Seminare en essays
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
The art of prayer (in Zimbabwe)
2019-01-22"The day after #ShutDownZimbabwe, the weight of the Big Fear still heavy and tangible on our tongues, and the twisted compass of the Big Confusion whirling bigger and bigger storms in brains and bodies and hearts alike – on this day, at a time that still saw the sun climbing towards his throne at the top of the sky, in the immigration office in Harare, the genial officer at the front desk smiled and laughed with two women waiting for assistance."
Gillette se advertensie skeer ná aan die vel
2019-01-17"Danksy die hipsters en ander modegiere het die baard ’n groot comeback oor die laaste paar jare gemaak en heel moontlik het dit ’n negatiewe invloed op Gillette-verkope onder jong mans gehad."
Wupperthal in puin ná verwoestende brand
2019-01-11"Dit bly my hoop dat die gemeenskap van Wupperthal gouer sal herstel as die geboue."
1 Recce, die nag behoort aan ons: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2019-01-10"’n Leser wat deeglik ingegrawe is in die literêre verkenkuns, sal altyd weet dat enige kode in ’n teks soos 1 Recce, wat die meesternarratief skynbaar klakkeloos onderskryf, soos ’n Claymore-myn lê en wag om raakgetrap te word."
Open letter to President Ramaphosa: support the true arts in this country
2019-01-04"To use arts and culture money to record the favourite struggle songs of Jacob Zuma is a slap in the face of every artist and writer in this country."
Die skaap op Clifton en die olifant in die vertrek
2019-01-04"Die vurige debatte wat die onlangse slag van ’n skaap op Clifton se strand ontketen het, wys weer hoe verskillend mense ander spesies bejeën."
Die troebel tyd deur Ingrid Winterbach: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2018-12-14"Die troebel tyd van Ingrid Winterbach is ’n meesterlike roman."
’n Oud-Griekse roman: Daphnis en Chloê van Longus van Lesbos
2018-12-11"Ek wil graag hier vir die leser ’n kykie bied in een van die vyf bewaargeblewe oud-Griekse romans, naamlik Longus se Daphnis en Chloê. Dit is nie alleen die kortste (ong 3 000 reëls) van hierdie oud-Griekse romans nie, maar ook die mees erotiese en daarby die mees psigo-analitiese sover dit die liefde aangaan."
Die kwiksilwer van tyd (Why life speeds up as we grow older)
2018-12-11"Maar waarom dan die persepsie dat jare vinniger of stadiger gaan as die ure en dae dieselfde bly? En waarom onthou ons gebeure wat persoonlike trauma veroorsaak het, beter as ander?"
Wie was die voorsate van die moderne mens?
2018-12-05"Minder as ’n 100 000 jaar gelede was die moderne mens meestal beperk tot Afrika – die vasteland waar ons almal ontstaan het. Hulle neefs en niggies, die Neanderdalmense, én die Denisovans, het onderskeidelik in die weste en ooste van Eurasië geleef. ’n Enorme gebied."
Die sielkunde van korrupsie
2018-12-04“Binne die konteks van ’n konseptuele raamwerk sou ’n vertrekpunt in die toekoms moontlik wees om ’n drieledige teoretiese raamwerk daar te stel wat fokus op persoonlikheid, moraliteit en magsbewustheid as ’n grondslag vir korrupsievatbaarheid.”
Grond: die effek van die Groepsgebiedewet op klein dorpies in die Karoo
2018-11-20"Weinig word daar egter gepraat oor die effek van die wet op klein dorpies in die Karoo, waar ek gebore is en grootgeword het. Nóg ’n aspek wat oorgeblaai word, is die rol van kerke in hierdie sensitiewe historiese saak – en hier verwys ek spesifiek na die ou NG Sendingkerk (vandag die Verenigende Gereformeerde Kerk of VGK)."
Ontlaering: ’n Herverbeel van die pedagogiek van Afrikaanse letterkunde
2018-11-08"In ’n referaat gelewer by ’n akademiese kollokwium by die Universiteit van Pretoria op 1 November, reflekteer Candess Kostopoulos oor wat ’n 'laer' is: ’n sirkulêre struktuur wat dié aan die binnekant moet beskerm, maar wat (as daar gedink word aan letterlike ossewaens) ook beweeglik is en verskuif kan word."
’n Fenisiese omvaart om die Kaap in die 6de eeu vóór Christus
2018-11-07"Ons moet derhalwe tot die gevolgtrekking kom dat die Kaap reeds in die 6de eeu voor Christus deur Fenisiese seevaarders besoek is. En dat hulle dalk in die Swartland ook koring kon gesaai het met saad wat hulle al die pad saamgebring, of langs die pad geoes het."
Herkomsseminaar: Afrikaans sonder grense
2018-11-06"Op grond hiervan is Afrikaans ’n inheemse taal, een van die tale van Afrika. Afrikaans is van die begin af ’n kontinuum van aanleerdersvariëteite ..."
Forensiese linguistiek – spannend en nodig
2018-11-01"As ’n mens die woorde 'forensiese linguistiek' hoor, sien ʼn mens soms die prentjie van bebrilde taalkundiges wat skelms probeer vastrek. ... Hierdie kollokwium, wat vanjaar op 19 Oktober 2018 by Rhodes-universiteit se Skool vir Tale en Letterkunde gehou is, het veel meer om die lyf as net die metodes om skelms uit te vang."
Jan Smuts must fall?
2018-10-31"'n Ruk gelede is in die media berig dat die skildery van generaal JC Smuts (1870-1950) uit die Hoofeetsaal van Christ College op Cambridge in Regent Street nou verwyder is (daarnaas ook ’n beeld van hom) omdat die Universiteit van Cambridge nie '’n tuin van herinnering' is nie."
Lig maar elke klip op, anders sal hulle uitroep: oor die gevare van sekondêre navorsing – met besondere verwysing na Skepelinge deur Karel Schoeman, en ’n tereggestelde slaaf
2018-10-25"Wát is die waarheid? En wat ís waarheid? Of wié se waarheid is dit?"
Die vierde Russel Botman Gedenklesing: Van ontmensliking tot hoop
2018-10-19"Ek glo soos Russel Botman: die lewe is eenvoudig; dit skuld jou nie, maar dit is wat jy van jouself gee, en wat jou nalatenskap is vir die wêreld as burgers van ons wonderlike land Suid-Afrika. Mag dit ’n nalatenskap van hoop wees."
