Skole
KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
Algebraïese en transendentale getalle
2020-01-15"Hierdie artikel gaan in werklikheid oor vier transendentale getalle en hoe hierdie gedagtes almal saam in een verstommend eenvoudige vergelyking saamgevoeg word."
Vir wiskundeonderwysers: Uit juffrou se wiskundedagboek 1 – met apologie aan Sita
2020-01-08Amanda le Roux deel graag vroeg in 2020 haar dagboekinskrywings van hierdie ervarings. Miskien kan die lees daarvan vir onderwysers in wiskunde nuttig wees en hulle aanspoor tot nadenke oor hoe hulle vanjaar die wiskunde-wêreld vir hulle leerders kan oopmaak.
Wenner aangekondig: Pret met Wiskunde, uitgegee deur NB-Uitgewers
2019-12-13Lees hier wie die wenner van die Pret met wiskunde-boekpakkie is!
Wenners van die Grondwoorde 2019-digkompetisie aangekondig!
2019-11-29Die wenners van die nuwe Grondwoorde-kompetisie is onlangs aangewys. Hier is hulle!
Leer spel met woordeboeke
2019-11-27Daar word voortdurend gesê dat hedendaagse kinders nie kan spel nie. Is daar raad? Hierdie artikel handel oor taalonderrig wat geïntegreer is met die gebruik van woordeboeke as hulpmiddels. ’n Afrikaans Huistaal-taalonderrigles vir graad 6-leerders oor taalstrukture, met deeltekens as tema, word voorsien.
Verstaan die struktuur van wiskunde
2019-11-18Is jy ’n onderwyser of ’n leerder wat dors na kennis? Pieta van Deventer bied vir enigeen met 'n passie vir syfers ’n inleiding tot die basiese struktuur van wiskunde en hoe dit tot verdere klassifikasies en oplossings van wiskundige probleme kan lei.
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 6, November)
2019-11-15Is jy in graad ses en het jy nodig om wiskunde te hersien? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum, wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, gratis hier af.
Boekpakkie-weggee: Pret met Wiskunde, uitgegee deur NB-Uitgewers
2019-11-14Is jou kind volgende jaar in die grondslagfase? In hierdie dol geskarrel aan die einde van die jaar is daar nou een minder ding om jou oor te bekommer. Jy kan drie boeke wen om jou kind volgende jaar te help om wiskunde met pret onder die knie te kry!
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 7, November)
2019-11-14Is jy in graad sewe en besig om voor te berei vir jou Wiskunde-eksamen? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum hier af.
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 4)
2019-11-07Is jy in graad vier en besig om voor te berei vir jou Wiskunde-eksamen? Laai ’n gratis hersieningsvraestel en memorandum hier af.
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)
2019-11-06Is jy in graad agt en het jy nodig om wiskunde te hersien? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum, wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, gratis hier af.
Wiskunde vir graad 5: hersieningswerkkaart
2019-10-30Is jy graad 5 en skryf jy amper eksamen? Laai 'n Wiskunde-hersieningswerkkaart gratis hier af. Die memo is daarby.
Graad 11, November 2018: Afrikaans Huistaal, vraestelle en memo's
2019-10-24Hier is gratis graad 11-eksamenvraestelle van 2018 om af te laai en vir die vak Afrikaans Huistaal te oefen.
Matriekvraestelle, 2018: indeks
2019-10-17Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's van 2018.
Matriekvraestelle: Afrikaans Huistaal (2018)
2019-10-17Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is vraestelle en memo's van 2018 se Afrikaans Huistaal.
Matriekvraestelle: Engels Huistaal (2018)
2019-10-17Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van verlede jaar se Engels Huistaal.
Matriekvraestelle: Wiskunde (2018)
2019-10-17Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van 2018 se Wiskunde.
Matriekvraestelle: Fisiese Wetenskappe, Fisika (2018)
2019-10-17Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van 2018 se Fisiese Wetenskappe: Fisika.
Matriekvraestelle: isiXhosa Huistaal (2018)
2019-10-17Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van 2018 se isiXhosa Huistaal.
Matriekvraestelle: Engels Eerste Addisionele Taal (2018)
2019-10-17Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van 2018 se Engels Eerste Addisionele Taal.

