Skole
KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
Matriekvraestelle: Ingenieursgrafika (2018)
2019-10-17Skryf jy matriekeindeksamen? Hier is vraestelle en memo's van 2018 se Ingenieursgrafika en –ontwerp.
Matriekvraestelle: Verbruikerstudies (2018)
2019-10-16Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van 2018 se Verbruikerstudies.
Matriekvraestelle: Ekonomie (2018)
2019-10-16Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van verlede jaar se Ekonomie.
Matriekvraestelle: Besigheidstudies (2018)
2019-10-16Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van 2018 se Besigheidstudies.
Matriekvraestelle: Musiek (2018)
2019-10-16Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is vraestelle en memo's van 2018 se Musiek.
Matriekvraestelle: Drama (2018)
2019-10-16Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van 2018 se Dramatiese Kunste.
Matriekvraestelle: Lewenswetenskappe (2018)
2019-10-16Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is vraestelle en memo's van 2018 se Lewenswetenskappe.
Matriekvraestelle: Landboutegnologie (2018)
2019-10-16Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van verlede jaar se Landboutegnologie.
Matriekvraestelle: Siviele Tegnologie (2018)
2019-10-16Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is vraestelle en memo's van 2018 se Siviele Tegnologie.
Matriekvraestelle: Landboubestuurspraktyke (2018)
2019-10-16Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van verlede jaar se Landboubestuurspraktyke.
Matriekvraestelle: Geografie (2018)
2019-10-16Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is vraestelle en memo's van verlede jaar se Geografie.
Matriekvraestelle: Afrikaans Eerste Addisionele Taal (2018)
2019-10-16Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is vraestelle en memo's van 2018 se Afrikaans Eerste Addisionele Taal.
Matriekvraestelle: Rekeningkunde (2018)
2019-10-16Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van verlede jaar se Rekeningkunde.
Graad 10, Fisiese Wetenskap: Chemie, vraestel en memo – vierde kwartaal
2019-10-04LitNet het die volgende Graad 10 Chemie-vraestel en memo as spontante toesending vanaf DF Greeff van Hoërskool Piketberg ontvang. Baie dankie! Leerders is welkom om die vraestel en memo gratis af te laai en vir hersieningsdoeleindes aan te wend.
Vraestel-uitnodiging aan onderwysers
2019-10-04LitNet publiseer ’n geruime tyd al gratis vraestelle, memo’s en lesplanne. Sommige vraestelle is deur LitNet aangevra, sommige van die vraestelle en lesplanne is spontante toesendings deur ervare leerkragte. Jy is welkom om jou vraestelle ook vir LitNet te stuur.
Wiskunde met LitNet: graad 12 – Waarskynlikheid
2019-09-27Is jy in graad 12 en besig om voor te berei vir die rekord- en eindeksamen? Kyk hierdie video oor waarskynlikheid wat deel uitmaak van ’n reeks van vier video’s waarin Lee-Ann West jou help. Teken in by LitNet om nog weeklikse video’s te ontvang!
Wiskunde met LitNet: graad 12 – voorbereiding vir rekord- en eindeksamen (deel 2)
2019-09-12Is jy in graad 12 en besig om voor te berei vir die rekord- en eindeksamen? Kyk hierdie eerste van vier video's waarin Lee-Ann West jou daarmee help. Teken in by LitNet om nog weeklikse video's te ontvang!
Multilingual schools, multilingual universities: an interview with Russell Kaschula and Michael Kretzer
2019-09-12"[T]he involvement and inclusion of many African languages through code-switching, or translanguaging, helps the pupils to learn from each other, and be aware of different cultures and languages, and understand why certain pupils think and learn in certain ways."
'n Fees van tieners. 'n Fees van talent. 'n Fees van teater!
2019-08-29Tydens die ATKV-Tienertoneelfinaal wat vanaf 23 tot 27 September by die Adam Small-teater in Stellenbosch plaasvind sal 18 produksies van dwarsoor Suid-Afrika meeding om as die algehele wenner van dié teaterkompetisie aangewys te word.
Wiskunde met LitNet: graad 12 – voorbereiding vir rekord- en eindeksamen
2019-08-28Is jy in graad 12 en besig om voor te berei vir die rekord- en eindeksamen? Kyk hier na die eerste van vier video's waarin Lee-Ann West jou daarmee help. Teken in by LitNet se YouTube-kanaal om nog weeklikse video's te ontvang!

