Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Riviereland: Twee besoeke aan Nederland: ’n Diachroniese reisverslag

Cilliers van den Berg 2011-11-16 Die jongste werk uit die pen van die befaamde romansier en historikus Karel Schoeman is ’n reisverslag getiteld Riviereland: Twee besoeke aan Nederland. Soos wat deur die titel aangedui word, beskryf die teks twee besoeke van Schoeman in 1999 en 2003 ...

Woord vir woord: ’n Genotvolle stukkie werk

Daantjie Badenhorst 2011-11-16 Die afgelope twintig jaar is Johan Stemmet ’n bekende gesig op Suid-Afrikaanse televisie as aanbieder van die gewilde musiekvasvra Noot vir noot. Noudat sy sestigste verjaardag nader kom, het hy besluit om sy lewensverhaal te vertel.

The other Booker Prize: Sonderlinge verhale vanuit die rand van ons gesigsveld

Chris van der Merwe 2011-11-16 Azila Reisenberger het in ’n Hebreeuse huisgesin in Israel grootgeword, as jong vrou die wêreld deurreis, en haar later saam met haar Duitse man in Kaapstad gevestig. So pas het van hierdie merkwaardige vrou ’n tipe “vermomde outobiografie” verskyn met ...

Inspring, kêrels! – Waarvoor dié heruitgawe?

Matilda Burden 2011-11-15 My heel eerste vraag met die herlees van PJ Schoeman se Inspring, kêrels! was: Vir watter mark is hierdie boek (die heruitgawe van die oorspronklike boek wat in 1960 verskyn het) bedoel? Die vraag het my van begin tot einde gepla. Daarmee saam ...

Light and After: From the mind of a sensitive poet

2011-11-15 Kobus Moolman’s Light and After is his fifth collection of poetry. Lyrically evocative and engaging, this collection reintroduces readers familiar with Moolman’s poetry to his confident lines, unique images, memorable language and impressive narrative ...

LitNet Akademies-resensie-essay: Grond/Santekraam

Gunther Pakendorf 2011-11-10 Die beëindiging van apartheid en die omverwerping van die ancien régime in Suid-Afrika het oor die afgelope nagenoeg 20 jaar ’n skynbaar nimmereindigende vloed publikasies vanuit ’n verskeidenheid invalshoeke tot gevolg gehad.

Bundu: A worthy trip into the wild

Jonathan Amid 2011-11-08  

LitNet Akademies-resensie-essay: Biografie van 'n bende: Die storie van Fokofpolisiekar

Reinhardt Fourie 2011-11-02  Musiek het veral sedert die sestigerjare van die vorige eeu ’n belangrike medium geword waarin maatskaplike, kulturele en politiese kwessies in verskillende musiekbewegings verken is.

Bra Gib: It’s about bloody time!

Rob Gaylard 2011-11-02  

Vat ’n gap boei, inspireer en vat raak

Alette de Beer 2011-10-26  

The Tempest Prognosticator: Enlivened poems worth reading

Kobus Moolman 2011-10-25  I must confess at the outset that I am a huge fan of Isobel Dixon’s work. (I don’t know how else to express it.) Weather Eye is for me a finely crafted evocation of place and intimacy; while A Fold in the Map is a poignant and delicately controlled tribute to memory and to family.

The Other Booker Prize: Amusing, gentle and full of natural wisdom

Janet van Eeden 2011-10-20 Azila Talit Reisenberger has made a name for herself as a poet and short story writer, and also as South Africa’s only female rabbi for the Temple Hillel community in East London. She also heads the Hebrew section of the School of Languages ...

Imagine Africa: Idealism and disillusionment in the imagining of Africa

Richard Jurgens 2011-10-20 Imagine Africa, a collection of essays and literary pieces edited and introduced by poet, writer and activist Breyten Breytenbach, is the first in a projected series of volumes from the Gorée Institute ...
Top