Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Redelike twyfel deur Chris Marnewick: ’n resensie

Gustaf Pienaar Resensies 2018-07-09

"Redelike twyfel se groot verdienste lê daarin dat ons met ’n hofdrama te doen kry wat in elke opsig geloofwaardig is ... Die ervaring van die skrywer, self ’n senior advokaat, is in dié opsig ’n reuse-aanwins."

Jong lesers: Skwiek deur Jaco Jacobs

Danika Smit Jong lesers 2018-07-05

"Waar in die wêreld het jy al ooit gehoor van ’n hamster wat mense kan hipnotiseer? Kom ek vertel jou ’n bietjie meer."

You have to be gay to know God deur Siya Khumalo: ’n resensie

Bettina Wyngaard Resensies 2018-07-05

"Ten spyte van wat die titel wil impliseer, is hierdie teks nie in die minste godslasterlik nie. Inteendeel, You have to be gay to know God is die naaste wat ek in ’n lang tyd aan ’n liefdesbrief vir God gekom het."

Gifbeker deur Irna van Zyl: ’n resensie

Nadine Petrick Resensies 2018-07-05

"Kos, restaurante, kosbloggers, kostoekennings en mense se persoonlike smake en afkeure word ingespan om, soos die treflyn dit stel, die tafel te dek vir ’n paar interessante moorde in die Hemel-en-Aarde-vallei."

Vroue van die Bybel 2 deur Esté Geldenhuys: ’n resensie

Helene de Kock Resensies 2018-07-05

"Nóg ’n boek met die klem op vrouwees? Ja, maar nie heeltemal eksklusief nie. Hierdie ontginning van die lewe van sekere Bybelse figure is wel hoofsaaklik op vroue gemik maar álle gelowiges kan hieruit put."

Katrienkie – van hawegirl tot lady deur Cara Blake: ’n resensie

Olivia M Coetzee Resensies 2018-07-03

"Vi amal is die healing proeses ’n different ene. But wat Katrienkie vi my gebring het is daai leiding om te sien en te wiet dat ek issie allien in my strugglie. Sy het vi my kô sê sy wiet wat dit is om uit mens se liggaam uit te klim ennit net daa te los waa dit see gekry het."

Ingrid Jonker – ’n biografie by Petrovna Metelerkamp: a review

Karin Schimke Boeke en skrywers 2018-07-03

"Metelerkamp is careful not to turn her biography into an abject lesson on the ravages of a patriarchal society on individual lives. She steers through her complex subject with a careful and steady rudder – a class journalistic act."

Jong lesers: Die legendariese Lua Verwey – Wilder as die wildtuin deur Dihanna Taute

Karla Sandrock Jong lesers 2018-07-02

"Hierdie boek is anders as ander boeke, want baie boeke vir meisies gaan oor meisies wat van pienk, prinsesse, feetjies en grimering hou. Hierdie verhaal is die teenoorgestelde daarvan."

Jong lesers: Nina en die wacky hare deur Elizbè van der Colff en Chris Venter

Carli le Grange Jong lesers 2018-06-27

"Dis ’n goeie boek wat my lekker laat lag het, en ook op plekke laat bang word het."

Vers & kapittel deur Daniel Hugo: ’n lesersindruk

Francois Bekker Lesersindrukke 2018-06-27

"Gerusstellend het ek geweet dat Hugo met wyd erkende gesag oor die onderwerp skryf. Vers & kapittel bevestig hom as ’n kenner van dié genre."

Pioneers of the Dorsland deur PJ van der Merwe: ’n resensie

François Verster Resensies 2018-06-25

"Vir my persoonlik het die bewaring van elke stukkie van ons landgenote se stories besondere betekenis, want ek is bekommerd dat ons hulle gaan vergeet."

Wit issie ’n colour nie deur Nathan Trantraal: ’n resensie

Izak de Vries Resensies 2018-06-25

"Nathan Trantraal se Wit issie ’n colour nie, behoort verpligte leesstof te wees. Vir wie? Wel, alle politici, alle kerkgangers en almal wat in die onderwys belangstel. Gooi sommer mediese mense en regsmense ook hierby in. Waarom? Want, dit is bitter min dat armoede van binne beskryf word."

Polemieke – Bekgevegte in Afrikaans deur Gabriël J Botma: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2018-06-25

""Hierdie boek is ’n historiese studie van die grootste polemieke wat oor honderde jare in Afrikaans gevoer is, en dit fokus dus nie net op kontemporêre debatte nie."

Die stranding van die VOC-skip Schoonenberg: Struisbaai 1722 deur Jan Malan: ’n resensie

Wium van Zyl Resensies 2018-06-25

"Malan probeer in sy boek agter die kap van die byl kom van die mees romantiese van al die verdigsels wat oor die jare uit hierdie kontrei ontstaan het. Dit is die storie van die stranding van die VOC-skip die Schoonenberg in 1722 in uitstekende weersomstandighede in die baaitjie naby die huidige Northumberlandpunt."

Blinde sambok en Meerkat Maantuig: Die aanpassing van boek na fliek

Suzette Myburgh Resensies 2018-06-22

"Lank lewe skrywers en hul verbeelding, en lank lewe filmmakers wat ons sinne betower!"

Tot die dood ons skei deur Schalk Schoombie: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2018-06-20

"Daarteenoor lyk die bloedbad in Tot die dood ons skei na ’n onoorkombare berg, en miskien is dit nie meer genoeg om net met onsself nie, maar met die saak van die bevordering van vroueregte te identifiseer."

Ys deur Rudie van Rensburg: ’n resensie

Elzette Steenkamp Resensies 2018-06-20

"Wat van Ys ’n uitstekende speurverhaal maak, is egter Van Rensburg se vermoë om fyn verwikkelde verhaallyne, komplekse karakters en vlymskerp sosiale kommentaar te verweef in ’n roman wat bloot net lekker is om te lees."

Jong lesers: Swemlesse vir ’n meermin deur Marita van der Vyver

Elena Duvenage Jong lesers 2018-06-18

"Dit was ’n absoluut wonderlike boek en ek kon as gevolg van al die opwinding en spanning dit amper nie neersit nie. Daar was selfs vir my – en dalk ook vir Hanna – ’n klein verrassinkie in wat ek nie voorspel het nie."

Winging it by Joanne Jowell: a review

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2018-06-14

"Winging it illuminates the entire undertaking of what an egg donation, IVF, surrogacy, and solo parenting entails. None of it is for the faint-hearted."

Wierook en sigare deur Sebastiaan Biehl: ’n resensie

Barbara Potgieter Resensies 2018-06-14

"Die skrywer is ’n sendeling en gee heelwat aandag aan die gelowe en hoe hulle uitgeleef word. Hy reis uitgebreid in die streke waar elke dorp of stad sy eie gewoontes en voorkoms het: van uiterste armoede tot ’n soort Westerse welvarendheid."

Top