Skole
KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 6
2017-04-03"Ek weet niks van hierdie Belgiese kinders af nie. En ek weet amper niks oor of hulle enige konsep het van Afrikaans of Suid-Afrika nie."
Onderwêreld: gewaagd of geslaagd?
2017-03-28"Adolessente beleef nie noodwendig meer ’n 'beskermde wêreld waarin hulle veiligheid ervaar' nie. Ons kan hierdie kontensieuse onderwerpe nie meer van hulle weghou en hulle leesstof langer in watte toedraai nie."
Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 5
2017-03-27"Afrika is in vergelyking hiermee die land van absolute melk en heuning – hy gee grondstowwe en gewasse so mildelik dat dit maklik is om te dink dit kon vir ewig aanhou."
LOK-simposium 2017: Onderwêreld in my klaskamer (video)
2017-03-17"Hoekom leer ons letterkunde? Wat is die nut daarvan? Sodat ons intelligent saam kan gesels oor die kunste." Alet Mihalik bespreek Onderwêreld van Fanie Viljoen, ’n voorgeskrewe boek vir graad 12 Afrikaans Huistaal, en gee nuttige wenke vir hoe dit in die klaskamer aangebied kan word.
LOK-simposium 2017: Derick van der Walt bespreek Lien se lankstaanskoene (video)
2017-03-16Derick van der Walt het tydens die LOK-simposium 2017 sy boek Lien se lankstaanskoene bespreek. Die boek is ’n voorgeskrewe boek vir graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal.
Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1
2017-03-14Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 6-leerders.
Idiome in die klaskamer: visuele woordsmede/woordmeesters in wording
2017-03-08"As eksperiment het ek studente uitgestuur om foto’s van idiome te neem. Dit is voorafgegaan deur ’n lesing oor idiome, die aard van idiome, idiome in die klaskamer met verwysing na onderrigstrategieë, en die gebruik van woordeboeke in idiome-onderrig."
Kreatiewe skryfwerk: algemene foute
2017-03-06Hier is ’n nuttige lysie van algemene foute wat in kreatiewe skryfwerk voorkom, veral wanneer Afrikaans nie die leerder se eerste taal is nie. Daar is ook ’n paar riglyne wat kan help om hierdie foute te voorkom.
LOK-simposium 2017: Kreatiewe idees vir Afrikaans in die graad 10 EAT-klaskamer
2017-03-03"Amanda Reinke, wat die afgelope nege jaar aan Hoërskool Hermanus verbonde is, het praktiese idees, kreatiewe voorbeelde en inspirasie aan onderwysers gegee tydens haar aanbieding by die pas afgelope LOK-simposium."
LOK-simposium 2017: Onderwêreld-video en -verslag
2017-03-03"As gevolg van die polemiek rondom die geskiktheid van die boek vir huistaalsprekers, was die onderwysers gretig om die 'man' van die 'onderwêreld' te ontmoet en eerstehandse menings te vorm."
Louise Viljoen bespreek voorgeskrewe gedigte by die LOK-simposium 2017
2017-02-28Louise Viljoen het tydens die LOK-simposium 2017 praktiese wenke vir onderwysers verskaf ten opsigte van die interpretasie van voorgeskrewe gedigte vir Afrikaans Huistaal, graad 12. Hier is haar volledige bespreking.
Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal-toets: Lien se lankstaanskoene
2017-02-23Hier is ’n gratis toets en memorandum wat handel oor Lien se lankstaanskoene deur Derick van der Walt.
Poësietoets 2015: Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal
2017-02-21Hier is ’n gratis poësietoets en memorandum, opgestel deur Dewald Koen, om graad 12-leerders se insig in een ongesiene gedig en twee gesiene gedigte te toets.
Oorsigtelike bespreking van Chokers en survivors deur Nathan Trantraal
2017-02-21Hier is gratis omvattende notas oor Chokers en survivors deur Nathan Trantraal.
LOK-simposium 2017
2017-02-20Die LOK-simposium (LOK: Letterkunde-ondersteuningskomitee) het op 17 en 18 Februarie 2017 in Stellenbosch plaasgevind. Hier is inhoud rondom die geleentheid.
Byskoling vir 650 Afrikaansonderwysers by US tydens die 20ste simposium van die Letterkunde-ondersteuningskomitee (LOK)
2017-02-20Die LOK het tot stand gekom toe die behoefte geïdentifiseer is om leerkragte jaarliks te help voorberei vir die voorgeskrewe tekste wat hulle op skool moet onderrig. Andries Visagie lewer verslag oor die pasafgelope 20ste LOK-simposium.
LOK-simposium 2017: HemelBesem (video)
2017-02-20HemelBesem was die hoofspreker by die LOK-simposium (LOK: Letterkunde-ondersteuningskomitee) se verjaarsdagviering. Hier is sy toespraak, wat Izak de Vries verfilm het.
Letterkundetoets: Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal
2017-02-14Hier is ’n gratis letterkundetoets vir graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, met vrae oor Hoopvol deur Derick van der Walt.
Taaltoets: Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal
2017-02-14Hier is ’n gratis Afrikaanse taaltoets en -memo vir graad 8-leerders.
Poësietoets: Graad 9 Afrikaans Eerste Addisionele Taal
2017-02-13Graad 9-leerders: Hier is ’n gratis poësietoets en memorandum vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal.

