuters, saamgestel deur Riana Scheepers, Suzette Kotzé-Myburgh en Gertie Smit

Winnie Nel Resensies 2018-05-02

"Elke grondslagfase-opvoeder en dramajuffrou soos ek is voorwaar baie dankbaar vir so ’n allesomvattende rympiesboek."

Op die spel 3: ’n onderhoud met Elsa-Marié van der Watt

Naomi Meyer, Elsa-Marié van der Watt Onderhoude 2018-04-30

"Lees en goed spel gaan definitief hand aan hand! Ek kan nie nou aan iemand dink wat  goed spel en nie lees nie."

Persvrystelling: Opleiding vir nuutverkose SBL-lede deur FEDSAS aangebied

LitNet Skole 2018-04-24

"Die doel van hierdie opleiding is om te verseker dat alle SBL-lede oor die nodige kennis en hulpmiddels beskik om hul skool tot nuwe hoogtes te lei."

Press release: Information on the 8th Shakespeare School Festival South Africa

LitNet Teater 2018-04-20

"Exciting news is that the De La Bat School for the Deaf will make their stage debut with their version of Romeo and Juliet in South African sign language (SASL) and the outreach programme will extend into new communities in Mitchells Plain and Manenberg for the first time."

Haar laaste asem

Simoné du Plessis Kuberklas Kreatief 2018-04-18

"Die dag was grou en almal se gemoedere swaar."

Graad 11: Wiskunde, vraestel 2 en memorandum

Jeanne-Mari du Plessis Notas, toetse en vraestelle 2018-04-13

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskunde.

Graad 11: Wiskunde, vraestel 1 en memorandum

Jeanne-Mari du Plessis Notas, toetse en vraestelle 2018-04-12

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskunde.

Persvrystelling: Fedsas moedig ouers aan om aktief in hul kind se opvoeding betrokke te wees

LitNet Skole 2018-04-12

"Deur hul stem te laat geld, bevestig ouers dat hulle in die beste belang van hul kind opvoeding ’n prioriteit maak en sodoende ’n goeie voorbeeld stel vir hul kind en mede-ouers."

Graad 12: Rye en reekse

Jeanne-Mari du Plessis Notas, toetse en vraestelle 2018-03-20

Hier is gratis notas oor rye, reekse en sigma-notasie vir graad 12-leerders.

Graad 11: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

Jeanne-Mari du Plessis Notas, toetse en vraestelle 2018-03-09

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskundige Geletterdheid.

Graad 11: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

Jeanne-Mari du Plessis Notas, toetse en vraestelle 2018-02-28

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskundige Geletterdheid.

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 2

Jeanne-Mari du Plessis Notas, toetse en vraestelle 2018-02-16

Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 10-leerders.

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 1

Jeanne-Mari du Plessis Notas, toetse en vraestelle 2018-02-07

Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 10-leerders.

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

Jeanne-Mari du Plessis Notas, toetse en vraestelle 2018-01-31

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskundige Geletterdheid.

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

Jeanne-Mari du Plessis Notas, toetse en vraestelle 2018-01-29

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskundige Geletterdheid.

Afrikaanse onderwys onder beleg

Danie van Wyk SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2018-01-26

"Laat ons die taal depolitiseer en destigmatiseer deur Afrikaanse onderwys ’n vriendelike gesig/beeld te gee en dit gelykstaande te maak aan 'uitnemend' en 'presterend'. Slegs dan sal die Lesufi’s van hierdie wêreld hul gesindheid en ingesteldheid jeens die taal verander en dit omarm as deel van die Suid-Afrikaanse werklikheid."

Toegang vs taalregte: ’n ander ingesteldheid

Heindrich Wyngaard SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2018-01-25

"Maar hoe anders sou dit nie (kon) wees (nie) indien die skoolgemeenskap – beheerraad, personeel en ouers – op ’n ander wyse gereageer het as om bloot die 'Ons is vol'-bordjie op die hek te hang, soos ’n 'Geen parkering beskikbaar'-kennisgewing by sportbyeenkomste of musiekkonserte? Wat daarvan as hulle gesê het: 'Kom gerus binne, maar gee net kans dat ons plek vir julle kan inrig'?"

"Ek voel anders as ander mense": wenners aangekondig

LitNet Skryfkompetisies 2017-12-13

Hier is die wenners van LitNet se mees onlangse skryfkompetisie vir skoolleerders: “Ek voel anders as ander mense”. Baie geluk!

"Ek voel anders as ander mense": inskrywings

LitNet Skryfkompetisies 2017-12-04

"Ek voel anders as ander mense" was LitNet se mees onlangse kompetisie vir skoolleerders. Hier is die inskrywings wat vir die kompetisie ontvang is. Die kompetisie het op 30 November 2017 gesluit.

Top