Skole
KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
LOK-simposium 2017
2017-02-20Die LOK-simposium (LOK: Letterkunde-ondersteuningskomitee) het op 17 en 18 Februarie 2017 in Stellenbosch plaasgevind. Hier is inhoud rondom die geleentheid.
Byskoling vir 650 Afrikaansonderwysers by US tydens die 20ste simposium van die Letterkunde-ondersteuningskomitee (LOK)
2017-02-20Die LOK het tot stand gekom toe die behoefte geïdentifiseer is om leerkragte jaarliks te help voorberei vir die voorgeskrewe tekste wat hulle op skool moet onderrig. Andries Visagie lewer verslag oor die pasafgelope 20ste LOK-simposium.
LOK-simposium 2017: HemelBesem (video)
2017-02-20HemelBesem was die hoofspreker by die LOK-simposium (LOK: Letterkunde-ondersteuningskomitee) se verjaarsdagviering. Hier is sy toespraak, wat Izak de Vries verfilm het.
Letterkundetoets: Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal
2017-02-14Hier is ’n gratis letterkundetoets vir graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, met vrae oor Hoopvol deur Derick van der Walt.
Taaltoets: Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal
2017-02-14Hier is ’n gratis Afrikaanse taaltoets en -memo vir graad 8-leerders.
Poësietoets: Graad 9 Afrikaans Eerste Addisionele Taal
2017-02-13Graad 9-leerders: Hier is ’n gratis poësietoets en memorandum vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal.
Graad 5-wiskundevraestel: kwartaal 1
2017-02-13Hier is ’n graad 5-wiskundevraestel en –memo wat leerders kan help om die eerste kwartaal se werk onder die knie te kry.
’n Getuigskrif oor die LOK-simposium
2017-02-13“Jy gesels met mense wat jou daaglikse frustrasies, roetine en merklading verstaan. Dit voel soos familie.”
Studiehandleiding: Ons is nie almal so nie deur Jeanne Goosen
2017-02-10Hier is ’n gratis studiehandleiding vir Ons is nie almal so nie deur Jeanne Goosen.
Time of the Writer Schools Short Story Competition
2017-02-02The 20th Time of the Writer Festival invites high school learners to submit their short stories for the annual Schools Short Story Competition.
Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1
2017-01-31Hier is drie gratis wiskundevraestelle en -memorandums vir graad 4-leerders.
Ontdekkingsreisiger
2017-01-30"Soos ’n uitvlug uit Egipte, kies hy koers na wat hy glo die enigste beloofde land is. Die motorfiets brom opgewonde."
Omstrede matriekuitslae: ’n Onderhoud met Gert van der Westhuizen
2017-01-16"Politici sien en gebruik matriekuitslae as die prestasie van die regerende party; ouers juig oor suksesse, of huil oor die gevolge van hulle kinders se swak prestasies en hoe dit deure toemaak."
Wysheid
2016-11-24"Ek sien raak hoe die wolke soms prente vir die verbeeldingrykes skets en hoe die karre wat verbyry gesigte trek."
Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)
2016-11-11Dis eksamentyd! Hier is ’n gratis graad 4-vraestel en -memo wat jou met hersiening kan help.
Graad 9-wiskundevraestelle en memorandums (November)
2016-11-04Eksamentyd! Hier is gratis graad 9-vraestelle en memo's wat sal help om die hele jaar se werk te hersien.
Skoleseminaar: Aanspreeklikheid in die onderwys
2016-11-03"Inderdaad het alle kinders toegang tot skole, maar onderwyskenners is dit eens dat alle leerders nie toegang tot gehalte- en goeie onderwys het nie."
Digitaal en speel-speel leer met Xander: 'n onderhoud
2016-11-01"Ons wil graag dmv hoëkwaliteit-, digitale toepassings ons eie kinders ’n geleentheid gee om digitaal te kan meeding met hul eweknieë wêreldwyd. Hulle kan nou nuwe konsepte in hul eie taal bemeester ..."
Boland se leerders skryf skerp Afrikaans
2016-10-27"Hoërskoolleerders van die Drakenstein-omgewing in die Boland het hulle sterk uitgelaat oor Afrikaans as onderrigtaal tydens die jaarlikse Skerpskryfkompetisie."

