Hetsy dit politiek, rugby, onderwys of die filosofie betref – daar is altyd menings. Hier deel LitNet se rubriekskrywers hul opinies, sienings en mymerings. Be it politics, sport, education or philosophy – everyone has an opinion. Here LitNet’s columnists have their say.
Michael le Cordeur2013-07-30"Bonfa Dlamini is ‘n Afrikaansonderwyser wat met sy passie vir Afrikaans ‘n verskil maak. Dit was duidelik te sien in die getal leerders wat sy vak neem toe die ATR (Afrikaanse Taalraad) by sy skool opgedaag het."
Gustaf Pienaar2013-07-30"Die dorpie het metterjare so ontwikkel dat die munisipaliteit in 1906 'n kontrak met 'n firma gesluit het vir die beligting van Kokstad se strate saans met gasligte."
Gustaf Pienaar2013-07-19Ons lees omtrent daagliks in die koerante dat daar meerdere mense betrokke is by die pleeg van misdade, en daarom word daar in ons reg onderskei tussen daders, mededaders, medepligtiges en begunstigers.
Jason Lloyd2013-07-15Dit is nie net wát ons oor en vir mekaar sê nie, maar die hóé is van kardinale belang. Dié soort gesprek het onlangs, nie vir die eerste keer nie, in die parlement tot op sy laagste vlak gedaal.
Gustaf Pienaar2013-07-11"’n Retensiereg verleen aan iemand die reg om die eiendom van ’n ander persoon in sy besit te hou totdat hy vergoed word vir geld of arbeid wat hy aan die betrokke eiendom bestee het."
Gustaf Pienaar2013-07-09"'n Bejaarde Zoeloe-vrou is aangekla van die besit van dagga. Sy was die hoof van 'n kraal in die Elenge-gebied in die distrik Msinga in KwaZulu-Natal."
Michael le Cordeur2013-06-26Die fees was 'n groot sukses. Dit groei beslis in statuur, daarvan getuig die teenwoordigheid van die ambassadeur, wat die fees geopen het.
Gustaf Pienaar2013-06-25"Die ongelukkige Castell-Castell se vinger wou nie genees nie, want dis ’n ander ding van die pofadder: sy gif is sitotoksies: dit vernietig met ander woorde weefsel."
Jason Lloyd2013-06-19"Ek wil dit duidelik stel dat ek geensins beweer dat bruines ’n homogene groep is nie. Daar is bruines wat hulself nie as Khoi of San beskou nie. Andere voel egter sterk oor dié identifisering."
Gustaf Pienaar2013-06-18"Uiteindelik sit jy met die rekenings van die loodgieter en die glashandelaar, terwyl jou huishulp aan die einde van die week haar volle loon van jou verlang, hoewel sy twee dae lank in werklikheid vir jou buurman gewerk het."
Gustaf Pienaar2013-06-11"Gedurende die herfs van 1959 het ene Van der Mescht en sy vriend Arie Groesbeek in Groesbeek se huis ’n verbinding van goud en kwik op ’n stoof tot kookpunt verhit met die doel om die goud daaruit af te skei."
Michael le Cordeur2013-06-09Ons het vandag hier in Parys aangekom, maar nie sonder probleme nie – ons vlug was ’n hele paar uur vertraag. Nietemin is ons veilig, en dis seker al wat belangrik is.
Gustaf Pienaar2013-05-21"Sekosana is nietemin as 'n getuie geroep. Deur handgebare het hy bevestig dat hy verstaan het wat dit behels om onder eed te getuig."