Skole
KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
Graad 6: Wiskunde – vermenigvuldig heelgetalle
2020-09-02Is jy in graad 6? Wil jy oefen om heelgetalle te vermenigvuldig? Hier is gratis hulp!
Graad 6: Wiskunde – aftrekking met heelgetalle
2020-08-27Is jy in graad 6? Wil jy oefen om heelgetalle af te trek? Hier is gratis hulp!
Graad 11 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books
2020-08-27Hier is ’n lekker taaloefening en memo vir graad 11 Afrikaans EAT-leerders uit Best Books en Marelize Swanepoel se Eksamenhulp-boek.
Afrikaanse dialekte in die klaskamer: Kô lat ôs praat – ’n onderhoud met Elvis Saal
2020-08-26"Die groter erkenning van dialekte sal natuurlik afhang van die mate waartoe dialeksprekers eienaarskap sal neem van hul dialekte en hul dialekte begin opeis as funksionele kodes en sodoende begin wegdoen met die selfstigmatisering van dialekte as ontoereikende en minderwaardige taalkodes."
Transendentale getalle, Euler-Mascheroni en gammas
2020-08-24Lees Pieta van Deventer se bespreking van transendentale getalle, Euler-Mascheroni en gammas hier.
Wiskunde met LitNet-video: Bewerkings met desimale breuke vir graad sewe
2020-08-20In hierdie video maak Lee-Ann West graad sewe-leerders touwys met bewerkings van desimale breuke. Niemand hoef in hierdie inperkingstyd agter te bly nie! Laat Lee-Ann jou wys hoe om somme te doen.
Graad 10 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books
2020-08-20Hier is ’n lekker taaloefening en memo vir graad 10 Afrikaans EAT-leerders uit Best Books en Marelize Swanepoel se Eksamenhulp-boek.
Graad 8: Wiskunde – voorbereiding vir September-eksamen
2020-08-14Is jy in graad 8? Wil jy wiskunde voorberei vir die September-eksamen? Laai ’n gratis vraestel en memorandum wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, hier af.
Graad 9 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books
2020-08-12Hier is ’n lekker taaloefening en memo vir graad 9 Afrikaans EAT-leerders uit Best Books en Alta Engelbrecht se Eksamenhulp-boek.
Monty Hall en intuïsie
2020-08-07Wiskundeverryking: Lees Pieta van Deventer se bespreking van die Monty Hall-probleem en intuïsie.
Graad 8 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books
2020-08-04Hier is ’n lekker taaloefening en memo vir graad 8 Afrikaans EAT-leerders uit Best Books en Alta Engelbrecht se Eksamenhulp-boek.
Graad 7: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums
2020-07-29Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal vir graad sewes.
Skoolverlaters se vermoë om hul eie werk te skep: Vyf vrae aan Adri du Toit
2020-07-27"Die vak Verbruikerstudie bied feitlik onbeperkte beroepsgeleenthede in ’n wye spektrum rigtings, asook waardevolle en goedgestruktureerde entrepreneurskapsinhoud, sodat leerders wat dit verkies, selfgerig werksgeleenthede kan skep."
Graad 6: Wiskunde – optelling met heelgetalle
2020-07-23Is jy in graad 6? Wil jy oefen om met heelgetalle op te tel? Hier is gratis hulp! Laai ’n wiskundetoets en memorandum wat deur Wilhelm du Toit opgestel is, hier af.
Wiskunde met LitNet: Graad 6 – langdeling
2020-07-08Lee-Ann West is ’n wiskundeonderwyser wat nou tydens die inperkingstyd jou wiskundelewe vir jou makliker kan maak. Jy kan gereeld ’n kort video kyk wat oor verskillende wiskundige konsepte handel. Hier is ’n video oor langdeling spesifiek vir die graad 6’e.
Graad 6: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums
2020-07-06Is jy in graad 6? Wil jy hersiening doen vir die Junie-eksamen, ook al lyk hierdie skooljaar heeltemal anders? Hier is gratis hulp! Laai Afrikaanse toetse (vraestel 1, 2 en 3) en memoranda wat deur Eugene van der Westhuizen opgestel is, hier af.
Diskrete modelle
2020-07-06In hierdie aflewering van sy verrykingsartikels bespreek Pieta van Deventer die wiskundige konsep van diskrete modelle.
Wiskunde met LitNet: Graad 4 – optel en aftrek van breuke
2020-07-01In hierdie week se video behandel Lee-Ann West optel en aftrek van breuke vir graad 4-leerders. Teken in op LitNet se YouTube-kanaal om te kyk watter nuwe video’s bygevoeg word!
Graad 5: Wiskunde in die tweede kwartaal – hersieningsvraestel en memorandum
2020-07-01Is jy in graad 5? Wil jy hersiening doen, veral noudat skool op ’n ander manier werk? Hier is gratis hulp! Laai ’n wiskundetoets en -memorandum wat deur Lee-Ann Williams opgestel is, hier af.

