Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Soekmekaar deur Dana Snyman: 'n lesersindruk
2019-10-09"Ek wil my verbeel dat sy boeke oor die jare al meer en meer persoonlik geword het. In Soekmekaar onthul hy sommer baie van homself en sy familie."
Recensie: Het geheim van de schildpad: Wat dieren ons leren over lang leven door David van Bodegom
2019-10-04"Wat maakt sommige diersoorten ouder dan andere? Om maar met de deur in huis te vallen: hij leert ons niet hoe wij de hoge leeftijd van een schildpad, walvis of noordkromp kunnen halen."
Renosterstropery op die voorgrond in Baäl se jag deur Johan Fourie
2019-10-03"Baäl se jag gee mens darem effens hoop dat daar mense is wat hard probeer om ’n verskil te maak. Dit is ’n lewenstaak en dis presies wat elkeen van ons nou moet doen om ons planeet en onsself te red."
FMR-resensie: Koshuis deur Erns Grundling
2019-10-03"Erns som die heerlike uiteenlopendheid en die afwisseling in die temas op: kattekwaad, byname, romanse, studentepret, koshuissport (én sports), ontgroening (verkieslik die ligter kant), studietyd, koshuisvaders en -moeders, koshuiskos ..."
Book review: Triangulum by Masande Ntshanga
2019-09-30"Thematically, Triangulum is a compelling work that explores ideologies that are often at odds with one another, but which Ntshanga brings to an uneasy kind of integration while not leaving the reader with a clear, comfortable sense of resolution."
’n Leser se indrukke van The Rise & Demise of the Afrikaners deur Hermann Giliomee
2019-09-26"Vandag is Afrikaans soos ontwikkel deur die Genootskap van Regte Afrikaners in ’n krisis hoofsaaklik omdat dit ’n politieke voetbal geword het, om Jakes Gerwel se metafoor te gebruik. Dié bal word geskop deur geleerdes van alle kleure behalwe bruin. En nêrens word daar meer gespeel met die bal as by die US nie."
Boekresensie: Liefde agter tralies deur Carla van der Spuy
2019-09-26"Die gevangenes en hul metgeselle buite die tronk vertel hul verhaal in ’n eiesoortige stem. Dis asof karakters in ’n roman aan die woord is."
Zola deur Johan Jack Smith: ’n onderhoud en ’n lesersindruk
2019-09-25"Zola is grusaam, grafies en visueel sterk geskryf. Die storielyn is behendig verweef met sub-intriges wat die lyne tussen realiteit en fiksie doelbewus en suksesvol vervaag."
Book review: Verwoerd: My journey through family betrayals by Wilhelm Verwoerd
2019-09-18"Ultimately, it is about coming to terms with being the grandson of Hendrik Verwoerd."
kykNET-Rapport-boekresensent van die jaar 2019: langer resensies
2019-09-14Hier is kykNET-Rapport se boekresensent van die jaar 2019 vir langer resensies.
kykNET-Rapport-boekresensent van die jaar 2019: niefiksie
2019-09-14Hier is die wenner van die kykNET-Rapport-prys vir boekresensent van die jaar 2019 vir niefiksie.
kykNET-Rapport-boekresensent van die jaar 2019 vir fiksie
2019-09-14Hier is die kykNET-Rapport-boekresensent van die jaar 2019 vir fiksie.
Seks, leuens en die internet deur Erla-Mari Diedericks: ’n resensie
2019-09-14"Die memoire behoort byval te vind by almal wat hul horisonne wil verbreed. Vroue, veral dié met lewenservaring, sal met Diedericks kan identifiseer. Mans kan meer oor die alfavrou uitvind."
Resensie: Koningin Lear deur Tom Lanoye
2019-09-13"’n Veglustigheid gryp jou aan die kraag soos ’n dronk boer in 'n kroeg met die lees van Koningin Lear."
Resensie: Melk en vleis en Bloed en bodem deur Marina Albertyn
2019-09-13"Met die toename in geweld teen vroue in Suid-Afrika, is Marina Albertyn se werk meer relevant as ooit. In beide Melk en vleis en Bloed en bodem word die vroulike karakters tot die uiterste beproef. Albei vroulike hoofkarakters weier egter om as slagoffers beskou te word."
Peter Pan en Laurie deur Marié Heese: ’n lesersindruk
2019-09-10"Om vir ewig sorgvry te lewe, is ’n universele wens wat oor elke mens se pad kom. Dit is moontlik ook die grootste bydraer tot die verhaal se sukses."
Boekresensie: Ek kom terug deur Adriaan van Dis (vertaal deur Daniel Hugo)
2019-09-10"Die Nederlandstalige Ik kom terug het in 2014 verskyn en is in 2015 bekroon met die Libris Literatuurprys. Die Afrikaanse vertaling is behendig deur Daniel Hugo behartig."
Boekresensie: Koebesie deur Trienke Laurie
2019-09-10"Die bundel inkorporeer beide Laurie se voorliefde vir kuns met dié van poësie. Talle van Laurie se tekeninge en skilderye verskyn in die bundel asook op die voorplat."
Verslag deur Clinton V du Plessis: ’n lesersindruk
2019-09-04"Verslag is Du Plessis se tiende bundel, en volgens hom ook sy laaste. Dit sal ’n verlies wees vir Afrikaans as dit die geval is dat hy nooit weer gedigte sal publiseer nie."
