Joan Hambidge, Joan Hambidge2011-08-31By die lees van Carina Diedericks-Hugo se bekende én suksesvolle Thomas@-reeks word die volwasse leser gekonfronteer met die kind in jouself. Waarom lees ek byvoorbeeld elke jaar ’n Saartjie Baumann of ’n Trompie?
Nini Bennett-Moll2011-08-30In die nota agter in die digbundel word genoem dat die meeste gedigte in dié bundel tydens ’n graad in kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad voltooi is. Botha het voorheen in Nuwe Stemme 4 gedebuteer en aandag getrek as jong digter ...
Pieter Duvenage, Pieter Duvenage2011-08-25Koos Malan se werk Politokrasie, met die subtitel “die dwanglogika van die territoriale staat”, verdien ’n wye leserspubliek onder Afrikaners in die besonder en Suid-Afrikaners in die algemeen.
Jeanette Ferreira, Jeanette Ferreira2011-08-23Kopwond: Vergete slagoffers van die Bosoorlog Anthony Feinstein Uitgewer: Tafelberg ISBN: 9780624052876 Prys: R170.95
Klik hier en koop Kopwond nou van Kalahari.net!
Feinstein, ’n mediese student, omseil etlike kere sy ...
Jeanette Ferreira2011-08-23Kotze se tweede roman ontvou tydsaam – maar met soveel sorg en wins dat dit ’n genoeglike ervaring is. In haar eerste roman, Toring se baai, het soveel karakters gefigureer dat dit soms terugblaai gekos het om ’n karakter te identifiseer ...
JB Roux, JB Roux2011-08-11Die meeste van ons ken Jan van Elfen se Wat seuns moet weet goed. Dié boek staan al jare lank in vir pa’s wat nie besef hoe belangrik dit is om self met hul seuns oor “die dinge van die lyf” te praat nie. Of wie se verhoudings met hul seuns nie intiem ...

Etienne van Heerden2011-08-09In die lig van kommer oor die verskraling rondom die gesprek oor nuwe Afrikaanse boeke, het LitNet het pas 'n nuwe inisiatief aangekondig: Die LitNet Akademies-resensie-essay.