Skole
KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
Graad 12, Afrikaans Huistaal: begripstoetse
2019-06-03Hier is ’n gratis graad 12-eksamenvraestel om begripstoetse vir Afrikaans Huistaal te oefen.
Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum
2019-05-22Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie.
Graad 5, Junie: Afrikaans Huistaal ‒ vraestel en memorandum
2019-05-22Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Graad 5 Afrikaans Huistaal.
Graad 10, Junie: Fisiese Wetenskappe (Chemie) ‒ vraestel 2 en memorandum
2019-05-16Hier is ’n gratis oefenvraestel (vraestel 2) en memorandum vir Fisiese Wetenskappe (Chemie) (Graad 10).
Graad 8, Junie: Natuurwetenskappe ‒ vraestel en memorandum
2019-05-16Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Natuurwetenskappe.
Graad 10, Junie: Fisiese Wetenskappe (Fisika): vraestel 1 en memorandum
2019-04-23Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Fisiese Wetenskappe.
Is vennootskappe die antwoord op die land se onderwysprobleem?
2019-04-01"Die opvoeder wat Engels Tweede Taal aanbied sit byvoorbeeld met meer as 90 leerders in sy klas en soms moet die leerders selfs hul eie toetse nasien. Hy het eenvoudig nie die tyd en hulpbronne om kwaliteitonderrig aan al sy leerders te gee nie."
Lien se lankstaanskoene deur Derick van der Walt: eenstopskolehulp
2019-03-20Behandel jy vanjaar Lien se lankstaanskoene in die skool en het jy hulp nodig om die boek beter te verstaan? Dewald Koen is tot die redding.
Graad 2: selfmerktoets vir wiskunde
2019-01-17Is jou kind in graad 2 en wonder jy wat alles vanjaar in die wiskundeklas vir haar voorlê? Hier is 'n oefentoets wat voltooi en self aanlyn nagesien kan word.
Graad 1: selfmerktoets vir wiskunde
2019-01-17Is jou kind in graad 1 en wonder jy wat hulle alles vanjaar in wiskunde sal moet baasraak? Hier is 'n oefentoets wat voltooi en self aanlyn nagesien kan word.
Kan ons nou ’n slag oor die ding van ras kom?
2019-01-14"Maar ten spyte van die negatiwiteit rondom sulke gevalle bied dit telkens aan ons ’n geleentheid – ’n geleentheid om op te hou om weg te hardloop daarvan om ons blinde kolle oor die aangeleentheid aan te spreek ..."
Rolspelers in die onderwys in gesprek: ’n Uiters suksesvolle nasionale beraad
2018-11-29"Die Afrikaanse Taalraad (ATR) het op 9 en 10 November 2018 verskeie rolspelers in die onderwys genooi om te besin oor maniere om saam te werk en nie onnodig te dupliseer nie."
Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum
2018-11-08Hier is nog ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskundige Geletterdheid (vraestel 2).
Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum
2018-11-08Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskundige Geletterdheid.
Ongelykheid in skole, en hoe blind almal daarvoor is
2018-10-17"As niemand hul blinde kolle wil erken nie, hoe gaan ons die prentjie verander in die belang van ons almal se kinders?"
Persvrystelling: Spelkampioene maak gereed vir die eindronde van die nasionale Sanlam WOW Spelfees
2018-10-15"Meer as 300 leerders van 129 skole dwarsoor Suid-Afrika het gekwalifiseer vir die eindronde van die Sanlam WOW Spelfees 2018, wat op 20 Oktober by die Universiteit Stellenbosch plaasvind."
Graad 9: Wiskunde, oefenvraestel en memorandum
2018-10-12Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Wiskunde.
Graad 11: Fisiese Wetenskappe (Chemie): vraestel 2 en memorandum
2018-10-11Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Fisiese Wetenskappe.
Graad 8: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum
2018-10-08Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Natuurwetenskappe.
Dagga gewettig: hoe raak dit skole?
2018-10-01"Laat daar geen twyfel wees daaroor dat die dagga-uitspraak van ons land se hoogste hof die krisis in ons skole nog meer gaan verhoog nie. Dis naïef om te dink dat die gebruik van dagga nie noemenswaardig in ons skole gaan toeneem nie. Elke onderwyser, veral in townshipskole, is uitgelewer aan en is reeds bekommerd oor wat die effek van die wettiging van dagga op leerders gaan hê."

