Skole

KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.

Vervlegte leer as onderrig-en-leer-benadering vir die 21ste-eeuse leerder – ’n onderhoud

Remona Voges, Marné Pedro, Michele van der Merwe Onderhoude 2020-05-11

"Selfoontegnologie moet egter nie buite berekening gelaat word nie, en juis tydens die inperking weet ons van baie onderwysers wat deurentyd foto’s van leermateriaal, notas en take aan hulle leerders via WhatsApp stuur."

COVID-19: Ongelykhede in die onderwysstelsel

Danie van Wyk Seminare en essays 2020-05-07

"Wat ons egter móét weet, is dat Suid-Afrika die mees ongelyke samelewing in die wêreld is, met twee wêrelde – die een wat die rykes verteenwoordig, en die ander die armstes van die armes. Hierdie twee wêrelde is onvergelykbaar. Wat in een skool as vanselfsprekend aanvaar word, is by ’n ander skool ’n uitdaging."

Graad 10: Wiskunde – voorbereiding vir die Junie-eksamen

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2020-05-06

Is jy in graad 10? Wil jy nou al, in die inperkingstyd, begin voorberei vir die Junie-eksamen? Laai ’n gratis vraestel en memorandum deur Lee-Ann West hier af.

Wiskunde: paartietricks vir leerders van alle ouderdomme

Amanda le Roux Skole 2020-04-30

Hier is ’n paar wiskunde-oefeninge vir leerders – en enigiemand wat van syfers hou! – wat in hierdie tyd met getalle wil speel.

Graad 7: Wiskunde – voorbereiding vir die Junie-eksamen

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2020-04-29

Is jy in graad sewe? Wil jy nou al, in die inperkingstyd, begin voorberei vir die Junie-eksamen? Laai ’n gratis vraestel en memorandum hier af.

Grendeltyd en e-onderrig: kreatief met kreatiewe skryfwerk

Ria Taylor, Michele van der Merwe Skole 2020-04-28

"Kurrikulum speel steeds die deurslaggewende rol, en tegnologie is slegs die middel waardeur die les afgelewer word. Die onderwyser se rol is steeds dié van beplanner en ontwerper, maar as fasiliteerder neem die onderwyser beheer van die 'muis' en nie andersom nie."

Graad 12: Afrikaans Eerste Addisionele Taal – aanbieding oor DJ Opperman se gedig "Sproeireën"

Dewald Koen Notas, toetse en vraestelle 2020-04-23

Is jy in graad 12 en neem jy Afrikaans Eerste Addisionele Taal? Hierdie aanbieding is gemik op leerders wat die IEB-eksamen skryf. Die aantekeninge is deur Dewald Koen opgestel en sal leerders bystaan wat tuis studeer. 

Verdere eienskappe van groot kardinaalgetalle en die magsversameling

Pieta van Deventer Skole 2020-04-22

"Wat is die invloed van dimensies op die begrip oneindigheid?"

Graad 9: Ken jy die reëls van faktorisering?

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2020-04-17

Is jy in graad 9? Ken jy die reëls van faktorisering? Laai ’n gratis aanbieding, werkkaart en memorandum wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, hier af.

Inleiding tot die een sy van hiperreële getalle en Cantor se kontinuumhipotese

Pieta van Deventer Skole 2020-04-17

"Wanneer is groot werklik groot? Bestaan daar iets soos oneindigheid?"

Toyota US Woordfees 2020: indrukke deur ’n skoolkind

Jeanne-Marié Koekemoer Kuberklas Kreatief 2020-04-16

"My naam is Jeanne-Marie Koekemoer en ek het hierdie indrukke ’n paar weke gelede, wat soos ’n ander leeftyd gelede voel, geskryf."

Gedagtes van ’n skoolkind

Jeanne-Marié Koekemoer Kuberklas Kreatief 2020-04-16

Jeanne-Marie Koekemoer, ’n sestienjarige leerder van Hoërskool Stellenbosch, deel haar gedagtes oor die kunste en haar lewe in die tyd van COVID-19.

Graad 8: Ken jy die reëls van algebra?

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2020-04-16

Is jy in graad agt? Ken jy die reëls van algebra? Laai ’n gratis aanbieding, werkkaart en memorandum wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, hier af.

Graad 11 en 12: Afrikaans Huistaal (poësie) – literêre teorie in ’n neutedop

Dewald Koen Notas, toetse en vraestelle 2020-04-15

Is jy in graad elf of twaalf en neem jy Afrikaans Huistaal? Dewald Koen se aantekeninge is opgestel om jou as leerder in staat te stel om tuis selfstudie en hiersiening te doen. 

Graad 12: Afrikaans Eerste Addisionele Taal (taalkunde) – vraestel en memorandum

Dewald Koen Notas, toetse en vraestelle 2020-04-07

Is jy in matriek en neem jy Afrikaans Eerste Addisionele Taal? Oefen jou taalvaardighede met hierdie vraestel wat deur Dewald Koen opgestel is. 

Graad 12: Afrikaans Eerste Addisionele Taal (taalkunde) – vraestel en memorandum

Dewald Koen Notas, toetse en vraestelle 2020-04-07

Is jy in matriek en neem jy Afrikaans Eerste Addisionele Taal? Oefen jou taalvaardighede met hierdie vraestel wat deur Dewald Koen opgestel is. 

Graad 12: Riglyne vir die ontleding van voorgeskrewe prosa en poësie

Dewald Koen Notas, toetse en vraestelle 2020-04-07

Lees Dewald Koen se riglyne waarmee graad 12-leerders voorgeskrewe prosa en poësie kan ontleed.

Gedagtes van ’n matrikulant ten tyde van die koronavirus

Macaylah Bailey Menings 2020-04-02

"Ons weet nie sal ons hierdie jaar ons matriek voltooi nie, want alles het tot ’n stilstand gekom. Ons het soveel drome gehad vir volgende jaar, om universiteit toe te gaan en ons passie uit te leef. Nou weet ons nie wat gaan gebeur nie."

Wiskunde met LitNet: graad 5 – tweesyferheelgetalle

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2020-03-31

In hierdie week se video behandel Lee-Ann West tweesyferheelgetalle vir graad 5-leerders. Teken in op LitNet se YouTube-kanaal om te kyk watter nuwe video's bygevoeg word!

Wiskunde met LitNet: graad 4 – maal en deel met driesyferheelgetalle

Lee-Ann Langeveld Notas, toetse en vraestelle 2020-03-31

In hierdie week se video behandel Lee-Ann West driesyferheelgetalle vir graad 4-leerders. Teken in op LitNet se YouTube-kanaal om op hoogte te bly van nuwe video’s wat gereeld opgelaai word.

Top