Skole
KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
Persvrystelling: Kapenaars, kom gesels saam oor moedertaalonderrig
2018-08-28"Tydens hierdie fees gaan daar nie net oor die belangrikheid van moedertaalonderrig gesels word nie, Afrikaansonderwysers kan ook uitsien na ’n Skitter-in-Afrikaans-
Ek mis dit, jy weet ...
2018-08-22"Die donker nagte wat jy in jou bed lê en jouself aan die slaap huil, dis dit wat ons laaste bietjie hoop gesteel het, hoop vir vrede, hoop vir geluk. Nou kom vou die donker om ons en hou ons vas."
Graad 10: Fisiese Wetenskappe (Chemie): vraestel 2 en memorandum
2018-08-21Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Fisiese Wetenskappe.
Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum
2018-08-13Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Natuurwetenskappe.
Jongleserskompetisie: wenners aangekondig!
2018-08-08Hier is die wenners van hierdie resensiekompetisie vir skoolkinders.
Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk
2018-07-31Is jy in graad 9 en op soek na ’n Wiskunde-oefenvraestel? Hier is ’n gratis vraestel en memorandum om af te laai en jou te help om die hele jaar se werk onder die knie te kry.
Net die oortjies van die seekoei: ’n onderhoud met Kobus Galloway
2018-07-27"Twintig jaar gelede moes ons idiome van ’n lang lys af leer; dit was baie om te onthou en vervelig om te leer. Met my nuwe boeke kan mens na ’n kleurryke illustrasie van ’n idioom kyk."
Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 3
2018-07-26Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal. Die vraestel bevat leesbegripsoefeninge en vrae oor taalstrukture en -konvensies. Lisa bespeel ook haar klavier!
Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 2
2018-07-20Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal. Die vraestel fokus op leesbegrip en taalstrukture en -konvensies.
Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 1
2018-07-19Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal. Die vraestel fokus op leesbegrip en taalstrukture en -konvensies.
Ope brief aan Phumelele Buthelezi, vakadviseur KwaZulu-Natal: Die toekoms van Afrikaans op skool
2018-06-20"Waarom word daar nog onderskei tussen Huistaal-leerders en Eerste Addisionele Taal-leerders op skole? Dié praktyk is in wese elitisties en eksklusief en dit skep net verdeeldheid!"
The school’s dress code
2018-06-11"I forecast that it will take just one steadfast learner, backed by a half-decent legal team, to expose the dress and conduct code for what it is: a discriminatory house of cards that will tumble once subjected to serious scrutiny."
Graad 7: SW (Geskiedenis), vraestel en memorandum
2018-06-07Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Geskiedenis.
Graad 7 SW (Aardrykskunde): vraestel en memorandum
2018-06-06Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Aardrykskunde.
Tegnologie, graad 7, kwartaal 1: PowerPoint-skyfies
2018-06-06Hier is gratis PowerPoint-skyfies vir Tegnologie met opsommings van kwartaal 1 se werk.
Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 3
2018-06-06Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal. Die vraestel fokus op leesbegrip, taalstrukture en literatuurstudie.
Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 2
2018-06-05Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal. Die vraestel fokus op leesbegrip, taalstrukture en -konvensies en literatuurstudie.
Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 1
2018-05-31Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal. Die vraestel fokus op leesbegrip, taalstrukture en -konvensies en literatuurstudie.
Graad 7: SW (Geografie en Geskiedenis), vraestel en memorandum
2018-05-23Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir SW (Geografie en Geskiedenis).
Graad 7: SW (Geskiedenis), vraestel en memorandum
2018-05-22Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir SW.

