Rubrieke

Hetsy dit politiek, rugby, onderwys of die filosofie betref – daar is altyd menings. Hier deel LitNet se rubriekskrywers hul opinies, sienings en mymerings.
Be it politics, sport, education or philosophy – everyone has an opinion. Here LitNet’s columnists have their say.

Nuwejaarsbrand

Gustaf Pienaar 2014-01-01 "Die nuwejaarsvreugde by die Kaapse Waterfront op 1 Januarie 1993 was van korte duur. Kort na middernag het 'n verwoestende brand uitgebreek in 'n verkoelingsaanleg op die hawe wat miljoene rande se skade tot gevolg gehad het."

Madiba is nie dood nie – hy lewe vir ewig

Jason Lloyd 2013-12-18 "Madiba is op die piek van die berg en het ook nie vergeet om Suid-Afrika saam te neem nie. Ons is wel ’n paar duisend treë agter Madia, maar sterk op pad om ook dié besonderse mylpaal te bepaal."

Melvyn Whitebooi en Jakes Gerwel

Jason Lloyd 2013-12-06 Jakes Gerwel en Melvyn Whitebooi het ? onuitwisbare bydrae tot die ontwikkeling en vestiging van swart Afrikaans gemaak. Dit was pas weer November en dus is dit gepas om terug te kyk en te besin oor die bydrae wat hulle gelewer het.

Om borg te staan

Gustaf Pienaar 2013-12-04 “Gaan lees gerus maar weer Spreuke 22:26 en 27 waar die wyse Salomo gesê het: ‘Moenie een van dié wees wat borgstaan nie, moenie instaan vir ander se skulde nie: Waarom moet hulle selfs jou bed onder jou uitvat as jy nie kan betaal nie?’”

Die voortbestaan van Afrikaans by UKZN

Jason Lloyd 2013-12-02 “Die Universiteit van KwaZulu-Natal (UKZN) het onlangs bekend gemaak dat die doseer van Afrikaans as taal afgeskaal gaan word tot net eerstejaarsvlak. Dit sal ongetwyfeld lei tot die algehele uitskakeling van die Afrikaans-departement aan dié universiteit.”

JFK 50 Jaar: Vrydag

Gustaf Pienaar 2013-11-22 “President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.”

JFK 50 Jaar: Donderdag

Gustaf Pienaar 2013-11-21 “President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.”

JFK 50 Jaar: Woensdag

Gustaf Pienaar 2013-11-20 “President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.”

JFK 50 Jaar: Dinsdag

Gustaf Pienaar 2013-11-19 “President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.”

JFK 50 jaar: Maandag

Gustaf Pienaar 2013-11-18 “President John F Kennedy van die VSA is op Vrydag 22 November 1963 in Dallas, Texas vermoor. Op Vrydag 22 November 2013 sal dit net mooi 50 jaar gelede wees. Lees elke dag hierdie week ‘n rubriek oor die sluipmoord waaroor mense vandag nog praat.”

Audi alteram partem (en die storie van 'n laerskoolkind)

Gustaf Pienaar 2013-11-12 “Die appèlregter was tevrede dat die hoof nie behoorlik opgetree het deur vir Jan van der Merwe uit die skool te skors sonder om sy kant van die saak te hoor nie. Die hoof het dus nie die audi alteram partem-reël toegepas wat sê "Hoor eers die ander kant van die saak voordat jy optree” nie.”

Mandament van Spolie

Gustaf Pienaar 2013-11-07 “Die Engelse het 'n spreuk wat lui: "Possession is 90% of the law"; en hoe waar dié spreuk is, blyk uit vandeesweek se verhaal.”

Hoe laag kan die standaarde daal?

Jason Lloyd 2013-11-05 "Miskien sou dit veilig wees om te sê dat die voorstel om voortaan studente toe te laat om self te kies in hoeveel jaar hulle ’n eerste graad wil verwerf, simptomaties is van die vervlakking van standaarde op bykans alle vlakke van ons Suid-Afrikaanse samelewing."

Skielike noodtoestand

Gustaf Pienaar 2013-11-04 “Die Mercedes en die Capri het só hewig gebots dat die Capri totaal afgeskryf is.”

Polisie skiet in noodweer; meisie gewond

Gustaf Pienaar 2013-10-29 "Isaac George was 'n deurtrapte skelm met 'n kriminele rekord wat vir niks geskrik het nie. Dit het onder meer ingesluit gewapende roof, waarvoor hy die doodstraf opgelê is, maar wat – gelukkig vir hom – op appèl versag is."

Stemdag kom nader

Jason Lloyd 2013-10-28 "Vir watter politieke party of partye gaan bruin mense in die komende verkiesing stem?"

Cupido se lang arm (en vingers!)

Gustaf Pienaar 2013-10-25 “Die regters het daarop gewys dat selfs 'n onskuldige en redelose dier, soos 'n hond, deur iemand gebruik kan word om 'n misdaad te pleeg. In ál hierdie gevalle geld die Latynse spreuk Qui facit per alium facit per se – letterlik: ‘Iemand wat 'n iets deur 'n ander persoon doen, doen dit inderwaarheid sélf.’”

Vliegongeluk in Sagmoedige Neelsie se dorp

Gustaf Pienaar 2013-10-18 Net voor agtuur op die aand van 23 Oktober 1971 het 'n Piper Cherokee-vliegtuig met 'n mnr Viviers aan die stuur die lughawe van Oudtshoorn genader om te land. Benewens mnr Viviers was daar ook vyf passasiers aan boord. Enkele sekondes voordat die vliegtuig sou land, het een van die vlerke aan 'n kragdraad en ook die bopunt van 'n kragpaal geraak.

Die dokter, die Nissan en die “bankgewaarborgde” tjek

Gustaf Pienaar 2013-10-16 Dit het gelyk na 'n bankgewaarborgde tjek, maar die dokter was nie onder 'n kalkoen uitgebroei nie en hy het die plaaslike tak van daardie bank geskakel om te bevestig dat die tjek in orde was.

“Novus actus interveniens”: Wat op aarde beteken dit in gewone Afrikaans?

Gustaf Pienaar 2013-10-08 "Vandeesweek iets oor die kousaliteitsvraag in die strafreg, wat beteken dat daar gekyk word na die hele vraag van oorsaak en gevolg."
Top