Skole
KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via litnet@litnet.co.za.
Onderhoud: Lyfstraf versus 'n voorbeeld wat respek afdwing
2016-07-20"Onderwysers kan dus begin deur eerstens respek te toon aan leerders en ouers deur self professioneel op te tree en duidelike praktiese riglyne en struktuur daar te stel wat respekvolle optrede betref."
Onderhoud: Richard Stanley en Estelle Kruger se breingebaseerde-leer-projek
2016-07-14"[E]lke kind het potensiaal ongeag die konteks waarin hy hom bevind."
Op soek na die vuurtoring
2016-06-30"Ek voel die lig naderkom, soos ek die donkerte agter my voel wegkwyn en uiteindelik is daar geen omdraaikans meer nie."
Kreatieweskryfmodule: Wenke vir onderwysers
2016-06-21Hoe help 'n mens leerders om opstelle te skryf? Dink buite die boks: gebruik die internet, luister musiek. Hier is 'n onderhoud tussen Estelle Kruger en Marian Clift wat onderwysers wenke gee om hul leerders se kreatiewe skryfpotensiaal te ontsluit.
Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)
2016-06-07Leerders in graad 5: Hier is ’n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit hier af en oefen vir die eksamen.
Onderhoud: Afrikaans in skole?
2016-06-03"As universiteite besluit om slegs Engels as onderrigtaal aan te bied, sal dit beslis ‘n invloed hê op ouers dat hul kinders in Engels onderrig moet word, alhoewel baie van die onderwysers en ouers uit huis nie Engelssprekend is nie."
The pen is mightier than the gun
2016-06-03"As daar niks is op skoolvlak is wat kinders prikkel nie, gaan bendes vir hulle ‘n gun gee in die plek van die pen."
Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)
2016-06-02Skryf jou graad 4-kind dalk hierdie kwartaal vir die heel eerste keer eksamen? Hier is 'n gratis wiskundevraestel en -memorandum om mee te oefen.
Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)
2016-05-30Leerders in graad 7: Hier is ’n gratis wiskundehersieningsvraestel. Laai dit hier af en oefen vir die eksamen.
The future of education and e-learning in South Africa – an interview
2016-05-30There are many challenges facing education in this country. Maybe technology could be a part of the solution. Read an interview with Brian Schreuder of the WCED.
Interview: Why were the schools burnt down?
2016-05-25The vandalising of close to 30 schools through arson and other means in Vuwani from late in April to early May left the nation puzzled. Hans Pienaar spoke to a resident who prefers to remain anonymous, as he fears for his safety.
Bron van kennis in arm streke
2016-05-18"Die Hoërskool Sao Bras is ’n trotse fontein van kennis in ’n brandarm woonbuurt in Mosselbaai. Die skool verskaf onderrig wat gewoonlik net te kry is in duur privaatskole, tog kan talle leerders glad nie skoolgeld bekostig nie."
Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda
2016-05-05Is daar ’n graad 6-leerder in jou huis? Hier is gratis toetse, eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, wiskunde, natuur- en sosiale wetenskappe.
Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)
2016-04-06Is daar ’n graad 3-leerder in jou huis? Hier is gratis toetse, eksamenvraestelle en memoranda vir Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en wiskunde.
Nuwe Geskiedenis-blokraai: Hoofstuk 1 – wenner aangekondig
2016-02-25Knap jou geskiedenis op saam met blokman Gerrit Rautenbach, en wen lekker boeke op die koop toe.
Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, graad 12, Mei 2015
2016-02-16Hier is ’n gratis vraestel en memorandum vir graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal.
Wiskundehulp: Faktorisering vir graad 10-leerders
2016-02-08Graad 10-wiskundeleerders: hier is ’n gratis werkkaart en memorandum waarmee jy faktorisering kan bemeester.
Onderhoud: Marise Oberholzer vertel hoe jou kind wiskunde onder die knie kan kry
2016-01-29"Daar is mense wat begrippe in wiskunde maklik onder die knie kry en ander wat langer neem om dieselfde begrippe te bemeester. Ek sien egter gereeld met my klasse hoe kinders skielik lief raak vir wiskunde en dan begin presteer. Die kinders vir wie wiskunde nie so natuurlik kom nie, kan met baie herhaling en baie oefen ook goed presteer."
Graad 5-getalbegrip: werkkaart en memorandum
2016-01-27Leerders in graad 5: hier is gratis werkkaarte. Laai dit nou af en oefen.

