Skole
KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
Kuberklas Kreatief: Die toekoms
2016-01-25"My oë ontmoet die horison waar die sonsopkoms ‘n nuwe dag verklaar."
Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 8, November 2015
2016-01-19"Kyk of jy vir my die son kan vang." In hierdie vraestel van Kingswood College kan jy lees van aktuele sake soos besoedeling en aardverwaring, maar ook oor populêre liedjies soos dié een van Valiant Swart. Laai die vraestel af en begin vandag al oefen vir beter eksamenpunte.
Wiskundewenke vir ouers aan die begin van die jaar
2016-01-18"Wiskunde hoef natuurlik nie net beperk te wees tot huiswerktyd nie. Die kombuis is byvoorbeeld ‘n plek waar kinders die mates aanleer van die meetinstrumente wat ons vir bak en brou gebruik. Op pad na die skool kan kinders verskillende vorme in die omgewing opnoem of die getalle op motors se registrasienommers bymekaar tel."
Wonder jy of jy vanjaar moet gaan skoolhou in Korea?
2016-01-14"As jy lus is vir ‘n nuwe blaadjie omslaan en ‘n baie groot uitdaging, klim op die volgende vliegtuig."
Wiskunde is nie "a bag of tricks" nie
2016-01-11"Watter getal is tussen 6 en 8? Daar is 'n oneindige aantal getalle tussen 6 en 8."
Wiskundebegrip is soms belangriker as wiskundepunte.
2015-matriekuitslae: 'n blink toekoms wink
2016-01-08"Die toename in die 2015-slaagsyfer onder leerders van skole wat armer areas bedien, is verblydend – sowel as die feit dat die gaping in die slaagsyfers van skole in bevoorregte areas en skole in armer areas, vernou het."
Gesprek: "Meneer, ek wil net iets word ..."
2015-12-10Hoe styg 'n werkersklaskind uit bo sy omstandighede? Hier gesels drie opvoedkundiges oor hoe jou denke jou keuses beïnvloed.
Jeugresensie: Jasper op hoërskool deur CF Beyers-Boshoff
2015-12-02"Jasper-hulle vang baie kattekwaad aan, maar hulle is eintlik ouens met goeie harte."
Afrikaans vir almal – 'n onderhoud
2015-12-02"Dit maak dit vir leerders maklik om huiswerk en eksamenvoorbereiding te doen."
Laat die kinders hoor
2015-11-26ʼn Mediese dokter wat ʼn passie het vir kinders met gehoorgestremdheid, het onlangs ʼn revolusionêre toestel gepatenteer om kinders se gehoor in ʼn japtrap by die skool te toets.
Koebaai, Afrikaans? Afrikaans as onderrigtaal in skole
2015-11-24Afrikaanse onderwysers aan tradisioneel bruin skole is bekommerd oor die toenemende verengelsing van universiteite soos Stellenbosch.
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)
2015-11-20Leerders in graad 4: Hier is ’n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit nou af en oefen.
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 6, intermediêre fase)
2015-11-19Desperaat vir wiskundehulp? Hier is ’n gratis wiskundevraestel en -memorandum om graad 6-leerders met hersiening te help.
Draf wiskunde slyp-slyp kaf
2015-11-17Leerders trap landwyd klei om wiskunde baas te raak, maar by Worcester in die Wes-Kaap is dié monster vinnig besig om reeds op laerskool getem te word. Hoe word dit gedoen?
Kuns: die stiefkind van skoolvakke
2015-11-09Kunsonderrig by skole speel dikwels tweede viool vergeleke met vakke soos wiskunde en wetenskap. Jean Oosthuizen gesels met Corlie de Kock, ʼn kunsonderwyseres, oor die belangrikheid van kuns as skoolvak.
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)
2015-11-09Leerders in graad 8: Hier is ’n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit nou af en oefen; die eksamen is om die draai.
Hoor jy die wind
2015-11-09"Hoor jy hoe huil die wind/ [...] miskien is sy hart ook gebreek vandag"

