Skole
KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
Pascal se driehoek en L’Hôpital se reël
2020-10-07Lees Pieta van Deventer se bespreking van Pascal se driehoek en L’Hôpital se reël hier.
Blommemeisiekind
2020-10-06Terry Terblanche Botha is sestien jaar oud en in graad tien. Hy het ’n gedig vir LitNet se Kuberklas Kreatief, die ruimte waar skoolkinders se skryfwerk gepubliseer word, geskryf.
COVID-19, die klas van 2020 en loopbaankeuses
2020-10-06"Zak Nel, ’n loopbaanvoorligter in Linden, Johannesburg sê in die 40 jaar wat hy as professionele loopbaanvoorligter praktiseer, hy nog nooit ’n enkele gebeurtenis ervaar het wat so ’n dramatiese uitwerking op jongmense se loopbaankeuses gehad het soos die COVID-19-grendelstaatimpak nie."
Graad 5: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums
2020-10-02"Dikwels beskryf mense ’n geselligheid met die woorde: 'Dit was nou vir jou ’n fees!' Min mense besef egter hoe ’n belangrike rol feeste in die mens se lewe en in die samelewing speel." Jou graad 5-Afrikaans Huistaal-hersiening kan ook sommer ’n fees wees. Laai gratis vraestelle en memo’s hier af.
Uit Juffrou se dagboek: Veelvoude en faktore
2020-10-01Is jy ’n onderwyser wat net hierdie jaar se kurrikulum wil afhandel? Amanda le Roux help om jou toe te rus sodat jy die kinders kan help om nie net wiskunde te doen nie, maar dit ook te verstaan. Haar dagboekaantekeninge van haar eie ondervinding rondom wiskundeonderwys kan jou help. Laai dit gratis hier af.
Persvrystelling: Gratis aanlyn lees-en-luisterbiblioteek
2020-10-01"Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) stel op 30 September 2020 sy nuwe gratis en aanlyn lees-en-luisterbiblioteek bekend. ’n Gebruiker wat na die teks luister, sien dus ook terselfdertyd die skrifbeeld, en die verband tussen klank en spelling word duidelik gemaak."
Tieners vol angs, al wedywer hulle vir sterretjies
2020-10-01"Tieners sien alles deur ’n vergrootglas: verliefdheid is LIEFDE; een klein puisie is ’n RAMP; ’n dag sonder data is ’n LEEFTYD."
Graad 10 Huistaal: Taal- en leesoefening en memo met Best Books
2020-09-30Hier is ’n handige taal- en leesoefening en memo vir graad 10 Afrikaans Huistaal-leerders uit Best Books en Isabella Venish se Eksamenhulp-boek.
Storieboeke vir "vrylees" net so belangrik as Wiskunde in Nederlandse skole
2020-09-29In Suid-Afrika mor baie leerders oor die boeke op voorgeskrewe lyste wat hulle moet lees. Hoe dink Nederlandse skole oor die boeke wat hul leerders in die klas lees? Izak de Vries het dié vraag aan Solet Scheeres gevra. Sy is ’n dosent in Engels by d’Oultremontcollege in Drunen, Nederland.
Praktiese wenke om lees te bevorder
2020-09-22In hierdie video, wat gemaak is om geletterdheid te bevorder tydens die Covid-krisis, gee Fanie Viljoen praktiese wenke om lees te bevorder. Dit is tegnieke wat hy toepas wanneer hy skole besoek.
Ons erfenis: Internasionale boekklub soek naam
2020-09-21Lesers wat belangstel in letterkunde wat die grense oorspoel, of wat graag deur die blaaie van boeke wil reis, word genooi om te deel ’n boekklub wat geskep word om jonger lesers in Suid-Afrika bekend te stel aan Nederlandstalige boeke. Ons soek ook ’n naam vir dié klub.
Graad 11 Huistaal: Taal- en leesoefening en memo met Best Books
2020-09-17Hier is ’n handige taal- en leesoefening en memo vir graad 11 Afrikaans Huistaal-leerders uit Best Books en Anita Voges se Eksamenhulp-boek.
Wiskunde met LitNet: Parallelogramme vir graad 10 (Deel 2)
2020-09-16In hierdie video brei Lee-Ann West verder uit op die eienskappe van die parallellogram.
Die regte boek kan ’n leerder se lewe red
2020-09-16Christien Neser beweer daar is kinders in die klas wat elke dag met omstrede kwessies worstel en dat die regte boek letterlik ’n kind met selfdoodgedagtes se lewe kan red as sy/hy besef dat ander ook al oor sodanige kwessies gewonder het.
Wiskunde met LitNet: Parallellogramme vir graad 10 (Deel 1)
2020-09-15In hierdie video verduidelik Lee-Ann West die eienskappe van die parallellogram vir graad 10-leerders.
Persvrystelling: Voorgeskrewe boeke moet ’n beter weerspieëling van leerders in die klaskamer wees
2020-09-14Onderwysers! Verdien SASE-punte deur in te skakel op hierdie webinaar. Baie leerders voel voorgeskrewe boeke moet ’n beter weerspieëling van hulself in die klaskamer wees. Kom luister na raad wat die kundiges bied.
Press release: Cradock video series promotes resilience in tough times
2020-09-11As a valuable aid for teachers struggling to keep their students engaged throughout the hardships of COVID-19, filming is underway in Cradock for a 12-part video series promoting creativity, critical thinking and communication in virtual classrooms across South Africa.
Tegnologiegebruik deur onderwysers vir leerders met leerhindernisse: praktiese wenke
2020-09-10Yolandi Roux, die onderhoof van ’n remediërende skool, deel praktiese wenke om die gebruik van tegnologie in die klaskamer toe te lig. Haar wenke kan deur enige persoon in enige skool gebruik word.
Graad 12 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books
2020-09-08Hier is ’n lekker taaloefening en memo vir graad 12 Afrikaans EAT-leerders uit Best Books en Aletha de Klerk se Eksamenhulp-boek.
Persvrystelling: Webinare vir die klaskamer
2020-09-04Onnies, hier is ’n manier om akkreditasiepunte te verdien. Verskeie instellings werk saam om webinare aan onderwysers, ouers en leerders te bring.

