Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Gert en Joey: Nuwe lig op ’n raaisel van dertig jaar deur Pieter van Zyl: ’n lesersindruk
2018-11-15"Van Zyl se boek het my vir die eerste keer op omvattende wyse aan die tragiese gebeure van die verdwyning van die jong kinders blootgestel."
Bywoner dra by tot plaasromangenre
2018-11-14"Bywoner se vernaamste tema is familie en famileverwantskappe."
Sol Plaatje: A life of Solomon Tshekisho Plaatje, 1876‒1932 deur Brian Willan: ’n resensie
2018-11-14"Die boek is propvol anekdotes, soos die een oor die 23-jarige Plaatje wat sy deel bygedra het om die koloniale Kaapse owerheid sover te kry om ammunisie aan Mafeking se swartmense te verskaf om hulself te verdedig teen die komende beleg."
Jan De Kinder se kinderboeke in Afrikaans: ’n resensie
2018-11-14"Albei boeke kan in biblioterapie gebruik word en bydra tot bewusmaking van emosies waarmee baie jong kinders sukkel."
Huppelkind deur WO Kühne: ’n resensie
2018-11-14"Anders as die geval met moderne tekste waar nooit oorverduidelik word nie, skryf Kühne, 'sy pet is nat en sy baard is nat. Sy trui is nat en sy broek is nat.' Huppel en ander karakters se aksies word ook meestal drie keer herhaal."
Liefdegroete, Grootseun: Kronieke van ’n dominee deur Barend Vos: ’n lesersindruk
2018-11-14"Wat veral vir my waardevol is, is die feit dat Vos met hierdie briewe iets van die platteland, wat besig is om verby te gaan, dokumenteer ‒ die gemeenskap en ouer gemeentelede, en die sentrale rol wat die kerk in hulle lewens speel."
Oor grense: ’n Lewe in die media in ’n tyd van verandering – ’n resensie
2018-11-07"Totdat hy nie net ’n goeie sportverslaggewer nie, maar ook ’n vertroude politieke joernalis, ’n leidinggewende redakteur en uiteindelik, heeltemal tot sy eie verbasing, die skakel tot die ontstaan van een van die wêreld se groot mediahuise (ja, dit is so!) sou word."
Prooi deur Deon Meyer: ’n lesersindruk
2018-11-07"Wat ’n vreugde was dit darem nie om weer ’n boek van Deon Meyer te lees nie!"
The enumerations by Máire Fisher: a book review
2018-11-05"This is a triumphant, hopeful work of fiction, and Fisher deserves commendation for writing about such a difficult, stigmatised topic in a creative and gripping way."
The history of intimacy by Gabeba Baderoon: a review
2018-10-31"The history of intimacy by Gabeba Baderoon ... is the only poetry volume published by Kwela Books this year, but one which is a most welcome addition to the plethora of distinguished South African poetic voices."
The land is ours: die wortels van grondbesit en grondonteiening lê diep
2018-10-31"Selde nog het iemand, in die woorde van Ngcukaitobi, soveel lig gewerp op die werklikheid van menslike lyding wat die gevolg van dié wet was. Msimang was die eerste een wat verstaan het dat die wet se reikwydte veel verder was as grondonteiening."
Ja vir God, nee vir die kerk? deur Kobus Kok: ’n lesersindruk
2018-10-31"Vir baie gelowiges is die eerste drie eeue van die Christendom ’n tydperk wat hulle verromantiseer. Die kerk is soms in hierdie tye vervolg, maar die Christelike godsdiens het soos ’n veldbrand versprei."
Bonita Avenue deur Peter Buwalda: ’n FMR-resensie
2018-10-31"Dit was vir my telkens opwindend hoe vol besonderhede die teks is en hoe Bezuidenhout oor die taalkennis en letterkundige aanvoeling beskik om alles oortuigend en ongedwonge in Afrikaans te stel. Wonderlik ook die verrassings aan die eindes van sinne."
Tussen die abjekte en die eteriese. ’n Keur uit die poësie van Michel Houellebecq: ’n resensie
2018-10-31"Daar bestaan weinig of geen vertalings van ekstreem-kontemporêre Franse poësie in Afrikaans nie en in hierdie opsig kan hierdie bydrae van Henning Pieterse nie onderskat word nie."
Kinnes deur Chase Rhys: ’n resensie
2018-10-29"Rhys kry dit reg om deur middel van die karakters se lewens die lewe en realiteite van talle ander op die Kaapse Vlakte te ontbloot. Hy doen dit egter met soveel empatie en deernis dat die leser toegelaat word om met elke karakter te simpatiseer."
Keshia Davids, superheld deur Alesha Dixon: ’n lesersindruk
2018-10-25"Alesha Dixon se roman en Lydia Du Plessis se vertaling daarvan is ’n unieke boek vir enige jong leser wat sy of haar tone in die leserswêreld wil doop."
Jong lesers: Kewerwraak deur MG Leonard
2018-10-24"Ek dink dat MG Leonard hierdie boek op ’n uitstekende manier geskryf het, en sy het aan my bewys dat kewers nie die walglike kreature of monsters is wat party mense dink hulle is nie."
Salutatio Terrae VII – ’n mening
2018-10-24"My mening oor Salutatio Terrae VII is dat dit ’n manjifieke werk is. Dit lei tot diep en vernuwende nadenke oor filosofie, godsdiens en wetenskap. En oor menswees in ’n tyd soos hierdie."
Plunderwoestyn deur Christiaan Bakkes: omgewingskwessies oopgevlek in aangrypende verhaal
2018-10-24"Die toekoms van die mensdom op hierdie aarde is in die weegskaal. Nou, soos nog nooit tevore nie, moet ons optree en die verwoesting stopsit."
Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk
2018-10-23"Die gemiddelde ouderdom van die deursneelidmaat is besig om drasties te styg, en baie gemeentes sukkel om kop bo water te hou en sluit selfs hulle deure."
